My Vriend se Vrou

PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

Ek trek my piel uit en draai haar op haar maag. Ek lig haar heupe totdat sy op haar hande en knieë voor my staan. Ek posisioneer myself op my knieë agter haar. Haar ferm, ronde boude lyk ongelooflik aanloklik en sonder seremonie steek ek my piel weer diep in haar glibberige poes in. Weer kry ek daardie hemelse gevoel as haar poes my piel omvou. Ek naai haar met oorgawe van agter. Dis ongelooflik eroties om te sien hoe my piel elke slag heeltemal in haar onderlyf in verdwyn, net om dadelik weer te voorskyn te kom – nat en blink van haar souse.

Dan fassineer die klein bruin sterretjie van haar poepol my geweldig! Ek besluit om anale seks met haar te probeer. Ek trek my piel uit en hurk oor haar boude. Ek neem my piel stewig in my hand en druk my sopnat pielkop liggies teen die bruin sterretjie.

"Asseblief! Moenie! Nie dit nie. Ek het nog nooit..." pleit sy.

"Toemaar, dit sal OK wees." belowe ek. Asof ek sal weet! Ek het dit self nog nie vantevore gedoen nie.

Ek neem haar heupe vas en stoot hard en ferm vorentoe. Sy kreun. Sy is te eng. Ek kry nie my piel in nie. Ek sit 'n bietjie speeksel op my pielkop en probeer weer. Hierdie keer druk ek aansienlik harder. Sy skree as my pielkop in haar poepol inglip.

"Eina! Asseblief! Dis verskriklik seer!" pleit sy.

Ek kom tot my sinne en besluit ek kan dit nie aan haar doen nie. Ek trek my pielkop uit en gee haar kans om te herstel.

"Dankie" sê sy sag.

Ek kniel weer agter haar en glip my piel in haar poes in. Ek leun vooroor en speel met haar linkertiet terwyl my regterhand voor tussen haar bene deur beweeg. My vingers kielie haar klit terwyl ek haar passievol van agter af naai. Aan haar luide kreungeluide geoordeel besef ek dat dit haar rasend maak. Ek naai haar met lang, harde hale en elke slag slaan my balsak haar teen die klit as ek haar ten volle penetreer. Ek sprei haar dooslippe om die sensasie op haar klit te verhoog. Dit het die gewenste uitwerking! Kort voor lank voel ek hoe daar trillings deur haar onderlyf gaan. Dan begin sy bokspring as sy kom en ek moet bontstaan om my piel in haar poes te hou. Ek gryp haar rukkende onderlyf vas en naai haar hard en vinnig. Dan is dit asof ek sterre voor my oë sien en ek voel asof my eiers ontplof! Ek spuit straal na straal warm pêrelwit kom in haar poes in. Sy val vooroor en ek sak op haar neer, my slapwordende piel steeds diep in haar poes.

Ons lê vir 'n ruk so en dan rol ek van haar af en neem haar in my arms. Vir 'n paar minute praat ons nie.

"Dit was ongelooflik..." fluister sy uiteindelik.

Ek gee haar 'n piksoen in antwoord.

"Is daardie rekening nou betaal?" vra sy.

"Ten volle!" antwoord ek. "Maar ek sal nie omgee vir nog 'n paar bonus paaiemente nie!"

Sy lag hardop. "Ek wil asseblief Maandag jou rekening hê as jy nie omgee nie." sê sy.

"Maar ek dog dan...?" vra ek verbaas.

"Kêrel, moet my nou nie beledig nie. Jy dink tog nie dit het regtig oor die rekening gegaan nie? As dit die geval was, wat maak dit van my? 'n Hoer wat seks aanbied vir vergoeding? Komaan! Kyk om jou. Geld is beslis nie 'n probleem nie."

Ek voel skielik soos 'n skaap. Ek weet nie wat om te sê nie en neem haar net in my arms. Ons lê vir 'n paar oomblikke so sonder om te praat.

