Hoofstuk 1 - Ons Eerste Ontmoeting

Story Info
'n Afrikaanse Roman.
1.9k words
4.18
18.2k
4
Story does not have any tags
Share this Story

Font Size

Default Font Size

Font Spacing

Default Font Spacing

Font Face

Default Font Face

Reading Theme

Default Theme (White)
You need to Log In or Sign Up to have your customization saved in your Literotica profile.
PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here
SeksKat
SeksKat
4 Followers

Hierdie storie word opgedra aan 'n baie spesiale man in my lewe. Jy weet wie jy is xXx

***

Vanoggend het ek met jou in my gedagtes wakker geword. Net soos gisteraand voordat ek aan die slaap geraak het. Jy's soos superglue, ek kry jou nie uit my gedagtes nie. Dis net jammer ons sit so ver van mekaar af, want ek wens met my hele hart dat ek nader aan jou was.

Soos ek sit en kastele bou, dink ek weer aan ons eerste ontmoeting:

Ek kon, vandat ons besluit het om in lewende lywe te ontmoet, glad nie besluit wat om aan te trek nie. Soos almal weet, is dit een van die belangrikste dinge vir 'n vrou, en ek se nooit nee vir 'n uitdaging nie!

Ek het min of meer 'n idee gehad waarvan jy hou & waarvan ek hou. Maar om dit saam te sit en een uitrusting te maak was nogals 'n missie. Uiteindelik het ek 'n sexy nommertjie gekies, en geweet dit sal jou mond laat water.

***

Drie weke later en die dag het uiteindelik aangebreek! My maag slaan al bollemakiesies vandat ek wakker geword het, en nou wens ek meer as ooit ons het eerder besluit om vir ontbyt te gaan. Ek troos myself daarin dat ek wel meer as genoeg tyd het om gereed te maak vir ons afspraak.

Sodra ek klaar is met my mooi maak sessie kan ek nie help om in bewondering na myself te kyk in die vol lengte spieel nie. Ek maak dubbel seker dat ek het niks vergeet het nie, en dat ek asemrowend lyk.

Met my GPS en die aanwysings wat jy gestuur het is ek uiteindelik oppad. Die vlinders vlieg elke nou-en-dan te lekker in my maag. Ek kan nie wag om jou gesigsuitdrukking te sien sodra jy my gaan gewaar nie. Die gedagte maak my bietjie senuweeagtig maar wel opgewonde! Ek moet teen die tyd baie hard konsentreer op die pad met al die gedagtes wat deur my kop hardloop & my bloed laat bruis.

Dis asof my hand 'n brein van sy eie het, want kort-kort kruip hy af tot tussen my bene opsoek na verligting. So moet ek elke keer my hand stop en myself herinner dat verligting wel sal kom...of so hoop ek!

Uiteindelik ''biep'' my GPS om aan te dui dat ek by die regte plek is. Ek huiwer vir 'n rukkie en weet nie of ek moet ingaan nie. Dan sien ek die restaurant wat jy gekies het. Ek weet dis een van die bestes in die area, en het al baie goeie rubrieke oor hom gelees. Dis die perfekte plek vir 'n eerste ontmoeting, en vir so lank as wat ek kan onthou wou ek al hiereen kom. So voordat ek weet, klim ek uit die kar en staan ek al binne. Nog voor die hoof kelnerin my behoorlik kan help gewaar ek jou. My hart sit in my keel & my maag slaan 'n 100 bollemakiesies so een na die ander. Dan sien jy my. Jou gesig verseker my dat ek die regte uitrusting gekies het. Soos ek nader stap, staan jy op en trek my stoel vir my uit. Voordat ek kan gaan sit is jy voor my met 'n ligte piksoen op my wang as verwelkoming, en die volgende woorde soos wat jy wegtrek word gefluister: ''Jy lyk pragtig vanaand Cora. Ek kan nie wag om te sien wat jy onder aan het nie!''

''Is dit 'n belofte of 'n uitdaging?'' vra ek jou met 'n skelm glimlag op my lippe.

Die aand het heel goed afgeloop. Daar was uitstekende kos, die beste wyn & baie goeie geselskap. Jy stap saam met my na my kar toe, en soos ek omdraai om jou te groet druk jy my teen my kar vas en soen my passievol. Jou hande is op my heupe. Jou warm lyf styf teen myne gedruk. Ek het al heel aand hiervoor gewag, en binne sekondes is my arms om jou nek om jou nog nader te trek. Jou mond los nat spoortjies soos wat hy van my mond, oor my kakebeen oppad na my nek toe reis. En dan weer al die pad terug van my nek na my mond toe.

