Die Voortvarendheid van die Jeug

Story Info
Twee wulpse en 'leergierige' skoolmeisies...
8.5k words
4.59
45k
6
Share this Story

Font Size

Default Font Size

Font Spacing

Default Font Spacing

Font Face

Default Font Face

Reading Theme

Default Theme (White)
You need to Log In or Sign Up to have your customization saved in your Literotica profile.
PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

<<-- Ek wil graag die lesers versoek om my stories te beoordeel en ook terugvoering te gee. Dit sal help om te weet wat u as leser graag wil hê, ook om die gehalte van die stories te verbeter en om vir Literotica te wys dat daar 'n plek is hier vir Afrikaanse stories. Baie dankie vir die terugvoering wat ek tot dusver ontvang het. Dit word waardeer!-->>

Die Voortvarendheid van die Jeug

My naam is Justin. Ek is drie en twintig jaar oud. Ek is pas aangestel in my eerste pos nadat ek klaar gestudeer het. As gevolg van verblyfprobleme loseer ek tydelik by vriende van vriende. My kamer is binne die huis. Ek kla nie, want die mense is gaaf en die kos is goed. Hulle perk glad nie my vryheid in nie en ek kan kom en gaan soos ek wil. Hulle het ook 'n lekker groot swembad.

Hulle het 'n agtienjarige dogter, Debbi, wat in graad 12 is. Sy is 'n pragtige meisie met groen oë en donkerrooi skouerlengte hare. Haar ouers, veral haar pa, is genadeloos streng op haar. Sy is een van die cheerleaders by hulle skool. Ek is verbaas dat haar pa dit toelaat. Sy mag egter nooit seuns huis toe bring nie en as sy uitgaan moet dit altyd in 'n groep wees en sy moet teen tiennuur saans tuis wees. Haar skoonheid doen nie veel aan my nie. Sy is vir my soos familie. Ek geniet haar as 'n huisgenoot. Sy bederf my baie. :-)

Ek kom egter agter dat haar hormone soms pla. Sy paradeer graag in haar bikini voor my en raak altyd baie spelerig as ons saam in die swembad is en die ander nie by is nie.

Een middag kom kuier een van haar vriendinne by haar. Haar kamer is langs myne, so ek kan hoor hoe hulle skerts en giggel.

Later is daar 'n sagte klop aan die deur. "Kom binne." antwoord ek. Debbi loer om die deur. Sy is in haar cheerleader uitrusting.

"Is jy besig?" vra sy.

"Nie te erg nie." sê ek. "Hoekom?"

"Ek het vir een van my vriendinne van jou vertel. Sy wil jou graag ontmoet. Kan ons maar inkom?"

'n Bietjie uit die veld geslaan, het ek nie juis 'n keuse nie. "Ja, seker." antwoord ek.

Sy maak die deur wyer oop en die vriendin stap in. Ek snak amper na my asem! 'n Beeld van 'n meisie stap, asof uit 'n prikkeltydskrif, my kamer binne, ook in haar cheerleader uitrusting. Te oordeel aan die toppie wat so oor haar groot, vol tiete span, aanvaar ek sy is ietwat ouer as Debbi. Sy het lang blonde hare en die sielvolste diepblou oë. Haar lang, lenige sonbruin bene onder die kort rompie gaan beslis nie ongesiens verby nie. Sy het beslis my aandag!

"Angi, dis nou Justin van wie ek jou vertel het." stel sy haar voor. "Justin, Angi."

Angi tree met die grootste selfvertroue vorentoe. "Aangename kennis." sê sy en gee my 'n lekker stewige handdruk.

"Ons het gou 'n paar nuwe cheerleader moves geoefen.", sê Debbi. "Wil jy sien?" Weer klink dit nie asof ek 'n keuse het nie.

"Ja, graag." antwoord ek.

Angi begin tel. Hulle tol, spring wydsbeen in die lug en eindig die beweging in 'n opskop wat niks aan die verbeelding oorlaat nie. Dan draai hulle om en buk terwyl hulle hul pom-poms skud. Die eina broekies span oor die twee ferm pare boudjies! Gelukkig is is my kamer lekker groot en die plafon hoog.

