Dans Met Die Duiwel

PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

'Naai my...' fluister sy in my oor.

'Wat sê jy?' Ek maak of ek haar nie gehoor het nie.

'Naai my, asseblief!' sê sy harder en met meer dringendheid.

'Is jy seker?' vra ek.

'Natuurlik is ek seker! Hoekom?' vra sy effe verward.

'Jou verrassing is gereed in die kas. Dalk moet hy jou eerder naai.' fluister ek in haar oor.

'Ag, jy lieg weer vir my!' antwoord sy.

'Wel, dis jou roep. As jy hom innooi sal hy uit die kas kom, anders bly hy net daar.'

Sy dink 'n rukkie. 'Goed, laat hom maar uitkom.' fluister sy.

'Nee, dit werk nie so nie. Sê jy self vir hom.' antwoord ek.

'Ag, daar is in elk geval niemand.' sê sy. "Jy kan maar uitkom!' roep sy in die rigting van die kas.

Ettienne maak die deur oop. Isabel hoor dit kraak en skrik haarself boeglam!

"O, my hemel! Jy't sowaar...' Sy sit regop en vou haar arms om haar tiete, haar bobene styf teen mekaar geknyp.

'Dis nog nie te laat om kop uit te trek nie. Hy sal doen net wat jy sê. As jy sê hy moet terugklim in die kas, sal hy. Sê net so.' stel ek haar gerus.

'Wie is dit?' vra sy.

'Jy weet ek kan jou nie sê nie. Maar troos jou daaraan – jy ken hom van geen kant af nie!' antwoord ek.

'Ek weet nie of ek kans sien hiervoor nie..' sê sy benoud.

'Sê dan hy moet terugklim in die kas.' beveel ek aan. Sy antwoord nie.

'OK, kom ons vat dit stadig. Moet hy terugklim in die kas of kan hy langs jou kom sit? Sê net as jy ongemaklik is met iets en ons stop dit net daar.'

'Goed, hy kan kom sit...' fluister sy.

Ek wink vir Ettienne. Hy laat val die handdoek om sy lyf en kom nader gestap met een yslike horing wat voor hom uit toring! Die man het nogal 'n knewel van 'n voël! Hy kom sit langs haar en streel haar rug. Ek voel hoe sy verstyf. Steeds sit sy met haar hande om haar tiete gevou en haar bobene styf teen mekaar geknyp.

'Kom nou, ontspan nou en laat sak jou hande.' sê ek. 'Hy het tog al reeds alles gesien.'

Ek vat haar een arm en trek dit weg van haar tiete. Teësinnig laat sy haar hande in haar skoot sak. Haar vol, ferm tiete beur trots vorentoe asof swaartekrag nie bestaan nie. Haar groot donkerbruin tepels vertoon ongelooflik mooi teen die sonbruin agtergrond van haar tiete. Ek vou my hand om haar linkertiet.

'Wie se hand is dit?' vra sy senuweeagtig.

'Ontspan, dis myne.' stel ek haar gerus. Ek tel haar hand op en sit dit op Ettienne se bobeen. Sy sit steeds stokstyf en roerloos. Ettienne beweeg sy hand om haar rug en streel die sagte ronding van die kant van haar ander tiet. Ek hoor hoe haar asemhaling versnel. Hy neem haar tiet in sy hand. Sy verstyf merkbaar.

Ek trek liggies aan haar tepel en rol dit tussen my vingers. Ettienne doen dieselfde met haar ander tiet. Ek sien hoe die greep van haar hand op sy bobeen versterk. Ek leun vorentoe en neem haar tepel in my mond. Ek suig liggies daaraan. Weer doen Ettienne dieselfde. Sy sug en steun liggies. Sy ontspan merkbaar en haar bene gaan effens oop. Ons knibbel liggies verder aan haar tepels. Sy kreun en plaas haar hande op ons agterkoppe, haar vingers verstrengel in ons hare. Sy lyk soos 'n ma wat twee yslike babas borsvoed. Ek dink sy is nou OK met die situasie.

Ek sit my hand op haar bobeen en streel dit liggies. Sy maak haar bene effens wyer oop. Ek steek my hand tussen haar bene in. Sy werk mooi saam en maak haar bene oop om my beter toegang te gee. Ek streel haar doos. Sy is sopnat! Ek glip my middelvinger in haar poes in en begin haar stadig te vinger. Haar vingers speel in ons hare. Sy kreun nou merkbaar harder.