"Wil jy iets drink?" vra sy in my oor.

"Sal lekker wees, dankie." antwoord ek.

Sy staan op en ek verwonder my weer eens aan haar pragtige liggaam. Sy kyk skielik af en lig haar been. My kom loop in 'n bleekwit streep teen haar binnebeen af. Sy glimlag, neem 'n handdoek en vee haar been en poes af. Sy tel haar deurtrekkertjie op en trek dit aan.

"Kom saam." nooi sy en stap huiswaarts sonder om te bodder met haar bostuk. Ek spring gou in Deon se swembroek en volg haar. Haar tiete wip as sy die trappies optrippel. Die swaai van daardie goudbruin heupe en boude ontgaan my nie.

Ek volg haar tot by Deon se kroeg. "Help jouself" sê sy. "Ek sal 'n Bacardi neem". Ek gaan staan agter die kroeg en skink die drankies. Sy sit oorkant my op 'n kroegstoeltjie. Ek kan my oë nie van haar perfekte tiete afhou nie! Haar tepels is nou groot en ontspanne. Ons drink ons drankies terwyl ons oor ditjies en datjies gesels, volkome gemaklik met mekaar.

"Sal jy omgee as ek vinnig gaan stort", vra sy.

"Net as ek kan saamstort!", spot ek.

"Moet net nie my arm afdraai nie." sê sy met 'n stout glimlag en stap in die rigting van die gang. Ek volg haar tot in hul slaapkamer. Sy stap die en suite binne. Weer volg ek haar. Sy maak die stortdeur oop en draai die krane oop. Sy verstel dit tot sy tevrede is met die temperatuur. Dan, sonder huiwering, trek sy die deurtrekkertjie uit en klim in die stort. Sy draai na my toe. Haar ferm, nat tiete tesame met haar kaalgeskeerde doos, waarvan net die boonste deel van haar klofie nou sigbaar is, veroorsaak weer 'n roering in my broek. Ek trek dadelik die swembroek uit en klim ook in die stort. Ek trek die stortdeur toe. Sy loer na my redelik stywe piel en met 'n glimlag spuit sy 'n straal vloeibare seep in haar hand. Sy kyk my in die oë terwyl haar hande om my piel vou. Sy begin my piel en eiers deeglik inseep en fokus hoofsaaklik op my pielkop.

Ek trek haar nader en was haar rug met 'n koekie seep. My hande beweeg al laer totdat ek die seep in die kloof van haar boude inwerk. Sy maak haar bene effens oop ek my hand gly van agter tussen haar bene deur oor haar kaal, gladde poes. "Nie te veel seep nie, OK?" maan sy.

"OK" fluister ek en spoel die louwarm water oor haar poes. Dan steek ek my middelvinger in haar poes. Sy is nog sopnat, haar doos nog redelik vol kom ook. Sy kreun as ek haar begin vinger en die tempo van haar hand om my piel versnel.

"Stadig!" keer ek en trek effens weg van haar af. Ek wil beslis nie nou al kom nie! Ek buk af en suig aan haar tepels terwyl ek haar nou van voor af vinger. Haar arms vou om my nek. Ek lig haar linkerknie op sodat sy op een been staan. Haar poes is nou min of meer dieselfde hoogte as my piel. Sy kry die boodskap en haar hand sluit om my piel. Sy trek my nader en hou my pielkop teen haar nat gleuf, terwyl sy teen die muur leun. Ek stoot vorentoe en voel weer daardie salige gevoel as my piel in haar poes afgly. Sy kreun saggies as ek haar met mening begin naai. Ek hou steeds haar een been in die lug om behoorlik toegang te kry. Ek besef dat haar ander been gaan moeg word en laat sak die been. Dadelik gly my piel uit haar poes uit. Sy kyk effens teleurgesteld na my.

