Hospitaalskandaal ;-)

Story Info
'n Besonder aangename hospitaalepisode.
7.9k words
4.52
27.7k
2
Share this Story

Font Size

Default Font Size

Font Spacing

Default Font Spacing

Font Face

Default Font Face

Reading Theme

Default Theme (White)
You need to Log In or Sign Up to have your customization saved in your Literotica profile.
PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

Dis Dinsdagoggend net na vyfuur. Ek word redelik beneweld wakker in die hospitaal. Ek het gister 'n motorfietsongeluk gehad waartydens ek my linkervoorarm sleg gebreek en my regtergewrig ernstig verstuit het. Daar is ook ligamente geskeur. Een van my nekwerwels is ook effens beskadig. Ek het die vorige aand chirurgie ondergaan waartydens 'n pen in my linkerarm geplaas is om die bene te heg. Ek is nog nie seker wat hulle met my nek aangevang het nie, maar ek het 'n harde plastiek nekstut aan. Op die oomblik het ek nie veel pyn nie as gevolg van die morfien drip waarop ek is. Maar dis steeds 'n baie lastige situasie. Die feit dat my linkerarm tot oor my hand in gips is en my regtergewrig en hand swaar verbind is, maak my heel hulpeloos en afhanklik van ander. Ek twyfel selfs of ek self sal kan eet.

Terwyl ek nog so lê en myself jammer kry, hoor ek 'n stem hier langs my bed. "Goeiemore, meneer. Is jy gereed vir jou was?"

Ek maak my oë oop. Hier langs my staan 'n verpleegster agter 'n trollie met 'n skottel water en handdoeke op. Selfs in my benewelde toestand en in haar vormlose verpleegstersuniform lyk sy prentjiemooi.

"Meneer?" vra sy weer.

"Ekskuus?" vra ek effens verdwaas.

"Dis wastyd." antwoord sy.

"Jy wil my was..?" vra ek skaapagtig.

"Meneer, jy is beslis nie in 'n toestand om dit self te doen nie." sê sy en glimlag.

Ek besef sy is reg. "Goed dan."

Sy trek die gordyne toe om my. "Kom ons borsel eers gou tande." Hel, ek kan dit nie eers self doen nie! Sy help my baie behendig en gou is dit afgehandel.

Sy gooi die laken van my af. Ek het net 'n kortbroek aan. Sy begin my bolyf was met 'n nat waslap en seep. Ek vind dit heel aangenaam. Sy droog my bolyf af. "Kan jy regop sit?" vra sy. Ek maak so en sy was my rug. Sy maak klaar en ek lê weer op my rug. Dan fokus sy op my bene. Sy begin by my voete en werk geleidelik op tot by my broekspyp. Ek lig my been op om haar te help. Sy herhaal die proses met die ander been terwyl ek lê en toekyk. Sy is inderdaad 'n mooi vrou, heelwat ouer as ek. Ek is een en twintig en 'n student in my tweede jaar. Ek skat haar so in haar laat twintigs of vroeë dertigs. Sy het 'n ligpienk verpleegstersuniform aan. Dis opvallend dat hulle uniforms deesdae 'n ritssluiter voor het in plaas van die tradisionele knope.

Sy droog my bene af. Dan huiwer sy vir 'n oomblik. Sy gee my broekspyp so 'n effense plukkie. "Dit sal moet uit." sê sy ferm. Ek is heeltemal te hulpeloos om te protesteer. Haar vingers glip onder die rek van my kortbroek in. Ek lig my heupe effens om haar te help. Gou is die broek uit en ek lê in al my naakte glorie voor haar. Sy vou 'n waterdigte doek oop. "Lig op." beveel sy. Ek lig weer my heupe en sy stoot die doek onder my onderlyf in. Dan gooi sy 'n klein wit doekie bo-oor my onderlyf. Die doekie is veronderstel om my 'privaatheid' te bedek. "Wat is die punt?" wonder ek by myself. "Sy het alreeds alles gesien. Wat help dit om dit nou toe te gooi?" Ek laat haar maar haar ding doen.