Ek vat haar regterhand en sit dit op my stywe piel. Sy ruk dit eers weg en dan vou haar vingers versigtig om dit. Sy begin stadig my draad te trek terwyl ek haar rustig vinger. Haar normaalweg groot tepels is nou klein en lank.

Ettienne gaan voor haar staan. Sy sit haar hand op sy bors. Haar vingers volg die kontoere van sy gespierde bolyf. Dit is asof sy hom met haar hand probeer sien. Sy trek haar naels liggies oor sy tepels. Ek kan sien hy geniet dit baie. Haar hand beweeg laer oor sy gespierde maag. Hy neem altwee haar tiete in sy hande en speel met haar tepels. Die tempo van haar hand op my piel versnel.

Ek kyk na haar linkerhand. Dit beweeg om Ettienne sy lyf en streel nou sy gespierde naakte boude. Dan beweeg dit af oor sy bobeen en gly oor sy binneboud. Sy streel die binnekant van sy bobeen al hoër tot haar hand uiteindelik kontak maak met sy vol balsak. 'Oe!' roep sy en ruk haar hand weg. Versigtig voel-voel sy weer en neem dan sy balsak in haar hand. Sy speel met sy eiers terwyl hy haar tiete masseer en ek haar vinger. Sy trek steeds rustig my draad met haar ander hand.

Haar hand beweeg opwaarts en haar vingers sluit om Ettienne se monsterpiel wat trots die lug in toring. 'Oeeee!' koer sy en snak na haar asem. Met 'n genoeglike kreun begin sy sy draad ook te trek.

Ek stoot haar versigtig agteroor tot sy op haar rug lê. Sy los nie Ettienne se piel nie, maar hou aan om sy draad te trek. Hy gaan sit op die bed langs haar bolyf en leun vooroor. Sy mond sluit om haar linkertepel en hy suig dit in sy mond in. Sy snak na haar asem.

Ek skuif af en maak haar bene oop. Sy protesteer nie. Ek het haar poes nog nooit so nat gesien nie! Die sous loop vryelik oor haar boude. Ek kniel tussen haar bene en sprei haar poeslippe. My tong kielie haar klit liggies. Haar onderlyf ruk effens elke keer as my tong daaraan raak. Dan lek ek haar souse op met lang hale deur die hele lengte van haar sloot. Haar luide kreune is bewys dat sy dit baie geniet.

Sy lig haar kop op en plaas dit op Ettienne se skoot. Haar kop beweeg nader aan sy piel. Sy trek sy piel in die rigting van die sak. Gaan sy sowaar 'n wildvreemde man se piel suig? Het sy die moed? In antwoord op my stille vraag, verskyn haar pienk tong deur die gat. Met die tippie van haar tong kielie sy die onderkant van sy pielkop. Ettienne gooi sy kop agteroor en kreun van plesier. Dan verdwyn sy groot, blink pers pielkop in die gat en dus ook in haar mond in. Hierdie keer is dit hy wat hoorbaar na sy asem snak! Haar kop begin op en af oor sy piel dein. Ettienne kreun en lê agteroor op sy rug. Ek is verbaas oor hoe diep sy piel elke slag in daardie sak in verdwyn! Sy moet dit baie diep in haar keel inneem! Ek het nie geweet sy is in staat daartoe nie.

Ek draai haar om en maak haar op haar hande en knieë staan met haar kop steeds op Ettienne se skoot, sy stywe piel steeds in haar mond. Ek kniel agter haar en gly my pielkop op en af deur haar sopnat gleuf. Sy sug hoorbaar. Ek terg haar vir nog 'n rukkie en sy stoot ongeduldig met haar onderlyf terug teen my piel. Ek stoot vorentoe en my piel glip moeiteloos tot teen my eiers in haar sopnat poes in. Ek sit my hande op haar heupe en naai haar met lang, diep hale. Ek maak seker dat my balsak elke keer teen haar klit vasslaan. Dit is haar gunsteling posisie. Ettienne speel met haar tepels terwyl sy hom met meer erns suig.

