Die Dikke

Story Info
Wife coerced into having sex with stranger.
1.3k words
4.24
21.7k
2
Share this Story

Font Size

Default Font Size

Font Spacing

Default Font Spacing

Font Face

Default Font Face

Reading Theme

Default Theme (White)
You need to Log In or Sign Up to have your customization saved in your Literotica profile.
PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

Ek dink ek het Zelda goed genaai. Al was haar poes in staat tot heelwat meer as my piel se gemiddelde dikte, kon ek haar maklik met my tegnieke laat kom. Vir my was haar groot poes nogal lekker, amper lekkerder as 'n stywe poesie. Maar ek het tog gevoel sy moet darem net een keer voel hoe 'n monster haar poes volmaak. Sy het heeltyd volgehou sy soek nie 'n dikker piel nie, maar ek kon voel hoe haar poes natter en sy jagser word as sy 'n groot piel in 'n bloufilm sien.

Toe sien ek eendag my kans. So 'n aantreklike jongerige ou moes eendag ons TV kom instel. Ek weet nie of die ou nie iets stywerigs onder aangehad het nie, maar so 'n pyp het heeltyd in sy broek rondgespeel. Ek kon sien dat sy nie haar oë daarvan kon afhou nie, maar het gemaak of ek nie sien nie. Binne 10 minute kon ek egter sien dat sy goed jags is. Toe die ou weg is, het ons op die bed gaan lê om na die nuut ingestelde TV te kyk. Dit was nog vroegmiddag, maar ek het bietjie gevroetel en wou my hand voor by haar broek indruk. Sy wou eers keer, maar het my maar toegelaat. Ek kon voel hoekom sy nie wou nie. Sy was slymerig sopnat soos ek haar lanklaas gevoel het. Ek het maar stilgebly en haar poes geëet soos lanklaas in my lewe voordat ek haar hard genaai het. Sy het lanklaas so vinnig gekom, asof sy al op die punt was voor ons begin het.

Ek het die ou bietjie dopgehou en agtergekom hy gaan gereeld by dieselfde plek 'n bier drink na werk. Sommer gou het ek ook een gaan drink en gesorg dat ek saam met hom by die toilet uitkom. Ek was verstom. Dit was 'n jong paal. Sommer so slap was sy piel dikker en langer as myne. Die volgende dag het ek hom gebel en gesê ek het 'n job vir hom. Ons het mekaar die middag ontmoet en ek was maar sommer reguit. Naai my vrou vir R5000. Hy was eers onseker, maar stem toe in. Hy kon onthou dat sy nogal sexy is.

Die plan was dat hy haar eers goed jags moet maak en dit opbou dat sy nie maklik nee sou sê nie, want sy was oortuig dat sy nie 'n ander man sou naai nie. So die volgende oggend was die TV weer uitgestel en moes hy weer kom. Weereens het sy piel in sy broek gespeel en haar oë was weer vasgenael daarop. Hy was nogal goed, want hy het dat sy voor hom verbyskuif en sy piel het teen haar sy geskuur. Ek het lanklaas haar nipples so styf sien staan onder haar klere. Toe hy weg is, het ek gemaak of ek gaan draf, maar stilletjies weer in die huis geglip. Die slaapkamer se deur was halfoop en ek kon die bed duidelik sien.

Zelda het op die bed gelê met haar bene wyd oop, krampagtig besig om haarself te vinger. Ek kon sien hoe glinster haar poes van natheid. Weereens het sy vinnig en intens gekom. Ek het vinnig uitgegelip en 'n halfuur later weer terug gekom.

Twee dae later moes hy weer na werk terugkom om kwansuis iets te installeer wat sou keer dat die TV uitgaan. Ek sou gerieflikheidshalwe uit die dorp gewees het vir 'n paar ure. Nadat hy daar aangekom het en hulle in die sitkamer was, want sy was steeds vasgenael, het ek by die agterdeur ingeglip. Dit was reeds effens skemer, daarom kon ek my gemaklik in die eetkamer verskans. Weereens het hy meesterlik gespeel. Sy moes kwansuis help en hy het soveel as moontlik aan haar geraak. Op 'n stadium het hy gerek om iets by te kom, sy piel duidelik gevorm minder as 'n meter van haar af. Ek kon die jagsheid in haar oë sien.

Toe hy sy tassie toemaak, gee hy haar sy hand om haar van die bank op te trek en trek haar teen hom vas. Sy sou dalk nog kon wegtrek as dit nie was dat die paal teen haar onderlyf gedruk het nie. Haar oë het net toegegaan en hy het haar gesoen. Voor sy nog kon reageer, was sy hand voor by haar broek in en oor haar poes. Sy het hom halfhartig probeer wegstoot, maar haarself toe maar oorgegee aan sy vingers wat haar sopnat klitoris gestreel het.