Sy maak die waslap nat en smeer dit seep. Sonder seremonie begin sy my lieste en my balsak te was onder die doekie. Maar dit blyk maar 'n storie te wees. Kort-kort val die doekie af en alles is ontbloot. Sy maak elke keer verskoning en sit dit weer terug.

Ek vind die proses heel aangenaam, kort voor lank te aangenaam! Ek kan dit nie glo nie! In my benewelde toestand is ek besig om 'n horing te ontwikkel! Wat moet die vrou van my dink? Ek probeer om aan allerhande ander onaangename goed te dink, maar dit help niks. My piel het al merkbaar gegroei. Hoe meer sy was, hoe meer is daar om te was!

Kort voor lank lê ek daar met 'n enorme, volwaardige horing wat die lug in toring! Met die klein doekie oor lyk dit of ek die wit vlag hys. Weer val die doekie af. Sy sug, tel dit weer op en drapeer dit soos 'n mini tent oor my stywe piel. "'Skuus." sê sy vir die soveelste keer.

"Jong, eintlik kan jy maar die ou doekie los as jy wil. Hy beteken in elk geval minder as niks." bied ek aan.

Sy glimlag, gooi die doekie eenkant toe en begin weer om my knolle te was.

Sy kyk na my, kyk weer na my onderlyf en glimlag. Die waslap beland in die skottel water. Sy begin my balsak met haar kaal hand en die seep te was. Hemels! My piel staan steeds skaamteloos op aandag. Wat 'n verleentheid! Haar hand beweeg hoër en sy smeer die lengte van my piel seep. Dan sit sy die seep neer. Sy glimlag weer vir my. Ek voel haar hand om my balsak. Sy masseer my kroonjuwele liggies totdat dit vol skuim is.

Skielik voel ek haar vingers om die basis van my stokstywe piel. Haar hand begin liggies op en af om my gladde piel te beweeg. Ek reageer nie. Is sy besig om my te was of trek sy my draad? Die tempo van haar hand om my piel neem geleidelik toe. Dan vou haar vuis om my klipharde, seepgladde piel en glip behendig op en af. Is die vrou gek? Sy trek mos nou skaamteloos my draad! Ek kan nie glo wat hier besig is om te gebeur nie! Ek besluit nogtans om te ontspan en dit te geniet.

Haar hand vou om my gladde pielkop. Sy rol dit rond in haar vuis. Die sensasie is ongelooflik! Hierdie vrou weet wat sy doen! Ek gaan enige oomblik kom! Ek besluit om haar aan te moedig en leun my verbinde regterarm liggies op haar rug . Ek kreun doelbewus saggies van plesier.

Ongelukkig het dit net die teenoorgestelde uitwerking. Sy skrik effens. Ek kan sien sy het dit vertolk as my manier van protesteer. Sy neem weer die nat waslap, spoel die seep af en druk my onderlyf droog met die handdoek. Sy is skielik haastig en ongemaklik. Sy trek my broek aan, ruim op en verkas sonder 'n woord.

"Dankie!" roep ek agter haar aan.

Sy kyk om. "My plesier." sê sy skaam en verdwyn in die gang in.

Half teleurgesteld durf ek maar die dag aan. Ek sien haar nie weer nie, so ek aanvaar sy is op nagdiens. Sy is dus seweuur van diens af en sal hopelik weer vanaand seweuur aanmeld.

Ek deel die saal met net een ander pasiënt - 'n ou omie. Hy lê vlakby die deur. Ek weet nie wat hom makeer nie, maar hy lyk nie in staat om te kommunikeer nie. Totaal buite weste! Ek lê in die verste hoek van die deur af by die venster.

Die dag verloop sonder voorval, eintlik baie vervelig hier in die saal so sonder geselskap. 'n Ouerige, norserige verpleegster het my kom voer en die dokter het sy draai kom maak. Gaandeweg het die beneweldheid verdwyn en ek het begin beter voel. Die hulpeloosheid is egter vir my 'n groot bron van frustrasie.