Ek steek my hand van voor tussen haar bene in en sprei haar poeslippe terwyl ek haar naai. Sy wip elke keer effens as my balsak nou direk kontak maak met haar sensitiewe blootgestelde klit. Dan voel ek die ligte trillings in haar onderlyf. Sy gaan enige oomblik kom! Ek gryp haar heupe styf vas en naai haar nou met mening! Sy los Ettienne se piel en begin bokspring soos 'n wilde perd! Haar onderlyf ruk ritmies in die spasmas van 'n intense orgasme. Ek het moeite om my piel binne in haar te hou! Sy val vooroor en lê stil op Ettienne se skoot, haar hand steeds om sy piel gevou. 'Dit was ongelooflik!' fluister sy uitasem.

Ek gaan lê agter haar rug met my arm om haar. Ons gee haar 'n paar oomblikke om te herstel.

'Mag ek nou weet wie jy is?' vra Isabel en gee Ettienne se piel 'n vriendelike skud.

'Baie beslis nie!' keer ek vinnig. 'Jy weet reëls is reëls!'

'Dis nie regverdig nie. Julle sien my, maar ek mag julle nie sien nie...' kla sy.

'Jammer, my engel. Ons het dit vooraf bespreek.' herinner ek haar. 'En nou moet julle twee duifies my eers verskoon. Ek moet gaan piepie.'

Ek staan op en gaan badkamer toe. Toe ek klaar is en omdraai, sien ek dat sy en Ettienne in 'n vurige omhelsing lê. Hy soen haar liggies in die nek terwyl hy met haar tiete speel. Sy bevoel sy gesig om te probeer agterkom hoe hy lyk. Ek gaan sit op die toilet se deksel en hou die spulletjie dop.

Sy hand beweeg laer oor haar maag en vertoef 'n rukkie by haar naeltjie waar hy met haar naeltjiering speel. Dan gly sy hand laer af en hy streel sy vingers oor die kortgeknipte blonde driehoekie dooshare. Sy sprei haar bene in 'n uitnodig vir hom om verder te gaan. Hy laat nie op hom wag nie en sy hand gly oor haar nat poes. Hy sprei haar plomp pienk poeslippe en sy middelvinger verdwyn in haar gladde gleuf af. Hy vinger haar vir 'n rukkie en sy kreun. Haar hand reik vir sy piel en sy begin weer sy draad trek.

Hy swaai sy been oor haar kop en lê bo-oor haar in die 69-posisie met sy kop tussen haar oopgesperde bene bokant haar poes en sy stywe piel bokant haar bedekte gesig. Hy laat sak sy kop en soen haar vol op haar poes. Sy kreun en stop gulsig sy piel deur die gat in die sak in haar mond. Sy suig sy piel entoesiasties terwyl hy sy tong diep in haar poes druk.

Ek staan op en gaan sit langs hulle op die bed. Hy naai haar mond nou hard, vinnig en diep. Ek wonder of dit haar nie seermaak nie. Dit lyk nie so nie, want sy kla nie. Sy kreun net en haar heupe dein onder die attensies van sy mond op haar poes.

'Geniet jy dit, Engel?' vra ek moedswillig.

Sy haal vir 'n oomblik sy piel uit haar mond. 'Ja, baie...' antwoord sy sag.

'Wil jy hê hy moet verder gaan?' vra ek.

'Ek weet nie... Wat dink jy?' antwoord sy onseker.

'Dis vir jou om te besluit, my meisie. Jy weet dis OK met my. Hou jy van sy piel?'

'Ja...' fluister sy.

'Nou maar sê dit vir hom!' moedig ek haar aan.

'Ek is mal oor jou groot, stywe piel. Dit voel heerlik in my mond.' sê sy terwyl sy sy piel so 'n paar vriendelike trekke gee. Ettienne antwoord nie. Hy glimlag net en steek weer sy tong in haar poes.

Ek vat haar hand en sit dit op my piel. Sy begin dadelik my draad te trek.

'Wil jy hê hy moet jou naai?' vra ek.

"Is jy seker jy sal nie omgee nie?' vra sy weer onseker.

'Ek het jou gesê dis OK met my.' verseker ek haar.

'Dan sal ek graag wil...' fluister sy.

'Sê dit vir hom! Vertel vir hom presies wat jy wil hê hy moet doen!' moedig ek haar weer aan.

'Naai my, asseblief!' fluister sy. 'Ek wil hierdie groot voël van jou diep in my voel.'

Hy klim van haar af en draai om. Hy kniel tussen haar bene en leun vooroor. Hy knipoog vir my en plaas sy groot, pers pielkop in haar sopnat gleuf. Sy lig haar bene hoog in afwagting. Hy trek sy pielkop op en af deur haar nat sloot.

