HERE Dis ek ... Sharon ... is U naby of het U vergeet van my
Van jongs af swoeg en sukkel
Vir my plekkie in die son
En al wat ek kry
Is laste wat my gebukkend laat
Wat sal dit kos
Hoeveel te meer
Jesus se leiding het verlossing gebring
Maar daagliks voel ek
Gespyker aan die kruis
Verlos my van die daaglikse smart
En gee aan my Oorwinning
Sodat elke dag
Vol lofprysing kan wees.
Laat U Goedheid Aanskou word deur gog en magog
Want ek glo eks 'n KoningsKind.
Please Rate This Submission:
- 1
- 2
- 3
- 4
- 5
- Recent
Comments - Add a
Comment - Send
Feedback Send private anonymous feedback to the author (click here to post a public comment instead).
There are no recent comments - Click here to add a comment to this poem