Warm!

PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

Ek kom agter dat die been waarop sy staan begin moeg word. Ek sit my hande onder haar boude en tel haar op. Haar bene vou om my onderlyf. Met my piel nog steeds diep weggebêre in haar, leun ek haar rug teen die stortmuur vir ondersteuning. Ek naai haar met lang, diep stote terwyl sy my vurig soen, haar tong diep in my mond. Ek proe steeds my kom in haar mond.

My arms word moeg van haar gewig en ek laat sak haar op haar voete. My piel glip uit haar sopnat skede uit. Ek draai haar om sodat ek agter haar rug staan. Sy leun instinktief vooroor. Ek kyk af na die blinknat rooi kondoom. Te hel met dit! Ek pluk die ding in een beweging af en sit dit bo-op die stortdeur sonder dat sy dit agterkom. Ek trek haar boude nader en sy stoot dit uit en sprei haar bene effens om my te ontvang. Ek moet effens hurk agter haar as gevolg van ons verskil in lengte. Ek gly my pielkop op en af deur haar nat gleuf en lyn my piel op met haar opening. Ek sit my hande op haar heupe en stoot vorentoe. My piel glip moeiteloos tot teen my balle in haar sopnat poes in. So ja! Dis mos beter...

Ek naai haar hard en diep van agter. Sy kom nie agter dat ek nie meer 'n kondoom aanhet nie. Ek kyk af en verwonder my aan hoe my piel met elke stoot heeltemal verdwyn in haar onderlyf in net om elke keer weer te voorskyn te kom, blink en nat van haar souse en die stortwater. Sy kreun saggies en naai my entoesiasties terug met elke stoot.

Ek leun vooroor en neem haar vol, swaaiende tiete in my hande. Ek rol haar tepels tussen my duime en wysvingers terwyl ek haar met oorgawe naai. Haar kreune word luider en dringender en ek besef sy is na-aan nog 'n orgasme. Ek los haar een tiet en glip my hand van voor tussen haar bene deur tot op haar doos. My vinger gly in haar nat sloot in en ek kielie haar klitoris vinning en liggies terwyl ek haar met meer dringendheid naai. Ek moet sê dis 'n groot verbetering om haar kaalpiel te naai! Haar heupe begin sidder en haar kreune word nog harder. Dan skree sy en haar onderlyf begin bokspring. Ek het groot moeite om my piel in haar te hou terwyl sy kom. Ek gryp haar heupe met albei hande vas en dryf my piel weer tot teen my eiers in haar poes in. Ek hou haar styf vas met my piel diep in haar en wag vir die ritmiese sametrekkings van haar onderlyf om te bedaar.

Wanner sy rustiger raak, vat ek weer haar heupe vas en begin haar met mening naai. Ek voel hoe my eiers begin tintel in my balsak Ek naai haar harder en my balsak slaan met elke vorentoe stoot teen haar klit. Sy is nog baie sensitief na haar orgasme en wip elke slag as my ballas haar tref. Dan is dit sulke tyd! Ek trek haar styf teen my vas en bêre my piel weer weg in haar poes. My balle voel of hulle ontplof en ek spuit straal na straal witwarm kom teen haar serviks. My eiers trek ritmies en krampagtig saam en dit voel of hulle nooit gaan leegkom nie.

Uiteindelik bedaar die spasmas en en trek terug. My slapwordende piel glip uit haar vol poes. Ek leun terug teen die stortmuur. Sy staan regop en draai om. Sy sit haar arm om my en soen my. Haar ander hand sluit onwillekeurig om my semi stywe piel en dan verstar sy. Sy stoot my weg en kyk af.

'Wat die hel het jy aangevang? Waar is die kondoom?' vra sy ontsteld.

Ek beduie skaapagtig na die bokant van die stortdeur. Sy trek haar hand deur haar doos en kyk na die bleekwit kom op haar vingers. Dit vloei nou vryelik uit haar doos uit.

'Hoe kon jy dit aan my doen? Ek het jou vertrou!' snou sy my toe.

'Bedaar... Ek kan verduidelik.' sê ek.

'Verduidelik?! Hoe die hel wil jy nogal dit probeer verduidelik?' vra sy.

'Gee my 'n kans. Onthou jy die polisse wat ons 'n paar weke gelede by die werk moes uitneem?'

'Wat op aarde het dit met die saak uit te waai?' vra sy, effens verward.

'Is joune toegestaan?' vra ek.

'Ja, natuurlik! Wat daarvan?'