'Asseblief...' fluister sy. Hy stoot stadig vorentoe en sy pielkop sper haar skaamlippe oop en gaan nestel teen die opening van haar vagina. Haar heupe begin dein teen sy piel. Hy stoot weer stadig en die groot, pers pielkop word geleidelik verswelg deur die sagte, warm vlees van haar poes. Sy kreun van genot. Hy hou aan met stoot totdat sy reuse piel heeltemal wegsink in haar poes. Haar bene vou om sy onderlyf. Ek is verstom. Ek het nooit gedink hy sal die hele ding inkry nie. Hy lê vir 'n rukkie stil bo-op haar om haar kans te gee om gewoond te raak aan sy groot piel wat tot teen sy eiers in haar poes gedryf is.

Dan begin haar heupe wieg soos sy hom begin naai. Hy kry die boodskap en begin haar met lang stadige hale terugnaai. Ek verwonder my aan sy piel as dit heeltemal wegsink in haar poes net om weer te voorskyn te kom, blink en nat van haar souse. Hy trek sy piel elke slag omtrent heeltemal uit tot die pers van sy pielkop begin wys voordat hy dit weer heeltemal wegbêre in haar poes wat dit al te gretig insluk. Haar hand op my piel begin nou hewig pomp.

Skielik los sy my piel en stoot vir Ettienne liggies van haar af. Sy rol om en staan op. Vir 'n oomblik dink ek sy het genoeg gehad of het van plan verander. Dan stoot sy vir Ettienne, wat nou regop voor haar op die rand van die bed sit, agteroor. Hy lê op sy rug met sy stywe, nat piel wat die lug in toring. Sy voel-voel aan sy liggaam en gaan kniel dan wydsbeen bo-oor hom. Sy vat sy piel vas en laat sak haar onderlyf tot sy groot pielkop weer nestel in haar sopnat sloot. Sy sit haar hande op sy bors en sak met 'n luide kreun vinnig af op sy piel. Moeiteloos gly daardie groot piel in haar sopnat poes in tot haar boude sy balsak tussen hulle vasdruk. Sy leun vooroor en lê 'n rukkie stil. Dan begin haar heupe beweeg. Sy naai hom met lang stadige hale. Ek lê agter haar en kyk hoe haar poes sy bleek, blinknat piel herhaaldelik insluk. Haar skaamlippe span styf rondom die bogemiddelde dikte van sy piel. Sy is sopnat! Haar souse vloei nou vryelik teen sy piel af en oor sy balsak. Sy hou sy kop tussen haar hande en soen hom deur die gat in die sak. Ek sien hoe haar pienk tong in sy mond verdwyn. Sy begin hom nou met meer intensiteit naai en ek besef sy gaan binnekort kom.

Maar ek het ander planne. Ek trek haar van hom af. Sy piel glip uit haar poes uit. Ek rol haar op haar rug en klim tussen haar bene in. Ek leun vooroor en my stywe piel het geen hulp van my nodig om sy pad in haar nat sloot in te vind nie. Ek stoot vorentoe en my piel glip deur die sagte nat, warm voue van haar poeslippe en verdwyn moeiteloos in haar fluweelsagte vleestonnel. Haar bene vou om my en sy trek my styf teen haar vas. Ettienne steek sy hand tussen ons in om met haar tiete te speel. Ek lig my bolyf effens om hom beter toegang te gee. Ek naai haar diep en hard terwyl Ettienne haar tepels tussen sy vingers rol. Hy gly sy regterhand oor haar maag in die rigting van haar doos. Ek lig my bolyf verder op. Hy streel oor haar kort dooshare en sprei dan haar lippe om die klein pienk knoppie van haar klitoris te kielie. Ek naai haar harder en vinniger. Sy kreun al harder en ek weet sy is weer op die randjie van 'n orgasme.