Ek klap vir hulle hande. "Uitstekend!" sê ek. "Angi, is jy die afrigster?"

"Nooit!" sê sy en lag. "Ek is maar net in Debbi se groep. Ons is in dieselfde klas."

Ek glo dit nie! Angi in graad 12? Onmoontlik! Daardie perfekte lyf is nie een van 'n matriekmeisie nie. Sy lyk nie veel jonger as ek nie.

"OK, ons moet gaan." sê Debbi. Hulle groet en trippel my kamer uit. Ek beskou dit as jeugdige onskuld en steur my nie veel nie. Debbi is al immers vir my soos die jonger sussie wat ek nooit gehad het nie.

Weke gaan verby en ek het nie weer vir Angi gesien nie. So nou en dan sê Debbi net vir my Angi stuur groete. Weer beteken dit nie veel vir my nie.

Een middag daag Angi weer op. Sy groet vlugtig en hulle verdwyn in Debbi se kamer in. My kamervenster kyk uit oor die swembad. 'n Paar minute later sien ek die tweetjies in hulle bikinis langs die swembad. Hulle duik en baljaar en is alte vrolik.

Dan klop Debbi aan my venster. "Justin, wil jy nie kom saamswem nie?" nooi sy.

Dis nogal warm en ek aanvaar die uitnodig met 'n "Nou-nou daar!" Ek spring gou in my swembroek en gryp 'n handdoek. Hulle lê langs die swembad en bak in die son. Ek gaan sit langs hulle. Debbi lê op haar maag en Angi op haar rug. Ek verwonder my weer aan die meisiekind. Sy lyk niks jonger as 22 jaar oud nie! Haar nat geel bikini top (sonder skouerbandjies nogal!) span oor 'n paar volledig ontwikkelde tiete. Haar donker stywe tepels is sigbaar deur die nat materiaal. Die groot, jong tiete beur amper onnatuurlik die lug in! Die feit dat sy op haar rug lê verander niks aan die vorm van haar ongelooflike ferm tiete nie. Sy het 'n klein bypassende broekie aan. Haar doos bult teen die materiaal.

Debbi lyk ook besonder goed in haar bikini. Haar mooi ferm boude vertoon goed met die groen broekie wat so effens opgetrek het in die gleuf van haar boude.

Ek duik dadelik in die water. Onmiddellik is die twee ook in die water en probeer kamma my kop onder die water kry. Dis net arms, bene en tiete oral. Ek probeer maar versigtig wees waar ek vat. 'n Paar keer as Angi in die lug spring moet sy net keer op die toppie val af.

Later speel ons bal. Hulle twee staan aan die een kant van die swembad en ek aan die ander kant. Ons gooi die bal oor en weer. Een keer gooi ek die bal per ongeluk effens hoog en Angi moet hoog strek om by te kom. Haar tiete klim amper uit die toppie uit! Ek is doodseker ek kon vir 'n oomblik haar tepels sien voordat sy die toppie vinnig weer optrek.

Ek besluit om die situasie uit te buit. Elke keer as ek die bal vir haar gooi, gooi ek 'n bietjie hoër. Dan gooi ek die bal so hoog dat sy moet spring. Sy spring hoog uit die water uit en strek met haar arms. Skielik kan die geel toppie nie byhou nie. Dit glip af! Altwee haar perfekte tiete is vir 'n paar oomblikke duidelik sigbaar. Die twee donker tepels is klein saamgetrek van die koue water en moontlik ook die opwinding van die spel. Sy verdwyn onder die water in, trek haar toppie op en kom met 'n verleë glimlag onder die water tevoorskyn. Ek maak egter of ek niks gesien het nie en swem kant toe.

Ek klim uit en lê en bak in die son. Die tweetjies kom lê langs my. Toe hulle uiteindelik droog is, vra Debbi of ek sonbrandolie op haar rug sal smeer. Dis nie die eerste keer dat ek dit vir haar doen nie, so weer vind ek dit nie snaaks nie. Ek begin smeer en stoot die bandjie van haar toppie effens weg sodat ek sodat ek haar rug oral kan bykom. My hande gly oor haar hele rug, boudjies en bobene.