Voordat ek kan registreer wat gebeur trek jy my na jou bakkie toe. Jy staan gereed om vir my die deur oop te maak, en ons kan dit nie help as om weereens in mekaar se arms te beland nie. Ons kry dit wel reg om lank genoeg op te hou sodat jy ook kan inklim & die kar aan die gang kan kry.

As jy eers in is, huiwer jy nie om jou vrye hand op my bobeen te sit & dan vir my 'n stoute glimlaggie te gee nie. Jou hand gly al hoer & hoer. So hoog dat die kant van my sykouse begin wys. Jou hand gly oor my sykouse, oor my binneste been tot op my kant broekie. Jy kan voel hoe nat ek al klaar is, en ek sien hoe 'n rilling deur jou lyf gaan. Ek maak my oe toe. Dan huiwer jy weereens nie, en jou vingers glip binne my broekie. Ek voel hoe jy eers een vinger, dan twee, diep binne my druk. 'n Sagte kermgeluidjie val oor my lippe. Ek maak my oe oop & kyk dan direk in joune. In daardie oomblik weet ek jy smag daarna om uit jou klere te kom, maar ons altwee weet jy gaan daarvoor moet werk.

***

Ons kan ons hande nie van mekaar af hou nie, wat beteken dat dit langer vat as normaalweg om die voordeur oop te kry. Uiteindelik kry jy die deur oop, en stoot my vinnig binne toe. Jy druk my teen die naaste muur vas & soen my diep & innig. Dan hou jy skielik op & kyk my diep in die oe. ''Cora, ek het so lank vir die oombl...'' maar voor jy jou sin kan klaarmaak is my lippe op joune om te beaam wat jy wou se. Geen woorde is nodig nie.

Jou hande ken die pad, al het hulle nog nooit voorheen die paadjie gestap nie. Met jou een hand terg jy my tepel tot sy piek, terwyl jou ander hand die ritsluiter van my rok soek. Binne sekondes le my rok gepoel by my voete & dan vat jy eers 'n oomblik om na my te kyk. Dis nie wat jy verwag het nie, maar jou oe vertel geen leuens nie. Hulle skitter effens meer & ek weet weereens jy hou van wat jy sien. Met my swart & rooi uitrusting, wat nie veel tot die verbeelding oorlaat nie, staan ek onder jou blik. Die antwoord wat jy kry is 'n blos op my wange & 'n skaam glimlag.

Jy laat nie op jou wag nie, en terwyl jy my soen gly jou hande oor my rug na my boude toe. Jy druk jou hande onder my broekie in, sodat dit vel-op-vel is, tel my dan op & dra my kamer toe. Dis my beurt om nie te huiwer nie. Ek kan jou hardheid tussen my bene voel en skuur myself teen jou, terwyl ek jou vir 'n slag soen.

Jy le my neer op die bed en kom le styf langs my. Terwyl jy my ernstig soen, vryf jy my deur my broekie.

My hande sukkel effens om jou belt los te maak. Sodra ek dit regkry trek ek jou hemp uit jou broek, en dan is my hande onder jou hemp in. Jou lyf is so warm. Ek besluit ek wil sien wat ek voel, en trek jou hemp uit. Dan maak ek jou broek se knoop los en maak die ritsluiter oop. My hand vryf van jou naeltjie, af tot hy in jou broek is, en dan vryf ek jou hardheid.Nes ek jou begin vryf, druk jy 'n vinger diep binne my. Ons altwee kerm van plesier half op dieselfde tyd.

Dan besluit jy dis genoeg van die tergery, en kom staan hande-vier-voet bo-oor my. Jy soen my nog al die pad, en dan begin jy jou reis van my mond na my nattigheid toe. Jy stop eers by my borste. Sonder om die materiaal weg te vat suig jy die een tepel diep in jou mond in, terwyl jou een hand die ander tepel terg. As jy dan jou hand & mond omruil, klou die nat materiaal aan my een piek. Jy suig die tepel, wat voorheen deur jou vingers geterg was, en as hy dan nat & styf genoeg na jou sin is, soen jy al af met my maag tot net bo my broekie. Trek dan my broekie uit, en druk my bene oop. Jy aarsel nie om dadelik aan my te proe nie. Ons altwee droom al vir baie lank oor die oomblik, maar die drome kom nie naby aan die werklikheid nie.

Met my bene oor jou skouers, laat jy jou tong deur my gleufie gly. Van bo tot onder, en dan weer terug. Ek kan die vibrasies van jou kermgeluide voel, wat my tot waansin dryf. Ek het nie gedink dit kan nog beter word nie, en so terselfde tyd begin jy my klit te suig & my te vinger. My hande is binne 'n paar sekondes in jou hare, terwyl my rug krom trek van lekker kry. Ek kan nie meer stil bly nie en moan elke keer as jy hard suig & jou vingers dieper indruk.