Ek trek my piel uit haar uit en rol af tot langs haar. 'Wat nou..?' vra sy, effens geïrriteerd deur die onderbreking. Ek antwoord nie, maar trek haar teen my vas en rol om sodat sy bo-op my lê. Ek posisioneer haar op haar elmboë en knieë met haar kop bokant my piel en my kop onder haar poes tussen haar bene. Ek beduie vir Ettienne om haar van agter te naai. Hy kniel agter haar en stoot sy piel met groot gemak in haar poes in tot sy eiers teen haar klit vasdruk. Sy kreun hard en neem my nat piel in haar mond. Ek is nou in die perfekte posisie! My piel is in haar mond, ek het 'n onbelemmerde uitsig van hoe Ettienne se piel haar nat poes naai en haar swaaiende tiete is gerieflik binne my bereik. Ek speel met haar tiete en sy begin meer ernstig aan my piel suig. Ek voel hoe die spanning opbou in my eiers. Ettienne naai haar ook nou met groter dringendheid. Sy swaaiende balsak plof teen haar klit met elke pomp. Ek besef ons al drie is op die randjie van orgasme. Die toenemende tempo van die aksie bokant my kop oortuig my dat my posisie gevaarlik kan raak as daardie twee kom. Ek besluit dus om eerste te kom en pad te gee. Ek neem haar twee vol tiete in my hande en naai haar mond met mening. Dan kan ek nie meer uithou nie. Ek ontplof in 'n hewige orgasme en spuit straal na straal pêrelwit kom in Isabel se mond. Sy trek nie haar kop weg nie. Inteendeel, sy slurp elke druppel daarvan gulsig op en sluk dit in.

Haar heupe begin sidder. Ek rol onder haar uit. Sy skree en begin bokspring soos haar onderlyf ritmies saamtrek in die spasmas van 'n intense orgasme. Soos ek vroeër ondervind het, het Ettienne nou al sy dae om sy piel binne haar te hou. Hy pak haar om die heupe beet en brul as hy sy piel diep in haar poes indryf en sy saad in haar baarmoeder inspuit. Met 'n laaste paar krampagtige stote maak hy sy ballas leeg in haar poes. Dan val die twee op 'n hoop langs my neer en niemand sê 'n woord nie. Al wat hoorbaar is is die gehyg van drie moeë mense.

Ek loer na Isabel. Sy lê en vroetel aan die lussie van die sak teen haar nek. Ek laat haar begaan want ek weet sy sal dit nie alleen loskry nie.

'Sal iemand my help met hierdie ding, asseblief?' waag sy dit.

'Seker, skat! Sodra ons gas vertrek het...'

'Maar ek kry warm hier binne...' kerm sy.

'Geen probleem! Ek sal die lugreëling opstel.' blok ek haar weer.

Ek beduie vir Ettienne om te gaan. Ons het 'n ete afspraak moremiddag voor hy vertrek. Ons sal dan dinge bespreek en groet. Hy staan op en neem sy klere in die hangkas en gaan trek aan in die badkamer. 'n Rukkie later kom hy uit, wuif en knipoog vir my en vertrek.

'Kom, laat ek jou help.' sê ek vir Isabel en trek haar nader. Ek maak die knoop doelbewus stadig los om vir Ettienne kans te gee om weg te kom.. Sy pluk die sak van haar kop af en hardloop uit op die balkon. Sy loer in die straat af met die hoop dat sy vir Ettienne sal sien.

'Te laat. Hy reeds weg...' stel ek haar teleur. 'Terloops, ek dink nie dis 'n goeie idee dat jy kaal op my balkon staan nie...'

Sy besef skielik ek is reg en trippel haastig en verleë die slaapkamer binne. Sy krul op op haar sy op die bed. Ek gaan skink vir ons drankies. Ek sit die drankies op die bedkassie neer en gaan lê langs haar.

'En toe? Was dit toe soos jy gedink het dit sal wees?' pols ek haar.

'Ek weet nie... Dit was baie opwindend, maar noudat dit verby is, is my kop heel deurmekaar. Ek kan nie glo ek het seks gehad met 'n man wat ek nie ken en nie eers weet hoe hy lyk nie! Ek glo ek sal beter voel as ek weet wie dit was.' sê sy.

'Ek is nie so seker nie. Dit sal niks wat gedoen is ongedaan maak nie en net dinge verder kompliseer. Jy weet dit tog!' verduidelik ek.

'Ja, jy's seker reg. Maar as ek net sy gesig kon sien... Dit sou dit baie makliker maak om te verwerk. Dit voel asof ek seks met 'n spook gehad het... En ek is bevrees hierdie spook gaan my nie los tot ek hom ontmoet het nie!' Sy staan op en stap badkamer toe. 'n Streep bleekwit kom loop teen haar binnebeen af - 'n sinistere herinnering aan ons avontuur met Ettienne. Ek begin wonder of dit so 'n goeie idee was...

