My Vrou Se Donker, Beter Kant 3

Story Info
Ek reël 'n groepswoeps by die swembad!
3.7k words
4.42
70.9k
6
Story does not have any tags

Part 3 of the 3 part series

Updated 10/26/2022
Created 08/15/2003
Share this Story

Font Size

Default Font Size

Font Spacing

Default Font Spacing

Font Face

Default Font Face

Reading Theme

Default Theme (White)
You need to Log In or Sign Up to have your customization saved in your Literotica profile.
PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

Die episode by die Black Stallion en met Jonas by die swembad bly nog steeds by my spook. Janette is nog salig onbewus dat ek weet van haar eskapades. Ek is soos 'n dwelmverslaafde! Ek moet net eenvoudig weer so 'n geleentheid skep ...

Dan kom 'n idee by my op... Wat van Marie se man, Jaco? Ek kan mos 'n situasie skep waarin Janette hom onwetend aanleiding gee! Ek gaan 'n swembadpartytjie reël en vir Marie en Jaco een Sondag oornooi! Ek sal vir Janette in haar stringbikini paradeer en sien wat gebeur.

Dis Woensdagmiddag en ek kom pas tuis van die werk af. Ek skink vir ek en Janette elkeen 'n drankie en ons gaan sit op die patio langs die swembad.

"Dis darem heerlike somersdae wat ons deesdae het." sê ek. "Ons onderbenut eintlik hierdie swembad."

"Wat bedoel jy?" vra Janette

"Dis so 'n lekker groot bad en dis maar net ons twee wat dit so af en toe gebruik. Miskien moet ons Sondagmiddag vir Marie en Jaco oornooi vir 'n braai hier langs die swembad en as die weer saamspeel, kan ons 'n heerlike dag in die swembad deurbring. Wat dink jy?"

"Baie goeie idee!" sê sy. "Ek sal netnou vir Marie bel en hoor wat sy sê."

"Miskien moet jy daai nuwe blou stringbikini van jou dra" skimp ek. "Ek is seker dit sal ou Jaco se korasie goed doen! Ek sien lankal hoe loer hy so onderlangs vir jou..."

"Ag, ou Jaco... Hy is so preuts, ek dink hy sal hom doodskrik as hy my in daardie dingetjie sien! Dis darem jammer dat hy so 'n ernstige ou is. Hy's andersins eintlik baie oulik"

"Nou maar hoekom gebruik jy nie die geleentheid om hom van sy ernstigheid te help verlos nie?" vra ek.

"O ja? En hoe doen ek dit nogal?" vra sy.

"Daai blou stringbikini..." herinner ek.

"Jy's sowaar ernstig! Daai ding is darem baie kaal. Dis eintlik net vir jou oë bedoel. Wil jy regtig hê ek moet dit voor hom dra?" vra sy verbaas.

"Ag, dit sal mos nou nie skade doen nie! Ek gee nie om as ander ouens sien wat hulle nie kan kry nie." kies ek my woorde versigtig. "Dit sal nogal interessant wees om te sien wat sy reaksie sal wees. Komaan, ek wed jou jy sal dit nie doen nie!"

"Dit sal nie nodig wees nie. Ek gee nie om om dit te doen nie. Maar is jy seker jy gee nie om nie?"

"Waarom sou ek omgee? Dis mos nou nie of jy gaan seks hê met die ou nie! Kyk kan mos in elk geval nie skade doen nie."

"Nou maar goed, maar onthou – daardie ding se broekie gedeelte is 'n G-string. Van agter is dit heeltemal kaal en voor bedek dit net die nodigste!" waarsku sy.

Sondag breek aan en Marie en Jaco daag op. Marie lyk pragtig in haar helderblou sonrok. Janette het 'n wit kortbroek aan met 'n pienk T-hempie. Sy het natuurlik die blou bikini onder dit aan.