Hy het haar agteroorgedruk op die bank en in een beweging haar broek uitgetrek. Weereens wou sy nog toehou, maar sy mond was op haar poes. Ek was skoon jaloers oor hy die heerlike sopnat poes kon eet. Haar bene was oor sy skouers en ek kon sien sy was nie meer ver nie. Hy het dit gelukkig ook agtergekom en net betyds opgehou. Toe staan hy op en laat sak sy broek oor sy knieë. Sy het hoorbaar na haar asem gesnak toe sy die enorme piel hier naby haar sien. Ek kon sien dat hy so styf en so groot soos 'n komkommer is.

Sy het altwee haar hande om hom gesluit en sy draad begin trek. Sy kon hulle skaars bymekaar kry. Hy het haar kop gevat en haar mond nader aan sy piel getrek. Ek het gedink hy jaag nou aan want sy doen dit nie graag nie. Die volgende oomblik het haar vol lippe oor sy piel se kop gesluit. Sy was moertoe jags. Sy het op die kop gefokus want daar was nie juis plek vir meer nie. Op een of ander manier het hy egter nog omtrent 2 duim in haar mond gekry en haar stadig in haar mond genaai. Ek was verstom dat haar mond so vol kon wees.

Toe het hy haar agteroor gedruk op die bank en met sy pielkop so oor haar poes gevryf. Toe kon sy dit nie meer hou nie. "Druk daai reusepiel in my poes. Ek wil deur hom genaai word." Hy glip sy kop in en en begin haar stadig naai. Met elke stoot gaan hy dieper in. Op hierdie stadium is ek by die deur, skaars 3 meter weg en kan sien hoe haar poes rek soos nog nooit tevore nie. Haar mond is groot oop en haar oë stokstyf. "O fok, jys dik. My poes is so vol hy gaan opskeur. Ek wil hê jy moet hom oopnaai!" Dan stamp hy die paal so diep in as wat hy kan. Sy snak na haar asem maar die ekstase is hoorbaar. Hy pomp haar met mening en ek kan aan haar voete sien sy is in die hemel.

So hou hy aan vir amper 5 minute voor sy skreeuend kom. "O, dis hemel, ek het nog nooit so gekom nie. My poes is vol!" As haar bene slap langs haar lê, haal hy die monster uit en ek is verstom oor die enorme gat wat dit los. Hy draai haar op haar knieë en stamp weer die reus in haar gewillige doos weg. Nou kreun sy met elke pomp as hy maklik 6 duim in haar wegstamp. Weereens is dit net omtrent 3 minute voor sy weer intens kom.

Nog steeds het sy nie genoeg gehad nie. Na sy die kop weer so 'n paar suige gegee het, gaan sit sy op hom en ry daai piel bloots. Hierdie keer hou sy bietjie langer en kom hulle so saam.

Later die aand wil sy nie dat ek naby haar poes kom nie. Dan vertel ek haar dat ek dit gereël het en ook alles gesien het. Sy is eers kwaad, maar dan sê sy dankie. Nadat sy my piel stokstyf gesuig het, sink ek hom in haar uitgewerde doos weg. Ek kan die effek van die paal daarin voel, maar sy kom weer intens.

Daarna kry ons die ou so een maal 'n maand oor dat hy haar poes goed volmaak. Ek sluit soms ook aan met die beste as sy hom ry en ek sink my piel in haar mond of hol weg.

Please rate this story
The author would appreciate your feedback.
  • COMMENTS
Anonymous
Our Comments Policy is available in the Lit FAQ
Post as:
Anonymous
1 Comments
AnonymousAnonymousabout 6 years ago
Grootte maak tog saak!

Grootte maak vir baie vrouens tog saak en hierdie is 'n goeie illustrasie van hoe sommige dit ervaar. Ek het al self te doen gehad met 'n vrou wat 'n grootvoolfantasie gehad het. Ek kan goed onthou hoe sy met die hande beduie het hoe dik en lank hy moes wees. Ongelukkig kon ek haar nie persoonlik daarmee help nie! Die asemsnakke met my was dus maar nie so intens nie! Ricci777, jou skryfsel was uitstekend. Jy is meester van die taal, met jou sinne so kragtig en sinvol gekonstrueer en elkeen doelmatig en op sy plek. Jou beeldspraak is ook uitstekend en jy weet ook hoe om te spel. Dis sommer goeie draadtrekmateriaal! In die tweede laaste paragraaf moes ". . . uitgewerde doos" seker ". . . uitgewerkte doos" gewees het. Met daai dik vool kon dit seker nie anders nie!

Ek gaan sommer nou kyk of ek nog van jou skryfsels kan kry. Doen so voort!

Share this Story

Similar Stories

Hospitaalskandaal ;-) 'n Besonder aangename hospitaalepisode.in Erotic Couplings
Die Begin My vrou, die Hotwife.in Loving Wives
Ander man se vrou... ...is moeilikheid soek!in Loving Wives
Ek wil kyk gebasseer op ware verhaal.in Interracial Love
'Tuisverpleging' op sy beste! 'n Heerlike en onverwagte verrassing!in Erotic Couplings
More Stories