"Sal jy my ook doen?", vra Angi.

"Seker!"antwoord ek en gaan sit langs haar. Sy gee haar sonbrandolie aan. Ek begin met haar skouers en werk af na die bandjie van haar bikini. Voor ek dit kan wegskuif, glip haar hand agter haar rug in en sy maak die knippie los. Die rekbande skiet weerskante van haar rug af. Sy lê op haar arms, terwyl ek haar rug verder smeer. Haar gewig laat die melkwit kante van haar tiete uitbol teen die kante van haar bolyf. Ek smeer die olie al nader aan haar sye en besluit om daardie dele, wat duidelik nog nooit son gesien het nie, maar ook by te kom. My vingers streel glad oor die sagte maar ferm kante van haar jong tiete. Daar is dadelik 'n krieweling in my broek! Sy reageer egter glad nie daarop nie daarop nie. Ek maak klaar en gaan sit kruisbeen op die gras voor haar. Sy wend glad nie 'n poging aan om haar bostukkie weer vas te maak nie.

Soos ons gesels, sit sy haar gewig op haar elmboë. Dit veroorsaak dat haar bolyf oplig. Dis asof sy vergeet dat die toppie los is. Haar tiete hang uitlokkend voor my. Dis net die tepels wat nog aan die toppie raak wat nie heeltemal sigbaar is nie.

Later is Debbi die huis in en kom met koeldranke uitgestap. Angi lig haar bolyf op om die koeldrank te vat en skielik hang daardie twee pragtige stywe tiete in al hulle glorie omtrent 'n meter van my af. Skielik kliek sy en met 'n "Oeps!" sit sy vinnig die glas neer en lê weer plat. Ek maak maar of ek niks gesien het nie. Maar weer is daardie krieweling in my broek. Ek kyk op my horlosie en sien dis amper vyfuur. Debbi se ouers sal enige oomblik tuis wees en ek wil beslis nie slapende honde wakkermaak nie. Ek groet en gaan kamer toe.

Vir lank sien ek nie vir Angi nie. Sy stuur net al om die ander dag kamma groete. Maar dis asof Debbi al hoe meer 'betrokke' begin raak. Ek word verskriklik bederf met koekies en koffie en saans kom sy na my kamer toe sodat ek haar kan help met haar wiskunde huiswerk. Sy begin ook verby my oop kamerdeur stap nadat sy klaar gebad het met net 'n handdoek om haar. Dit het sy nooit vantevore gedoen nie.

Saans as ek haar help met haar huiswerk (Ek sorg altyd dat die deur oop bly!) kom sit sy kruisbeen op my bed en die geselsies raak al hoe meer persoonlik. Haar japon is ook baiekeer los voor en die dun materiaal van haar kort somersnagrokkie daaronder laat glad niks aan die verbeelding oor nie. Ek steur my steeds maar min. Dis mos my sussie! En haar ouers vertrou my volkome.

Een aand (haar ouers was nie tuis nie) is sy weer in my kamer. Ek het net 'n los kortbroekie aan. Ek het pas gestort en het nie die moeite gedoen om 'n onderbroek aan te trek nie. Sy het hierdie keer nie 'n japon aan nie. Haar klein panty en kaal tiete is duidelik sigbaar. Sy gaan sit oorkant my op die bed en kruis haar bene. Ek sit ook kruisbeen oorkant haar. 'n Paar boeke lê tussen ons. Die man in my neem oor en ek kan nie my oë van die voorkant van haar broekie afneem nie. Soos sy wydbeen daar sit skyn die koperkleur dooshaartjies duidelik deur. Die tiete met die ligpienk rooikoptepels kan ek nou al toe-oë teken. Die krieweling in my broek is weer daar.