Ek skink vir almal drankies en ons gaan sit langs die swembad by die braaiplek en kuier. Die vrouens besluit om te sonbaai en gooi handdoeke oop op die gras langs ons stoele. Marie staan op en wikkel haar uit haar sonrok uit. Sy het 'n heldergeel bikini aan wat nie veel aan die verbeelding oorlaat nie. Haar vol, stewige tiete lyk of hulle enige oomblik uit haar bostuk gaan val! Sy is 'n beeld van 'n mens! Ek dink terug aan die episode by die klub en voel onmiddellik 'n krieweling in my broek. Sy gaan sit op die handdoek terwyl Janette haar T-hempie oor haar kop trek. Ek hou vir Jaco dop en sien sy oë is vasgenael op haar. Sy draai haar rug na ons toe en buk terwyl sy haar kortbroek oor haar heupe stoot. Haar sonbruin kaal boude kom te voorskyn met net die toutjie van haar G-string wat bo die kloof van haar boude wys. Jaco stik in sy brandewyn! Sy het beslis vandag sy onverdeelde aandag! Sy gaan lê op haar maag op die handdoek langs Marie. Ek gesels met Jaco terwyl ek begin vuurmaak, maar kom agter dat hy nie juis na my luister nie. Hy probeer kastig help, maar sy oë dwaal kort-kort oor my skouer na waar Janette se kaal boude blink in die son. "Jong, staan eenkant toe! Jy's vandag net so onhandig soos 'n hoer met 'n baba!" spot ek

Later staan Marie op en duik in die water. Sy loop deur die water tot in die vlak kant van die swembad. Haar bolyf is nou bokant die water. Is dit nie ongelooflik hoe 'n geel bikini kan deurskyn nie!? Marie se donkerbruin tepels wys duidelik deur die geel materiaal, stokstyf van die koue water! Dit kriewel dadelik weer hier voor in my broek.

"Skat, wil jy nie asseblief sonbrandolie op my kom smeer nie? Ek kan nie agter bykom nie." Dis Janette wat my terugroep na die werklikheid toe.

Ek skeur my oë weg van Marie se tiete af en draai na Janette. Jaco staar nog steeds.

"Engel, my hande is pikswart van die houtskool. Wil jy nie eerder vir Jaco vra om gou te help nie?" sê ek. Jaco kry hierdie uitdrukking van ongeloof of sy gesig. As hy 'n hond was sou sy stert nou hewig gewaai het!

"Jaco, sal jy so gaaf wees...?" vra sy in sy rigting. Hy laat hom nie twee keer nooi nie en gaan kniel langs haar. Ek draai weg van hulle en loer net so onderlangs na hulle sodat hy nie kan agterkom ek kyk vir hulle nie. Marie is besig om op en af te swem in die swembad.

Jaco gooi 'n bietjie sonbrandolie uit in sy handpalm en begin dit in Janette se skouers smeer. Sy reik na die strikkie van haar bostuk agter haar rug en trek dit los. Jaco se oë val amper uit! Sy trek die toutjies weg en lê met haar kop op haar arms. Die kante van haar groot tiete bult uit soos sy op hulle lê. Ek sien hoe Jaco se oë dwaal van haar tiete tot by haar kaal boude en terug. Hy smeer haar rug en sy hande beweeg al nader aan die bultende kante van haar tiete. Uiteindelik skraap hy die moed bymekaar om sy vingerpunte oor dit te laat gly. Janette reageer nie en hy geniet homself gate uit vir die volgende paar oomblikke. Dan beweeg hy laer met sy hande en smeer haar laer rug vir 'n paar oomblikke.

Dan staan hy op en beweeg na haar voete. My oë val ongesiens op die voorkant van sy broek en siedaar! Die man het een reuse horing! Hy kniel by haar voete en begin haar kuite insmeer, sy oë vasgenael op haar kaal boude. Hy smeer al hoër en hoër en bereik uiteindelik haar bobene. Hy smeer en smeer en later gly sy hand oor haar binnebeen. Janette maak haar bene effens oop om hom beter toegang te gee. Lekker stout, dié mooi vrou van my! Haar vlesige doos bult onder die skamele blou driehoekie wat dit bedek hier reg voor Jaco se gesig! Hy staar nou skaamteloos. Dis ook al aansporing wat hy nodig gehad het. Hy sit sy hande op haar twee kaal boude en begin smeer in sirkels. Met elke sirkel trek hy haar boude van mekaar af weg sodat die hele blou toutjie van haar G-string sigbaar word. Hy beweeg sy hande laer af en sprei doelbewus haar boude met sy gesmeer. Janette geniet dit duidelik en maak haar bene effens wyer oop. Soos wat Jaco haar ferm boude sprei, kan ek duidelik sien hoe haal kaalgeskeerde dooslippe begin wys aan die kante van die blou driehoekie. Jaco is nou in 'n wêreld van sy eie en ek begin wonder hoe ver hy bereid sou wees om te gaan.