DEEL 3

Weke het intussen verloop en alles is een gemors! Ek en Isabel sien mekaar nie meer nie. Die episode met Ettienne was een moerse fout! Die uiteinde was dat die man onwetend ons lewens oorgeneem het. Oral waar sy gaan, in die restaurant, die fliek, selfs die supermark, verbeel sy haar sy het hom gesien! Dis al waaroor sy praat. Sy het totaal obsessief en paranoïes geraak oor die 'spook'. Ek het eenvoudig nie meer kans gesien vir die ondraaglike situasie waarin ons verhouding beland het nie en het die verhouding beëindig. Ek weet ek het seker meer skuld as sy aangesien ek die hele ding geïnisieer het, maar ek het nooit besef dit sal so ontaard nie!

So leer gerus hieruit. Dink aan die gevolge van gevaarlike speletjies voor jy dit speel. As jy dan móét dans met die duiwel, maak seker dis een wat jy goed ken! Loop maar lig vir daardie duiwel wat jy nie ken nie...

12
Please rate this story
The author would appreciate your feedback.
  • COMMENTS
Anonymous
Our Comments Policy is available in the Lit FAQ
Post as:
Anonymous
4 Comments
Mydream90smMydream90sm11 months ago

Baie sensuele storie, maar dalk n les ook vd avontuurlikes tussen ons.

AnonymousAnonymous11 months ago

Ek en my vrou “L” is nou 20 jaar getroud. Sy is tien jaar jonger as ek. Die afgelope 5 jaar is daar nie regtig enige sprake van seks tussen ons, die probleem is aan my kant.

Gereeld kan ek sien dat sy seks nodig het, ek sal dan met haar tiete begin speel en later haar vinger tot sy kom. Haar poes is altyd sopnat so jags word sy. Gewoonlik wanneer ek haar so vinger maak ek ‘n opmerking dat die nat poes nou eintlik ‘n stywe dik piel kort om te naai. Sy bly altyd stil, maar kom sommer vinnig sodra ek dit sê. So week gelede, terwyl ek haar nat jagse poes nog so vinger, maak ek weer die opmerking dat sy nou eintlik ‘n groot stywe piel kort om haar te naai. Hierdie keer verbaas sy my toe sy hygend antwoord dat dit fokken lekker sou wees. Hy moet haar hard naai en baie diep in haar kom, sy het sommer dadelik op my vinger gekom terwyl ons so praat.

Sy is ‘n baie skaam persoon en meng nie sommer, ons kuier glad nie by ander mense maar sien gereeld van ons vriende by ‘n plaaslike kuier plek, “R T”. Sy drink gewoonlik geen alkohol tydens die kuiertjies.

Hierdie week het ons die aand weer soos gaan kuier. Die een vriend, “H”, is die selfde ouderdom as “L”. Sy praat gemaklik met hom en spot hom altyd dat hy grootpraat wanneer dit by vrouens kom. ‘n Idee het al by my gevorm dat sy eintlik flirt met “H”, en dat ek ‘n manier moet kry om die situasie te bevorder.

En toe val alles mooi in plek, na ‘n paar ure se kuier, waartydens ek haar oorreed om ‘n paar drankies te drink, begin sy weer met “H”. Hy antwoord haar “Sal jou wys, maar jou man sal my donner” Ek antwoord “ As sy kak soek moet sy nie agter my wegkruip”

“n Rukkie later ry ons terug huis toe en sommer so in die ry vryf ek haar poes, sy sal gewoonlik vir my sê om nie laf te wees, maar vanaand maak sy haar bene oop en los my om haar poes te vryf. Ek sê sy moet ophou om “H” so te tart, netnou call hy haar bluff. Aag hy is net grootbek antwoord sy.

By die huis gaan ons dadelik kamer toe en ek begin met haar tiete speel, wat haar altyd hiper jags maak. Sy krul en kerm op die bed toe ek vir haar vra of ons moet toets of “H” werklikwaar net grootbek is. Sy antwoord, kom ek wed jou R500 hy is. Ek vat my foon en stuur ‘n whatsapp na “H” se foon “Kom wys vir “L” jy is nie net grootbek” “L” kyk verskrik na my en vra, jy het nie regtig dit gestuur, jy spot nou.