Teen seweuur die aand die begin die nagskof. 'n Verpleegster kom die saal binne en peil op my af met die mobiele apparaat wat bloeddruk, ensovoorts neem. Ek voel sommer beter as ek haar dadelik herken as die een wat my die oggend gewas het. Sy groet en begin haar ding doen met die apparaat. Op haar naamplaatjie staan L. le Roux. "Waarvoor staan die 'L'?" probeer ek 'n geselsie aanknoop en beduie na die naamplaatjie. "Liezl." sê sy. Ons begin gesels. Sy is getroud en het 'n vierjarige dogtertjie. Haar skouerlengte donkerbruin los krulle rond haar gesig mooi af. Sy het die ongelooflikste spankelende glimlag! 'n Stewige paar tiete beur teen die voorkant van haar uniform. Ek weet nie hoe ek dit die oggend kon miskyk nie.

Dan is sy klaar. "Alles lyk goed." sê sy. "Enigiets anders wat ek vir jou kan doen?"

"Jong, ja. Dis maar 'n ietwat ongemaklike sakie. Ek moet die bottel gebruik. Kan jy dalk hand gee? Daar is mos nou niks van my wat jy nog nie gesien het nie." waag ek dit.

Sy glimlag. "Nou maar goed. Ek kry gou 'n bottel." Sy verdwyn die gang in en is gou terug met die urinebottel.

Sy trek die gordyne om my toe en gooi die laken van my af. "Lig op." sê sy. Ek maak so en sy trek my broek af tot by my knieë. Dadelik is daar 'n roering in my piel. "Kan jy op jou sy draai?" vra sy. Ek maak so. My piel is nou weer redelik styf van die afwagting. Sy neem die bottel en plaas die bek om my piel sonder om aan hom te raak. Ek is kennelik teleurgesteld, maar probeer maar my ding doen in die bottel.Sekondes gaan verby, maar niks wil gebeur nie. "Toe, jy moet gou maak." sê sy met 'n glimlag.

"Jammer." sê ek verleë. "Seker verhoogvrees... Ek's nie gewoond om dit voor toeskouers te doen nie." Sy lag en beweeg die bottel heen en weer teen my stywe piel wat nou beur teen die binnekant van die bottel se bek. Ek neem aan dis haar manier om die waterwerke aan die gang te probeer kry. Die beweging van die bottel teen my piel veroorsaak egter net dat my piel nog stywer word.

Ek trek effens weg en my piel glip uit die bottel uit. Dit toring nou in die rigting van my maag. Sy probeer weer om die bottel se bek om my stywe piel te kry, maar hy beur in die verkeerde rigting. Sonder seremonie vat sy hom in haar hand en steek hom in die bottel. Sy moet hom nou vashou om die hoek reg te hou.

"Toe. Piepie nou." sê sy en skud my piel liggies. Maar dis makliker gesê as gedaan. "Geduld!" pleit ek. "Onthou, hierdie is 'n eerste vir my. Niemand het my nog 'hand gegee' hiermee nie." Sy giggel. Haar hand beweeg weer liggies om my piel. Aanmoediging? Uiteindelik kom die spul aan die gang en 'n sterk straal begin in die bottel in spuit. "Dis 'n mooi groot seun!" prys sy my poging met 'n stout glimlag terwyl sy my piel steeds vashou.

Ek is uiteindelik klaar. Sy skud my piel af in die bottel. Die skuddery neem effens langer as wat werklik nodig is en toe sy klaar is, lê ek steeds met een enorme horing. Sy glimlag net, trek my broek op, maak die gordyne weer oop en verdwyn by die deur uit. Hierdie meisie is stout!

DAG TWEE

Na 'n paar pynpille het die nag redelik goed verloop. Die drip is ook intussen verwyder. Net so na vyfuur die oggend is Liezl weer by my bed. "Is jy gereed vir jou was?" vra sy.

"Kan nie wag nie!" antwoord ek. Sy glimlag en skud haar kop. Sy verdwyn en kom oomblikke later terug met die wastrollie. Sy trek die gordyne toe, gooi die laken af, trek my broek uit en sit die waterdigte doek weer onder my in. Ek lê poedelkaal terwyl sy my tande borsel en hare was. Sy gesels land en sand terwyl sy my bolyf met die waslap was. Hierdie vrou speel met my! Dit was beslis nie nodig om my broek so vroeg al uit te trek nie. Maar nou ja, dis beslis nie asof ek kla nie! Sy was my bene en vermy doelbewus enige kontak met my piel. Net so nou en doen raak die waslap so 'per ongeluk' aan my piel of balsak. Dis net genoeg om my piel weer deeglik op aandag te kry. Sy terg my!