Ek draai haar om en sy leun vooroor. Sy is korter as ek en ek moet my knieë effens buig om my piel op te lyn met die opening van haar poes. Ek stoot vorentoe en my piel gly weer moeiteloos tot teen my eiers in haar in. Met my hande op haar heupe naai ek haar met mening terwyl sy aan die ingeboude seepbak vashou. Ek lig weer haar been om die hoogte aan te pas. My hande gly oor haar tiete. Ek is redelik na aan kom.

Ek trek my piel uit haar uit en draai haar na my toe. Ek tel haar op en haar bene vou om my lyf. Ek laat sak haar stadig terwyl sy my piel in haar poes inlei. Haar arms vou op my nek en ek naai haar terwyl ek haar ondersteun met my hande onder haar boude. Dit lyk asof sy hierdie posisie baie geniet. Ek tilt haar agteroor tot haar rug teen die muur leun en naai haar met oorgawe! Dan voel ek die kenmerkende trilling in haar onderlyf en haar hande klou krampagtig aan my skouers. Ek is gereed vir haar! Net toe haar onderlyf ritmies begin saamtrek in die spasmas van 'n hewige orgasme, druk ek haar styf teen die muur vas en spuit weer straal na straal warm kom in haar poes in as ek ook kom. Die sensasie is so intens dat dit voel asof my bene enige oomblik onder my gaan padgee. Ek leun ook teen die muur en wanneer ons albei 'n bietjie herstel het, laat sak ek haar af op haar voete en hou haar vas.

"Sjoe..." fluister sy. "Nou het ek 'n yslike nood. My blaas voel of hy wil bars! Verskoon my gou, OK?"

"Wat's fout met net hier in die stort?" vra ek.

"Wat?! Is jy ernstig?" vra sy verbaas.

"Ons staan albei onder lopende water, so 'n bietjie piepie sal mos geen groot storie wees nie." moedig ek haar aan.

"Jis, ek weet darem nie..." sê sy.

Ek trek haar teen my vas en dwing haar bene effens oop met my bobeen. Haar doos lê teen my been, haar kop teen my skouer. "OK, laat waai!" por ek haar aan.

"Is jy seker..?" huiwer sy nog.

"Doodseker." sê ek. Sy sit haar arms om my en ek voel skielik 'n sterk straal warm pis teen my bobeen. Dis die eerste keer dat ek so iets doen en vind dit geweldig eroties! Ek laat sak my hand tot ek die straal pis op my vingers voel. Ek vou haar doos effens oop en trek dit op in die proses. Die straal pis spuit nou oor my piel en onderlyf. Dit maak my ontsettend jags! Dan verflou die straal en sy maak klaar. "Sien jy nou? Was dit nou so erg?" vra ek.

"Seker nie" antwoord sy.

"Oepsie, nou het èk 'n nood!" lok ek haar uit.

"Nou waarvoor wag jy?" vra sy en haar klein handjie sluit om my semi-stywe piel. Ek begin pis en sy mik my piel na haar bobeen toe. Die straal warm geel pis spuit teen haar vas. Sy lig my piel sodat die straal haar teen haar doos tref. Ek kan sien dis vir haar ook 'n nuwe ervaring wat sy net so eroties vind soos ek. Sy hurk af en laat die pis oor haar bors en tiete spuit. Dan is ek klaar. Sy lyk half teleurgesteld.

Ek trek haar orent en weer seep ons mekaar af. Dan droog ons mekaar af en sy trek 'n skoon broekie, wit kortbroek en pienk toppie aan. Ons stap na die kleedkamer langs die swembad toe waar my klere is en sy hou my dop terwyl ek aantrek. Ek besef ek sal moet spore maak. Dit word laat en ek het reeds te veel kanse gewaag.

"Ek moet waai." sê ek.

"Ek wens jy kon langer bly, maar dis dalk moeilikheid soek. En moeilikheid is mos nie wat ons nou nodig het nie, is dit?" sê sy. Sy tel Deon se swembroek, haar bostukkie en die twee handdoeke op en ons stap huiswaarts.