Dan, skielik, word die arme man se pret bederf deur sy vrou. Marie het pas uit die swembad geklim en spat hom nat met haar nat hare. "Afkoel, ou grote!" sê sy terwyl sy haar nat lyf teen hom vasdruk.

"Pretbederwer!" dink ek by myself. Ek was net besig om die situasie te geniet en het alreeds 'n allemintige horing ontwikkel! Ek kyk weer na Marie. Haar tepels skyn steeds pragtig deur die materiaal van haar bostuk. Ek kyk na haar bikinibroekie en kan duidelik die swart driehoekie van haar dooshare daardeur sien. Sy begin nou aan my doen wat Janette aan Jaco doen!

Ek braai klaar en ons eet en geniet 'n paar drankies. Janette loop steeds rond in haar blou bikini en Jaco se oë volg haar oral. Sy het darem haar bostukkie eers vasgemaak voordat sy opgestaan het.

Na ete spring ons al vier in die water en begin speel. Jaco bly al om Janette speel en val kort-kort kastig teen haar. Ek besluit om dinge so 'n bietjie aan te blaas. Ek swem agter Janette aan en trek die strikkie van haar bostukkie los. Ek gryp dit en swem weg daarmee.

"Jou bliksem! Wag maar, ek sal jou kry!" skree sy gemaak vererg agter my aan terwyl sy haar arms om haar kaal tiete vou. Sy sak met haar bolyf onder die water in en kom agter my aan om haar bostukkie te kry. Ek gooi dit so ver moontlik uit die swembad uit.

"Jaco, sal jy dit asseblief vir my gaan kry?" soebat sy.

Maar Jaco geniet die situasie heeltemal te veel. "Jy sal maar jou man moet vra." sê hy en wend geen poging aan om te help nie.

"Marie, help 'n vriendin gou uit hier, jong!" Maar Marie stel ook nie belang nie.

Sy gee toe maar moed op en begin op en af swem in die swembad. Haar bolyf is die heeltyd onder die water, so dit is nie veel van 'n probleem nie. Maar vir Jaco is haar kaal tiete hier in die water net een te veel! Hy spat haar nat en jaag haar rond en duik haar. In die proses laat hy sy hande kort-kort oor haar nat tiete gly. Ek sien 'n ding kom!

Janette swem agter Marie verby en pluk skielik haar geel bostuk af. Marie wou nog keer, toe gooi Janette dit ook uit die swembad uit. "As ek bostukloos moet swem, gaan jy ook!" skree sy.

Vir ou Jaco is dit 'n bietjie erg dat sy vrou hier kaalbolyf swem voor my en hy klim uit om haar toppie te gaan haal.

"Kom nou, Jaco! Los tog die vrouens! Moenie hul pret bederf nie!" skree ek vir hom. Hy klim maar gedwee terug in die water.

Baie gou jaag hy vir Janette weer rond in die water. Ek sien gou wat sy plan is. Hy wil haar in die vlak water kry sodat haar tiete bokant die water kan wees. Ek besluit om hand by te sit en tel vir Janette op in my arms en loop met haar die vlak water in. Sy sit haar arms om my nek en die feit dat haar tiete nou vir almal sigbaar is, pla haar min. Ou Jaco lyk nie of hy lekker weet hoe om die situasie te hanteer nie en sy oë bly nou vasgenael op Janette se tiete. Ek lig haar op en suig haar tepel in my mond in terwyl ek vir Jaco kyk. Dit is net een te veel vir hom. Hy vlieg om, vang vir Marie en dra haar ook die vlak water in. Sy protesteer kamma hewig en probeer halfhartig haar tiete toehou, maar gee uiteindelik die stryd gewonne. Jaco dra haar rond in die vlak water en vertoon haar tiete vir almal wat wil sien! En ek moet sê, sy het pragtige tiete! Hulle is melkwit waar haar bikini was (duidelik nie juis bostukloos in die son gewees nie!), mooi ferm en groot. Omtrent 36C sou ek sê. Haar groot donkerbruin tepels staan sulke punte van die koue water. Of is dit dalk opwinding? Miskien 'n bietjie van beide...