"Nou ja toe." sê sy en laat val die waslap in die water. Sy loer vlugtig deur die gordyne, neem dan weer die seep en smeer my balsak en piel deeglik daarmee in. Dan bêre sy weer die seep en haar een hand vou om my skuimbedekte piel en die ander om my balsak. Sy begin dadelik skaamteloos my draad te trek terwyl sy liggies met my eiers speel. Ek leun weer my regterarm op haar rug. Sy trek verwoed my draad. As sy so aangaan, gaan ek binnekort kom.

"Stadig..!" waag ek dit sag.

"Jy sal moet klaarmaak. Netnou kom hier iemand." antwoord sy. Ek besef sy is reg. Ek laat haar begaan.

Ek lê terug en geniet dit. Ek wil so graag aan haar vat, maar met die gips en verband is dit omtrent onmoontlik. Ek wend 'n halfhartige poging aan om haar uniform se ritssluiter af te trek, maar slaag nie daarin nie. My hand is te seer. Sy kom tot my redding en trek self die ritssluiter 'n entjie af en trek haar uniform weg. 'n Stel volmaakte tiete lê knus in haar bra, die groot, donker tepels styf en duidelik sigbaar deur die dun materiaal. Ek druk liggies aan die linkertiet. Maar my hand is te seer om iets anders te doen. Wat 'n frustrasie!

Intussen rol haar vuis om my seepgladde pielkop. Dis absoluut hemels! Ek gaan enige oomblik kom. Sy besef dit. Haar hand vou om my piel en glip nou vinnig en behendig op en af om dit. Dan is dit so! Met 'n redelike hoorbare kreun kom ek! Straal na straal melkwit kom spuit oor my maag en bors terwyl sy aanhou om my draad te trek. Uiteindelik is ek klaar. "So ja!" sê sy met 'n glimlag.

Ek lê uitasem terug terwyl sy haar ritssluiter optrek, my skoonmaak en afdroog. Sy trek my broek op, gee my 'n vriendelike tikkie op my piel en draai om. "Sien jou later." sê sy en verdwyn die gang in. So ja. Dis mos beter. Nou weet ons ten minste waar ons met mekaar staan!

Vir die res van die dag dink ek aan weinig anders as Liezl. Ek wil so graag met haar seks hê. Maar in my huidige toestand en in die hospitaalopset is dit net onmoontlik. Ek twyfel in elk geval of sy so ver sal gaan. Maar 'n man mag mos maar droom...

DAG DRIE

Teen vyfuur die oggend is ek lankal wakker. Ek wag ongeduldig dat Liezl haar opwagting maak. Ek voel reeds aansienlik beter. My regterhand, hoewel swaar verbind en nog baie seer, is nou baie meer bruikbaar.

'n Paar minute later kom Liezl weer met die wastrollie die saal in. Sy groet vriendelik, trek die gordyne toe, pluk weer my broek af, doen al die nodige en fokus dan weer heel laaste op my piel. Terwyl sy vooroor leun en seep smeer, sit ek my verbinde regterhand op haar boud. Sy reageer nie. Ek verskuif my hand na haar regterheup en trek haar liggies nader. Sy kry die boodskap en draai haar boude in my rigting. My hand gly liggies oor haar boude terwyl sy my draad trek.

Ek laat sak skielik my hand en sit dit op haar binneboud net bokant haar knie onder die uniform. Sy verstyf effens, maar ontspan weer. My hand gly liggies op en af oor haar binneboud, al hoër en hoër. Ek hoor hoe haar asem begin jaag in afwagting. My hand gly oor die agterkant van haar bobeen tot bo-op haar boud oor haar broekie. Haar hand beweeg al vinniger op my piel. "Stadig..." keer ek. Sy staan regop, neem die nat waslap en was die seepskuim van my onderlyf af. Teleurgesteld hou ek die spulletjie dop. Ek het gesê 'Stadig', nie 'Hou op.' nie.