Sy begin praat oor verhoudings en vra allerhande vrae. Dan vra sy skielik vir my of ek al seks gehad het. Ek antwoord haar baie eerlik en sy wil onmiddelik weet hoe dit voel. Ek probeer toe maar na die beste van my vermoë vir haar verduidelik. Ek kan sien dat sy die gesprek baie eroties vind. Ek moet bieg dat ekself beslis ook nie heeltemal koudgelaat is nie. Daarvan kan die knop in my broek getuig! Later begin sy vra oor hoe 'n man se geslagsdele werk. Weer probeer ek dit omskep in 'n biologieles eerder as iets eroties. Ek vra of sy al ooit een gesien het. Sy sê toe sy het wel eenkeer haar pa vlugtig kaal gesien. Sy hang aan my lippe terwyl ons verder praat.

Sy verander van posisie en sit met haar arms en ken op haar opgetrekte knieë. Onder haar bene deur kan ek nou haar hele poesie met kloof en al deur die dun materiaal van haar panty uitmaak. Dadelik ontwikkel ek 'n enorme horing!

Sy vra later uit oor ereksies en orgasmes en so aan. Later sien ek sy kan haar oë nie van my onderlyf afhou nie. Ek loer af en sowaar! My stywe piel het by my broekspyp uitgeklim, die pers kop duidelik sigbaar vanwaar sy sit. My eerste reaksie is om beter te sit sodat sy nie kan sien nie. Ek besluit egter om dit deel van die 'biologieles' te maak. In plaas van die weg te steek draai ek subtiel so dat my piel nog verder uitsteek. Sy verwonder haar en ek maak asof ek niks sien nie.

Skielik skyn daar ligte teen my kamervenster. Haar ouers is tuis. Sy gryp gou haar boeke en met 'n vinnige "Dankie!" verdwyn sy in haar kamer in.

Deur die volgende paar aande, veral as haar ouers nie tuis is nie, is sy gereeld in my kamer met haar dun nightie. Ek is natuurlik altyd gereed in my kortbroek en die proses herhaal homself. Die gesprek word egter al hoe meer gewaagd! My stokstywe piel is nou al deel van die dekor!

Een aand gaan die gesprek oor tiete. Sy wil weet hoekom mans so baie van boobs hou. Ek sê toe dat dit lekker is om aan te vat en dat meisies daarvan hou omdat veral hulle tepels sensitief is en so aan. Dit prikkel hulle ook seksueel. Sy wil toe weet of ek dink Angi het mooi tiete. Ek sê toe ja, sy het. Toe wil sy weet wat ek van haar tiete dink. Ek sê toe dat ek dink hulle is ook pragtig. Sy vra toe hoe ek dit weet. Ek sê toe vir haar ek hulle duidelik deur haar nightie kan sien. Sy bloos, maar doen niks om dit te bedek nie. Haar oë is natuurlik vasgenael op my piel wat weer uitgestal is.

"Is jou tepels sensitief?" vra ek.

"Ja, baie!" antwoord sy, skielik skaam.

Ek steek my hand uit en kielie haar tepel onverwags met my vingerpunt deur die dun nightie. Sy trek dadelik weg. Haar tepel reageer dadelik druk stokstyf teen die nightie. "Hoe voel dit?" waag ek dit.

"Nogal lekker." antwoord sy eerlik.

"Het 'n seun al daaraan gesuig?" vra ek.

"Nog nooit. Nog net daaraan gevat, meesal bo-oor my klere. Die ander meisies sê dis baie lekker as 'n seun daaraan suig!"

"Wil jy voel hoe dit voel? " vra ek.

"Is jy ernstig?" vra sy, effens verbaas.

"Natuurlik. Maar dis OK as jy nie wil nie."

Sy kyk af na my stywe piel. "OK", sê sy en leun vooroor na my toe.

"Wel, ek kan dit nie nie deur die nightie doen nie.", waarsku ek

Sy slaan my vir 'n ses! Sonder om te blik of te bloos lig sy die voorkant van haar nightie op. Haar pragtige jong tiete pryk hier reg voor my gesig. Die ligpienk, onopsigtelike tepels is kenmerkend van 'n ware rooikop. Ek leun vooroor neem haar tiet in my hand en sluit my lippe om haar tepel. Sy snak na haar asem. Ek voel haar hand op my bobeen . Ek kielie die tepel met my tong. Sy haal hard asem. Haar hand beweeg al nader aan my piel. Haar ander hand is skielik teen my agterkop. Ek suig haar tepel liggies in my mond in. "Oe... Dis lekker..." fluister sy sag, terwyl sy my stywer teen haar tiet vastrek. Haar asem begin jaag. Dan knibbel ek liggies aan die stywe tepel. Sy trek my kop nog stywer teen haar tiet vas en skuif nader aan my. Haar hand raak aan my pielkop. Sy ruk dit dadelik weg. "Jammer." sê sy. "Ek het nie bedoel.."