By die voordeur gooi sy haar arms om my nek en soen my vol op die lippe. "Baie dankie vir 'n heerlike middag." sê sy.

"Dis ek wat moet dankie sê." fluister ek in haar oor en soen haar op die wang.

"Moet nou nie 'n vreemdeling wees nie, OK? En onthou om Maandag vir my jou rekening te bring." sê sy.

"Sal so maak!" antwoord ek. Ons groet en sy sluit die voordeur oop. Sy stap saam tot by my motor en ek ry weg, steeds redelik oorweldig deur die middag se verwikkelinge. Dit voel so onwerklik. Ek het skielik 'n groot behoefte om 'n dop by die klub te gaan drink. Ek besef dat daar 'n goeie kans is dat ek daar vir Deon sal raakloop en hy is die laaste persoon wat ek nou in die oë sal kan kyk. Ek ry huis toe met 'n duisend gedagtes wat deur my kop maal...

12
Please rate this story
The author would appreciate your feedback.
  • COMMENTS
Anonymous
Our Comments Policy is available in the Lit FAQ
Post as:
Anonymous
5 Comments
JACKBETHJACKBETHover 1 year ago

Een van die heel beste stories vir my-- ooit!

Horing1Horing1about 10 years ago
ONDERVINDING

Ek kan self getuig hoe eroties dit is om saam met 'n vrou te pis in 'n stort. My heel eerste ervaring daarvan was een aand op die grasperk in ons tuin. Ek was al 10 jaar getroud maar die meisietjie het privaat lesse by my geneem. Dit was 'n warm aand en ons het baie koeldrank gedrink. Sy het daardie tyd al heelwat lesse by my geneem en was geneig om uitlokkend aan te trek. Haar tieties was nog skaars groter as appelkosies maar daai BENE van haar! Genoeg gesê . . . .

Toe haar les klaar is en ek saam met haar uitstap sien ek hoe sy haar bene knyp om aan te dui haar blaas wil oorloop. "Wag" sê ek en ek lei haar agter die struike in waar ek vinnig my broek afpluk en op my rug gaan lê. Sy kon nie langer uithou nie. Net vinnig haar pantie uit en toe hurk sy wydsbeen oor my. Daardie onbeskryflike lekkerte van die straal warm pis wat uit die poesie spuit, reg op my stywe piel! OE! Die pis loop langs my sye af en ek voel selfs druppeltjies wat teen my gesig spat.

Ek het net my piel vorentoe gedruk om haar straal pis mooi teen my piel se kop te kry. Toe pis sy haar blaas leeg op my. Sy was nog besig toe skiet ek al so tussen haar pis deur. Ek het lanklaas in my lewe so vinnig gekom.

Soete herinneringe.

cuisinecuisineover 19 years ago
Uit Fokken STEEkend!

Fantasties ou maat !

jefferson7jefferson7over 19 years ago
True?

Fiction or not, doesn't matter. The story is well-written and well-paced. I feel sorry for those who can't read Afrikaans; they're missing a good one!

AnonymousAnonymousover 19 years ago
Dit is geen fictie.Dit is waar gebeurd.

Dit is zo levensecht beschreven, dat ik denk dat het zo gebeurd is.

Share this Story

READ MORE OF THIS SERIES

Similar Stories

Ander man se vrou... ...is moeilikheid soek!in Loving Wives
Marli Se Flirtasie Ruk Handuit Maar haar man is daar om 'n ogie te hou.in Loving Wives
Warm! 'n Los gelukkie op 'n snikhete dag.in Erotic Couplings
Dans Met Die Duiwel Dink mooi voor jy gevaarlike speletjies speel! (Afrikaans)in Erotic Couplings
My Vrou Se Donker, Beter Kant 'n Storie in Afrikaans oor die donker sy van...in Loving Wives
More Stories