Sy buk weer oor my en ek voel skielik 'n hemelse sagte, warm gevoel om my pielkop as sy sy dit in haar mond neem. Wat 'n aangename verrassing! Ek kom amper net daar!

My hand glip weer onder haar uniform tussen haar boude in. My vingers beland op die sagtheid van haar doos. Sy wip regop. "Ontspan." sê ek. My vingers gly deur haar gleuf en liggies oor haar klit bo-oor haar skamele broekie. Haar asem begin hoorbaar jaag. Gou is die broekie deeglik klam.

Tyd om my geluk verder te beproef. Ek glip my vingers onder by haar nat broekie in. Hulle glip moeiteloos in die sagte, warm voue van haar sopnat gleuf. Sy is OK daarmee. Ek glip twee vingers in haar honger opening in en vinger haar diep terwyl sy lustig aan my piel smul. Gou is my hand, verband en al, sopnat van haar souse.

Ek trek my hand onder haar broekie uit en trek dit af oor haar boude. Sy ruk regop. "Nee! Jy kan nie."

"Hoekom nie?" hou ek my onnosel.

"Wat dink jy gaan Suster sê as sy hier inkom en my betrap met my broek op my knieë?"

Ek weetnatuurlik sy is reg. Maar ek gee steeds nie moed op nie. "Trek hom uit." sê ek.

"Het jou kop nou heeltemal uitgehaak?" vra sy met 'n uitdrukking van ongeloof op haar gesig.

"Luister, wat is nou so erg daaraan?" probeer ek weer. "Wie, behalwe ek en jy, gaan weet jy het nie 'n broekie aan nie?"

"Jy's seker reg, maar ek weet darem nie." sê sy. "Komaan! Wees 'n tier! Waar's jou avontuurlus?" tart ek haar.

Sy antwoord nie, maar draai om en loer vinnig deur die toe gordyn. Dan draai sy terug na my toe en glimlag stout. Sy lig haar uniform op en glip blitsvinnig uit haar broekie uit. Ek neem dit by haar en steek dit onder my kussing in.

"Ek wens jy kon gou saam met my in die bed klim." fluister ek.

"Totaal buite die kwessie. Hoegenaamd nie eers 'n opsie nie." antwoord sy ferm. Ek aanvaar dit gelate.

Sy buk oor my en my piel verdwyn weer in haar mond in. Hemels! Ek glip my hand van agter onder haar uniform in. My vingers beland gou weer in haar sopnat sloot. Dan fokus ek op haar harde klit. Sy kreun en haar heupe begin beweeg. Ek glip my duim in haar sopnat, fluweelsagte vleestonnel in en draai dit rond in haar. Sy snak na haar asem. Haar heupe beweeg op maat van my hand. Sy suig nou met meer dringendheid aan my piel. My duim werk aan haar G-kol. Sy begin so hard kreun dat ek bang is iemand hoor ons. Ek voel die ligte trillings in haar onderlyf. Sy gaan enige oomblik kom! My balle tintel behoorlik! Haar boude gee 'n ruk. My balle ontplof! Ek spuit straal na straal warm kom in haar mond in terwyl haar heupe ritmies begin ruk in die spasmas van 'n intense orgasme. Sy val vooroor op die bed as haar bene onder haar meegee.

Sy lê oor my tot die spasmas bedaar. Dan staan sy op, trek vinnig haar klere reg en begin die bed opruim. Sy het duidelik my kom alles ingesluk!

"Gee gou my broekie." vra sy.

Net toe ek my hand onder die kussing insteek, hoor ons voetstappe. Die gordyne gaan oop. Dis die saalsuster. "En hoe gaan dit hier?" vra sy.

"Kan nie beter nie!" sê ek. "Ek is in baie goeie hande." As sy maar net weet...

"Dis goed. Liezl, kan jy gou saamkom? Ek wil hê jy moet my kom help in saal E." vra die suster.

"Seker, Suster." antwoord Liezl. Sy trek die gordyne oop en volg die suster broekieloos met die wastrollie uit die saal uit.