"Toemaar. Dis OK." troos ek. "Maar as jy wil, kan jy aan hom vat." waag ek dit.

"Regtig?" vra sy. Ek verseker haar dis OK. Sy steek haar hand uit en voel aan my pielkop. Ek besluit om haar te help en trek my broekspyp weg sodat sy die hele ding kan sien. My piel spring soos 'n veer orent!

"Soe, maar hy's groot!" sê sy verbaas. "Is hy nie te groot vir seks nie?"

Ek lag en stel haar gerus. "Jis, ek weet darem nie..." sê sy sag. Sy sit haar hand versigtig om hom.

"Is dit lekker?" vra sy.

"Ja." antwoord ek. "Maar daar is beter dinge wat 'n meisie daarmee kan doen."

"Soos wat?" vra sy nuuskierig. Ek antwoord haar nie, maar sit my hand oor hare en beweeg dit op en af. Ek laat los haar hand. Sy weet nou wat om te doen. "Is dit wat hulle draadtrek noem?" vra sy.

"Korrek. Sien jy, jy weet darem nie heeltemal niks nie." Ek speel met haar tiete terwyl sy my draad trek. "Hou jy daarvan?", vra ek

"Dis nogal opwindend." antwoord sy.

"Wat doen dit aan jou?", moedig ek haar aan.

"Dit voel so lekker warm en nat hier onder." sê sy.

"Kan ek voel?" waag ek dit.

"Wil jy regtig? Dis nat daar!" verduidelik sy verleë.

"Dis goed so. Dis mos net natuurlik."

"Goed dan." Sy lig haar boude en glip die broekie af en sit dit langs haar neer.

Ek haal haar hand van my piel af. Ek wil beslis nie voor haar kom nie. Sy sal haar doodskrik!

Ek trek haar liggies teen my vas en glip my hand tussen haar bene in. Sy maak dit mooi oop.

"Moenie my seermaak nie, asseblief." sê sy benoud. My vingers vleg deur haar redelik welige bos donkerrooi poeshare en my middelvinger beland in haar sopnat gleuf. Sy snak na haar asem!

"Is dit lekker?" vra ek as ek my vinger oor haar stywe klein klit laat gly.

"Baie!" sê sy.

"Het jy al jou vinger binne-in gesit?" vra ek.

"Ja, so 'n paar keer al."

"Wil jy hê ek moet myne insit?" waag ek dit.

"Ja." fluister sy skaam. "Maar jy gaan nie dink ek is 'n los meisie nie?"

"Moenie laf wees nie!" stel ek haar gerus.

Versigtig gly ek my vinger in haar ongelooflike stywe maagdelike poes in. Ek vinger haar rustig en sy haal hard asem. Haar hand begin weer pomp aan my piel. Ek besef sy gaan kom!

Net toe skyn daar weer ligte op die kamervenster. Dis haar ouers wat huis toe kom. Sy spring op, gryp haar boeke en hardloop vinnig kamer toe. Ek staan op en maak die deur toe. Daar op die bed lê haar panty nog. Ek steek dit in my hangkas weg.

Daardie aand pak die skuldgevoel my beet. Wat het my besiel? Sy is wel nie minderjarig nie, maar het ek nie nou misbruik gemaak nie? Tyd sal leer.

Die volgende dag, soos ek half verwag het, kom Angi weer kuier, swemklere en al. Sy is ekstra vriendelik en sy en Debbi loop oral in die huis rond met net hulle swemklere aan. Ek probeer vir Debbi vermy, want ek voel nog steeds skuldig. Maar ek is seker sy het alles van die vorige aand vir Angi vertel! Gelukkig het ek 'n vergadering om by te woon en kon nie bly nie. Toe ek terugkom, is Angi weg.