'Wel, myne ook. En as jy reg onthou moes ons eers HIV/VIGS toetse ondergaan. Dit beteken ons is albei skoon en ek het dit geweet. Ek moes jou seker vroeër gesê het...' verduidelik ek.

Sy slaak 'n sug van verligting as sy besef ek is reg. 'Sies vir jou, man!' Ek trek haar nader en soen haar. Sy soen my terug. Ek weet sy is nie regtig kwaad nie.

Ek draai die krane toe en stap uit die stort uit. Ek neem haar hand en help haar ook uit. Ek neem 'n groot badhanddoek en draai dit om haar. Sy begin haarself afdroog en ek doen dieselfde. Ek trek net my kortbroek aan en gaan sit op die toilet. Karli speel nog rustig in die bad. Ek kyk hoe sy haarself afdroog. Dan begin sy aantrek. Dis 'n uiters sensuele ritueel wat dadelik weer 'n krieweling in my broek veroorsaak. Sy trek eers haar broekie aan en trek dit hoog op. Ek kan die kloof van haar doos deur die styfgespande dun materiaal uitmaak. Sy buk om haar bra langs die toilet op te tel waar ek dit neergesit het. Sy staan regop en haar tiete beur trots en ferm voor haar uit. Sy maak die bra om haar lyf vas, draai dit dan sodat die knippie agter haar rug is. Dan steek sy haar hande deur die bandjies en glip haar tiete om die beurt in die keëls van haar bra in. Ek sit al weer met 'n horing! Ek oorweeg dit vir 'n oomblik om haar weer te gryp vir nog 'n sessie, maar beteuel my. Dit word laat en ek wil nie moeilikheid hê nie.

Sy buk oor die bad en tel vir Karli uit. Sy droog haar af en trek haar aan. Dan trek sy haar kortbroek en toppie aan.

'Nou ja, ek moet gaan.' sê sy.

'Jy wil nie bly vir nog 'n drankie nie?' vra ek.

'Nee dankie. Dit word laat en Jason sal binnekort by die huis wees.' Sy kom nader en gee my 'n drukkie en 'n soentjie.

Ek trek my T-hemp oor my kop en stap in stilte saam met haar tot by haar motor. Ek maak die deur vir haar oop. Sy tel vir Karli in en staan weer regop. Sy kyk my in die oë.

'Onthou, vandag het nooit gebeur nie...' sê sy beslis.

'O, maar natuurlik nie! Ek sou mos geweet het as iets gebeur het...' spot ek en knipoog vir haar. Sy klim in die motor en skakel dit aan. Sy draai die venster af.

'Is jy seker sy sal nie onthou nie...?' vra sy, steeds benoud.

Ek glimlag net en skud my kop. Sy trek weg en ek kyk die motor vir 'n paar oomblikke agterna. Dan stap ek die woonstel binne met oorgenoeg om oor na te dink...

12
Please rate this story
The author would appreciate your feedback.
  • COMMENTS
Anonymous
Our Comments Policy is available in the Lit FAQ
Post as:
Anonymous
10 Comments
racfguyracfguyalmost 4 years ago

The guy is an asshole. 1*

AnonymousAnonymousover 4 years ago
Hot hot stuff

Now that is a brilliant story. Thank you for that

AnonymousAnonymousover 8 years ago
The-Dolphin has submitted a # of stories, some in English & some in Afrikaans

If you want to check out his (her) writing in English, i recommend his story THE SEDUCTION OF MY WIFE. It is in Non-consent/Reluctance category, but you will probably like it; i did!

AnonymousAnonymousalmost 9 years ago
Uitstekende Storie

To Anomynous this is non English stories and quite a few of our Afrikaans stories is also presented in English. Dolphin jou stories bind mens van die begin tot einde.

AnonymousAnonymousover 9 years ago
ENGLISH

English, please. Since it is an english speaking/written site it would be nice to judge your talent in the english language.

Show More
Share this Story

Similar Stories

Ander man se vrou... ...is moeilikheid soek!in Loving Wives
Dans Met Die Duiwel Dink mooi voor jy gevaarlike speletjies speel! (Afrikaans)in Erotic Couplings
My Vriend se Vrou 'n Onbetaalde rekening lei tot 'n interessante hoogtepunt.in Loving Wives
Marli Se Flirtasie Ruk Handuit Maar haar man is daar om 'n ogie te hou.in Loving Wives
My Vrou Se Donker, Beter Kant 'n Storie in Afrikaans oor die donker sy van...in Loving Wives
More Stories