Ek laat sak vir Janette in die water in en swem weg. Jaco doen dieselfde en die twee meisies begin mekaar natspat en speel. Jaco swem verby Janette en druk haar kop onder die water in. Sy spartel los en spring op hom om dieselfde met hom te doen. Hy tel haar op en loop weer met haar die vlak water in. Sy slaan haar arms om sy nek en protesteer nie. Hy trek haar kaal tiete teen hom vas en loop in die water rond met haar.

Ek besluit dat die feit dat ek en Marie vir hulle staan en kyk, beslis nie bevorderlik is vir die situasie nie. Ek swem na Marie toe, tel haar op en loop ook na die vlakker water toe. Marie sit heel gewillig haar arms om my nek. Ek vat haar regtertiet en slaan my lippe om daai groot, donkerbruin tepel. Ek loer na Jaco. Hy staar met absolute afgryse na wat ek met sy vrou doen. Dan duik hy letterlik in Janette se tiete in en gaan mal!

Marie trek my kop teen haar tiet vas en ek suig lustig aan haar tepel. Ek kan hoor hoe haar asem begin jaag. Ek tel haar op en maak haar op die swembad se rand sit. Ek wip uit en gaan sit langs haar. Haar twee tiete staan asof gewigloos weg van haar lyf, die twee groot tepels nou klein en verrimpeld ineengetrek van opwinding. Ek trek haar nader en soen haar. Onmiddellik dartel haar tong my mond binne. Ek trek haar langs my neer op die swembad se rand. Sy skuif haar been tussen myne in en vryf haar dy teen my harde voël terwyl sy haar bikini bedekte doos teen my been skuur.

Ek loer na Janette. Sy en Jaco staan in 'n vurige omhelsing in die vlak water en soen. Hy het altwee hande op haar tiete en trek aan haar tepels. Sy loer goedkeurend na wat ek en Marie aanvang en glimlag vir my.

Dan verstyf Jaco en ek sien hoe Janette se hand voor by sy swembroek in verdwyn. Dit maak my so jags dat ek dadelik my hand by Marie se bikini insteek. My vingers raak verstrengel in haar welige dooshare. Anders as Janette, wat net 'n kortgeskeerde driehoekie hare bokant die sloot het, skeer Marie duidelik net die bikinilyne. My vingers skuif verder af en dartel in die sagte voue van haar lippe. Ek streel liggies oor haar klit en voel hoe haar onderlyf liggies ruk as ek daaraan raak. Sy maak haar bene oop en ek skuif my hand tussen haar bene in. My vingers vou haar dooslippe oop. Haar poes is sopnat! Ek steek twee vingers in en begin haar stadig vinger. Haar heupe begin wieg soos haar honger doos my hand tegemoetgaan elke slag as ek my vingers insteek.

Ek loer weer na Janette en sien hoe sy Jaco se swembroek oor sy heupe stoot. Sonder seremonie word die broek uitgegooi. Jaco gaan sit op die rand van die swembad reg langs ons met sy bene in die water, terwyl Janette voor hom staan. Sy vat sy piel in haar hand. Hy het nogal self 'n knewel! Sy trek rustig verder sy draad en leun dan vooroor. Hy loer benoud in my rigting terwyl haar lippe om sy pielkop vou. Ek glimlag goedkeurend en knipoog vir hom. Hy sit sy hande weerskante van Janette se kop en naai haar mond met lang, rustige hale.