Net meer as 'n week later kom Debbi se ma na my kamer toe en sê sy wil met my praat. Ek nooi haar om te sit. Bang vir wat gaan kom, maak ek die deur toe.

"Dis nie so gewigtig nie. Jy kan maar ooplos.", sê sy met 'n vriendelike glimlag. "Ek het 'n baie groot guns om jou te vra. Dis langnaweek en ek en Dirk (haar man) moet 'n familietroue in Stilbaai gaan bywoon. Ons wil weet of jy planne het om weg te gaan vir die naweek."

"Nee, glad nie. Ek wil graag die tyd gebruik om aan my projek te werk." antwoord ek verlig.

"So jy sal nie omgee om ons huis op te pas nie?" vra sy.

"Natuurlik nie! Dis mos nie moeite nie. Ek bly dan hier." stel ek haar gerus.

"Baie dankie. Maar dis ongelukkig nie al nie. Ons gaan vir drie dae weg wees. Debbi kan ongelukkig nie saamgaan nie, want hulle is besig met ekstra voorbereiding vir die matriekeindeksamen. Sy weier om by 'n vriendin te bly. Sal jy omgee om vir drie dae lank babawagter te speel?"

My nekhare rys. Maar hoe kan ek weier? "Geen probleem nie." antwoord ek. "Dit sal net 'n plesier wees!" Ek wil my tong byt toe daardie woorde uitglip!

"Moenie bekommerd wees nie. Ek weet jy sal nie daarvan hou om alleen met 'n tienermeisie in die huis te bly nie. Mense is maar snaakse goed. Hulle skinder gou." sê sy. Ek wonder waarop sy afstuur. "Ek het dit toe goedgedink om een van haar matriekvriendinne te vra om ook hier te bly. Ek weet nie of jy haar al ontmoet het nie. Haar naam is Angi. Sy en Debbi studeer gereeld saam. Ek het klaar met haar ouers gepraat en hulle sê dis gaaf."

Ek word yskoud! "Nee, dis reg so. Geen probleem!" stem ek in.

"O ja, nog 'n laaste ding." Wat nou nog, wonder ek. "Sal jy omgee om vir hulle taxi te speel?"

"Met plesier! Ek sal hulle gaan af- en oplaai soos nodig." antwoord ek.

"Dankie. Jy is 'n ou staatmaker! Ons vertrek Vrydagmiddag na werk en kom Maandagmiddag terug." sê sy en stap uit. Wow!! Hoe de hel gaan ek dit hanteer?

Vrydagmiddag breek aan en Angi se ma kom laai haar af. Sy het nog haar skoolklere aan. Om een of ander rede lyk sy ongelooflik sexy in die donkerblou rompie, met die wit hemp en blou das. Selfs die vormlose skoolhemp kan nie daardie volmaakte tiete verbloem nie.

Ek handhaaf 'n lae profile in my kamer. Uiteindelik kom Debbi se ouers groet. Ons stap almal saam tot by die motor. "Mooi kyk na die meisies!" sê Dirk (haar pa) as my my groet. Die meisies hou aan wuif tot die motor by die hek uit is. "Soet wees!" roep haar ma net voor hulle wegtrek. Dan draf hulle vinnig die huis in. Ek ignoreer hulle en gaan kamer toe.

Later kom hulle in my kamer in. Angi het nog steeds haar skoolklere aan, maar haar das is losgetrek en hang laag. Haar bloes is so 'n knoop of wat te laag oopgeknoop. Debbi het 'n ligte T-hemp en 'n kortbroek aan. Angi gaan sit met gekruisde bene op my bed. Die rompie flop omhoog en ek kry 'n baie duidelike oogvol van haar klein wit panty. Dis beslis nie skooldrag daai nie!

"Ons kom sê net dat ete gereed is." sê Debbi.

Ons gaan eet vinnig 'n ligte ete wat haar ma voorberei het. Die atmosfeer om die tafel is effens ongemaklik.

"Kan ek vir jou 'n koue bier bring?" vra Debbi.

"Dit sal lekker wees." aanvaar ek haar aanbod.