Sy is seweuur van diens af en ek sal haar nie sien voor vanaand seweuur nie. Maar dit was nou voorwaar 'n ongelooflke ervaring! Maar ek moet eenvoudig hierdie vrou genaai kry! Maar, ai... Dit lyk my ek kan dit maar op my maag skryf.

Die res van die dag verloop goed. Die fisioterapeut het my vir 'n wandeling geneem tot buite die hospitaal. Dit was nogal verfrissend!

Terug in die saal werk my kop oortyd om 'n plan te beraam om vir Liezl te spyker. Uiteindelik kry ek 'n idee wat dalk kan werk...

Net na seweuur die aand kom maak Liezl 'n draai by my. Ons klets so 'n rukkie. Sy vra glad nie na haar broekie wat nou in my bedkassie se laai gebêre is nie.

"Luister, ek wil jou 'n guns vra." sê ek.

"Ek luister..?"

"Moreoggend wil ek nie weer in die bed was nie. Ek sou graag wou stort, maar die gips en dinge sal nat word. Dink jy dit sal moontlik wees dat ek kan gaan bad?" vra ek.

Sy lyk effens teleurgesteld. "Jy kan seker. Maar hoe gaan jy alleen regkom?" vra sy.

"Ek hoef nie. Jy is mos daar om my te help." verduidelik ek.

"O..!" sê sy en glimlag as daar 'n liggie in haar kop aangaan. "Maar ek sal eers toestemming by Suster moet kry."

DAG VIER

Vroegoggend skuins na vyfuur kom die saalsuster by my 'n draai maak.

"Verpleegster Le Roux sê jy wil graag vanoggend bad?" sê-vra sy.

"Dis reg." antwoord ek. "Die wassery is OK maar ek sou darem graag wil wegsak in 'n bad warm water as ek mag."

"Dis goed so. Maar jy kan nie alleen nie. Is dit reg as ek vir verpleegster Le Roux vra om jou te help?" vra sy.

"Perfek! Sy doen in elk geval nog elke oggend die waswerk." sê ek.

"Ek sal so reël." sê sy.

Minute later kom Liezl die saal binne met 'n rolstoel. "Kom, Meneer. Klim. Dis tyd vir jou bad." sê sy.

"Ek kan darem al loop." protesteer ek. "Ek het g'n rolstoel nodig nie."

"Klim!" beveel sy. Ek gaan sit maar gedwee in die rolstoel. Sy stoot my die kort afstand in die gang af tot by die badkamer en maak die deur agter ons toe.

"Sluit hom." sê ek.

"Jammer, dis teen die reëls. Ons mag nie die badkamerdeure sluit nie." verduidelik sy.

"Sluit hom!" sê ek ferm. "As iemand kla sal ek sê ek het aangedring. Ek is tog seker geregtig op my privaatheid."

Sy dink 'n rukkie na en sluit die deur. Sy begin dadelik water in die bad te tap. Ek staan op uit die rolstoel en gaan staan voor haar. "Help gou om uit die klere te kom."

Sy trek my T-hemp oor my kop. Dan stoot sy my kortbroek met onderbroek en al oor my heupe. Ek staan poedelkaal voor haar, my piel reeds stokstyf! Sy kyk daarna. "Jis, jy's erg!" sê sy en glimlag.

"Kla jy?" vra ek moedswillig.

"Nee, glad nie!" antwoord sy. "Of sal ek sê - nog nie."

Ek lag en trek haar nader. "Jou beurt." sê ek en trek die ritssluiter van haar uniform 'n ent af. Sy keer verwoed.

"Jy kan nie my klere uittrek nie! Wat as Suster hier wil inkom?" protesteer sy.

"Toemaar, ek gaan niks uittrek nie." stel ek haar gerus. Sy laat my begaan. Ek trek haar uniform weg. Haar ferm tiete lê knus in 'n baie sexy bra. Ek lig haar een tiet uit die bra. Haar groot, donker tepel loer aanlokkend vir my. My kop sak en my mond sluit om haar tepel. Ek voel hoe dit verstyf tussen my lippe. Sy snak na haar asem en dadelik voel ek haar hand om my piel.