Ek gaan voort om met haar tepels te speel en druk my hand binne in haar panty en vryf oor haar poes, sy wriemel en haar asem begin jaag, vinger my en sy druk my vinger in haar sopnat doos. Nie so haastig grootbek en met die stop “H” in die oprit. Sy wend ‘n halfhartige poging aan om my hand van haar poes weg te stoot. Nee sê ek, ons het mos ‘n weddenskap.

Ek het doelbewus die deure opgelos en ons hoor hoe “H” inkom en na ons roep. In die kamer, kom maar in, antwoord ek “L” wil nou opspring maar ek keer en sê kom ons kyk wat gebeur. “H” kom in die kamer in en ek kan sommer dadelik sien dat hy klaar ‘n horing het. “H”, dit wil voorkom asof ek die weddenskap gaan wen. “L” antwoord dadelik dat ek wen, sy het net grappe gemaak. Ek is nie tevrede hiermee, nee wat nie so maklik ek wil seker maak jy spot nie weer met “H”, “H” haal jou voël uit en wys darem net vir “L” jy is nie skaam.

Sommer vinnig is sy stywe piel uitgehaal, “L” wil nog stry maar dit is te laat. Haar oë rek toe sy die groot dik piel, baie groter as myne sien. Ok “L” net om seker te maak ek wen, vat aan “H” se piel. Sy huiwer, maar steek haar hand uit en vat “H” se piel, ek sien sy begin glimlag en daar begin sy toe stadig “H” se draad te trek.

Ek haal haar tiete uit en vryf haar tepels, sy keer my glad nie. Ek trek haar broek uit maar los haar panty aan. Teen hierdie tyd sit “H” langs haar op die bed en hy steek sy hand uit en vat aan haar poes, sy sit haar glad nie tee en ek sien hoe maak sy haar bene effens groter oop sodat “H” haar poes makliker kan vryf bo-op haar panty.

“H” voel hoe jags is “L”, haar poes is papnat. “H” glip sy hand onder haar panty in, “L” kreun toe hy sy vinger in haar poes druk. Sy maak haar bene nou soos ‘n hoer, groot oop, en ek weet hier is dit nou. Naai haar “H”, sy soek piel. Sonder aarseling skuif hy haar panty eenkant toe en druk hy sy stywe piel met een slag in “L” se nat poes in.

Geen speletjies, hy naai haar met mening en “L” lig haar bene hoog in die lig in, en sy kom sommer vinnig. Maar “H” het gekom om te naai en hy tel nou ritme op, “L” se nat poes maak geluide wat soos ‘n bulldog wat pap eet klink. Sy huig en kreun van die genot terwyl “H” se stywe piel in-en-uit pomp in haar poes. “H” se piel is al spierwit soos “L” se poes rommerig raak. Ek het haar nog nooit so jags gesien, “H” begin skielik vinniger naai en toe kom hy diep in “L” terwyl hy soos ‘n leeu brul.

“H” lê so paar minute op “L” met sy piel diep in haar en toe trek hy uit, “L” lê met haar bene wawyd oop en haar poes is opgerek en “H” se kom loop uit. Dit maak my uiters jags, en ek kom agter dat ek met ‘n ordentilke horing sit, die eerste keer in jare.

Nodeloos om te sê ek het my stywe piel in “L” se poes, nog vol van “H” se kom gedruk en haar ‘n tweede goeie naai vir die aand gegee. Ek glo hierdie was die begin van ‘n gereelde naai sessie.

AnonymousAnonymousabout 13 years ago
wat n verrassing om seks in afrikaans te lees

wat n verrassing om seks in afrikaans te lees email my guillaumerood gmail com

AnonymousAnonymousalmost 14 years ago
Afrikaanse Stories

Moerse lekker om goeie naai stories in Afrikaans te lees, hou so aan

Share this Story

Similar Stories

Ander man se vrou... ...is moeilikheid soek!in Loving Wives
Warm! 'n Los gelukkie op 'n snikhete dag.in Erotic Couplings
Marli Se Flirtasie Ruk Handuit Maar haar man is daar om 'n ogie te hou.in Loving Wives
My Vrou Se Donker, Beter Kant 'n Storie in Afrikaans oor die donker sy van...in Loving Wives
My Onweerstaanbare Skoonsussie Hoe ek my vrou se jonger sussie 'opgevoed' het.in Erotic Couplings
More Stories