Ek trek my vingers uit Marie se doos uit en stoot haar bikinibroekie oor haar heupe. Sy lig haar boude om my te help. Ek kniel oor haar kop en sak af oor haar doos in die 69 posisie. Sy maak haar bene oop en ek sluit my mond oor haar sappige poes. Ek gly my tong op en af in haar gladde gleuf en kielie dan haar klit met my tong. Haar heupe begin reageer en dan voel ek haar mond, warm en nat, om my pielkop vou. Ek stoot stadig af met my heupe en druk my piel so halfpad in haar mond in. Ek naai haar mond met kort, stadige hale terwyl ek haar klit in my mond in suig. Sy suig lustig en honger aan my klipharde piel. Ek steek my tong so diep as wat ek kan in haar poes op en lek gulsig haar oorvloedige souse op.

Janette is nou ook uit die water en hulle kom lê reg langs ek en Marie. Ek sien hoe Jaco haar G-string eenkant toe trek. Haar kaal poeslippe glinster in die son. Jaco streel haar poes en dan glip sy middelvinger moeiteloos in haar in, terwyl sy rustig aan sy piel suig. Sy ander hand vou om haar tiet.

Die prentjie hier voor my van my vrou met 'n ander man se vinger in haar poes en sy piel wat so ritmies in haar mond in verdwyn, raak te veel vir my! Ek gaan in Marie se mond kom as ek my piel nie nou uithaal nie. Ek trek my piel uit en soen vir Marie vol op die mond. Ek kom agter dat die feit dat sy haar eie souse aan my mond kan proe, haar nog jagser maak. Ek draai haar om sodat sy op haar hande en knieë staan en neem stelling in agter haar. Ek sit my pielkop in die gleuf van haar nat poes en loer vir Jaco. Hy kyk my met groot oë in ongeloof aan en beduie wild met sy kop dat ek dit nie moet doen nie! Ek glimlag vir hom terwyl ek my piel tot by die eiers in sy vrou se poes laat afgly. Jaco knyp sy oë toe asof dit sal uitwis wat gebeur het. Salig onbewus van sy emosionele stryd, suig Janette nog rustig aan sy piel.

Wanneer hy sy oë uiteindelik oopmaak, lig hy Janette se boude en trek haar G-string sonder seremonie af. Hy draai haar op haar rug reg langs Marie wat nog steeds op haar hande en knieë staan terwyl ek haar van agter af naai. Janette maak haar bene oop om hom te ontvang as hy op haar klim. Hy steek sy piel summier in haar poes en kyk na my met so 'n vermakerige "sien jy, ek steek tog jou vrou ook!"-uitdrukking op sy gesig. Dan begin hy haar met mening naai. Min weet hy wat dit aan my doen!

Ek pak Marie se heupe beet en naai haar hard en vinnig. Haar groot tiete swaai lustig heen en weer onder haar. Ek leun vooroor en gryp haar linkertiet. Ek trek liggies aan haar harde tepel terwyl my regterhand van voor tussen haar bene inbeweeg. Ek speel liggies met my vingers oor haar klitoris, terwyl ek haar hard en diep van agter af naai. Dan begin haar onderlyf sidder en sy ontplof in een hewige orgasme. Ek hou haar om die heupe vas en hou my piel in haar terwyl sy krampagtig die ritmiese sametrekkings van haar orgasme geniet. Toe sy bedaar sak sy vooroor op haar voorarms. Ek is nog lank nie klaar met haar nie en naai rustig voort.

Jaco naai vir Janette met 'n passie hier reg langs ons. Ek leun oor en trek haar liggies aan haar regtertepel. Sy kyk na my en glimlag. Dan sien sy Marie se wiegende tiete skuins bokant haar kop. Sy steek haar hand uit en vat een vas. Marie sien dit en leun vooroor sodat haar tiet bokant Janette se gesig hang, die tepel sentimeters van haar mond. Instinktief lig Janette haar kop en haar lippe sluit om Marie se tepel. Die oomblik is vir my so eroties, dat ek eers my piel uit Marie se poes moet haal of ek kom dwarsdeur haar! Ek sak terug op my knieë agter haar en begin gulsig aan haar nat poes lek. Die souse vloei nou vryelik daaruit. Marie snak na haar asem, strek haar hand en vat Janette se regtertepel tussen haar duim en voorvinger vas. Sy begin dit stadig tussen haar vingers rol.

Intussen naai Jaco nog soos 'n besetene. Ek sien dat hy enige oomblik gaan kom. Dit is ook nie lank nie of sy boude begin bokspring tussen Janette se bene. Dan verstyf hy en skiet sy saad met krampagtige ritmiese sametrekkings in my vrou se poes op. Hy maak klaar en rol pootuit van haar af. Sy suig nog steeds aan Marie se tepel terwyl Marie haar tepel tussen haar vingers rol.

Dan skeur ek myself weg van Marie se sappige poes af en gaan staan op my knieë voor haar met my voël omtrent dieselfde hoogte as haar gesig. Sy maak haar mond oop en ek stoot my piel tot by haar keel daarin. Sy suig lustig daaraan terwyl ek haar mond met lang hale naai.

Dan voel ek dis nou amper sulke tyd. Ek voel of my ballas gaan bars! My oog vang Jaco s'n terwyl hy naarstiglik vir my probeer beduie om tog nie in haar mond te kom nie. Dit was die laaste strooi! My piel ontplof en spuit stroom na stroom warm kom in Marie se keel af! Sy drink dit gulsig op en suig versigtig elke druppel daaruit. Ek trek my piel uit haar mond uit en sy kruip dadelik na Janette toe. Sy sit haar arms om haar en soen haar vol op die mond, terwyl sy my kom uit haar mond in my vrou s'n laat inloop. Janette is mal daaroor en drink elke druppel daarvan op. Dan gee sy vir Marie 'n klapsoen en die twee staan op en duik in die water in.

"Hel, jy moes darem nie in haar mond gekom het nie..." sê Jaco

"Toemaar!" troos ek. "Daar is niks in jou vrou se mond wat nie nou ook in myne se mond is nie"

"Ook seker waar" se Jaco en trek sy swembroek aan.

Kort daarna sonder baie woorde is Jaco en Marie huis toe.

"Ek hoop jy het darem vir my ook iets gebêre" sê Janette vir my met 'n vonkel in haar oë. "Jy moet onthou ek is nog lank nie klaar nie. Ek het nog nie eers gekom nie!"

Ek glimlag net terwyl ek agter haar aan die huis in stap.

Please rate this story
The author would appreciate your feedback.
  • COMMENTS
Anonymous
Our Comments Policy is available in the Lit FAQ
Post as:
Anonymous
4 Comments
kleurlingPielkleurlingPielalmost 9 years ago
Groot piel kleurling man Soek wit dames vir discreet fun

Hi eks 40 jarige kleurling man Soek wit dames om mee lekker nai tye te he.

Discreet fun ek vreeslik jags vir wit doos .

Sal jou goed lek en hard diep nai

So laat my weet my epos is quentinwilliams1903@gmail.com

AnonymousAnonymousabout 13 years ago
het nou lekker getos

dis enige man se droom

AnonymousAnonymousabout 13 years ago
Goed

Jy sal verbaas wees hoeveel paartjies so "swop". Lekker gelees en jags geword. Enige man sal jags word as hy sien hoe 'n ander ou sy skoot in sy vrou se poes inskiet.

AnonymousAnonymousover 18 years ago
Uitstekend!!

Hierdie is net wat ons soek. Ek het die eerste storie baie geniet. Skryf maar nog 'n paar oor vroue wat rondloop!

Share this Story

READ MORE OF THIS SERIES

Similar Stories

Ander man se vrou... ...is moeilikheid soek!in Loving Wives
Marli Se Flirtasie Ruk Handuit Maar haar man is daar om 'n ogie te hou.in Loving Wives
Melanie en haar Pelle Afrikaans op sy beste, Jong dames na nagklub! (Afrikaanse)in Erotic Couplings
Ek wil kyk gebasseer op ware verhaal.in Interracial Love
'Tuisverpleging' op sy beste! 'n Heerlike en onverwagte verrassing!in Erotic Couplings
More Stories