Tussen deur die kermgeluidjies vra ek jou om my te kom vat. Jy het geen probleem met daai versoek nie, klim van my af en gaan staan langs die bed. Ek staan saam met jou op, en staan dan op my tone om jou te soen. Jy sit altwee jou hande aan die kante van my gesig, trek my dan nader en soen my liefderik.

Terwyl ons passievol soen begin ek jou broek uit te trek. Ek soen af met jou nek, jou bors, oor jou maag. Soos ek soen & af gaan trek ek jou broek af en dan uit. Ek soen jou hardheid deur jou onderbroek, met my hande op jou boude. Dis nie wat jy nou wil he nie, en jy trek my op & begin my weer hard & dringend te soen. Jy maak dan my bra los en laat val hom tussen ons. Jy mors nie tyd nie, en begin my borste te soen en liggies te byt. Terwyl jy dit doen trek jy jou onderbroek uit. Jy laat my weer op die bed gaan le, en kom le dan bo-op my. Ek maak my bene oop en vou hulle om jou. Jy posisioneer jou hardheid by die ingang van my nattigheid, en begin dan bietjie vir bietjie al dieper in my te druk. As jy halfpad in is, kan jy dit nie meer hou nie, en in een stoot is jy diep binne my.

Met my hande op jou rug en jou mond op my nek & skouers, los ons merke wat die passie tussen ons bewys.

Ons lywe is een. Ons beweeg as een. Ons kerm as een. En dan bereik ons ons toppunt as een.

Jy kom diep binne my. Dan val jy uitgeput langs my neer, trek my nader en soen my liggies.

Ons altwee het net genoeg krag oor om saam onder die komberse in te glip, en in mekaar se arms aan die slaap te raak.

***

SeksKat
SeksKat
4 Followers
Please rate this story
The author would appreciate your feedback.
  • COMMENTS
Anonymous
Our Comments Policy is available in the Lit FAQ
Post as:
Anonymous
4 Comments
boertjievicboertjievicover 9 years ago
Puik!

Ek het nie geweet ons het Afrikaanse stories hier nie. Mal oor wat jy geskep het. Pragtig!

AnonymousAnonymousabout 10 years ago
die prokereur

Manne

hiri storie gan julle dink is klomp op gemaakte kak maar belowe jou elke woord is waar

ek werk weg vanni huis en kom so elke 2 maand e huistoe

in elk geval dus paar jaar trug nou en begin tu mense leerken op facebook wat ook net nuut op die net was

gesels tu eenvoudig met n vrou en sy vertel my sys n prokereur

ekt eers gedink sy praat kak en dat sy naby my inderdaad ini selfde dorp nogal en dus waar hoor

wel ons reel n ontmoeting waar ek haar vertel ek draf elke oggend en tu se sy as ek huistu kom draf ons saam

klink soos n uitnodeging ne

wel asl klaar het saam eerste keer gan draf en ons het gekliek

ek moert eerlik wees ek en vrou was besig met probleeme

en ek sien toe volgende dag sy wil ni net draf en ek vang haar en soen haar diep ini winters oggend mis

wel toe weet ek ek gan haar naai

maar tu kom by huis na draffie en is vokken jags maar soos gewoonweg is vrou ni lus

wel het haar gese as ek issi meer bereid om so aabn te gaan en my laatjie gevat en ons het ga weer draf

tu ek by huis kom het sy sak en pak gevokof daar was natuurlik ander ou of ouens soos ek gehoor het maar nouja

bel die prok vertel haar en sy lag en se kom oor vir koffie

ek skaars daar geland by haar en ons het gan ry na n wilds reservaat ek weet tu hier gan ek haar vat

wel net gesoen en tu later di dag geet en na dit by haar huis ruk sy haar hemp uit letterlik en wys my di vokken mooiste stywe tiete ek in my lewe gesien het haar nipples stok styf en manne ek het hulle geet

daai aand naai ek soos nooit tevore en manne sy is n kat ini sak sy kan naai syt my piel gesuig tot ek kom en soos ini movies syt dit gesluk (nou moet ons onthou dus n prokereur hoor0 syt gese dus eerdte keer sy dt gedoen het maar weeti regtig of ek dt glo

daai aand syt di snaakste dinge gedoen net voor ek kom dan stop sy my draai om en se ek mut op haar rug kom ja waar en moet my kom oor haar smeer

manne ek het haar 5 keer in daai eerste aand genaai en nog nooit in my lewe meer as 2 keer gekom tot ek haar genaai het syt geskeeu ek konni glo mens sien dit net in fliek

well volgende dag het sy besluit sy gan my skei saak hanteer en het dit gedoen tot die einde

in haar kantoor gan sit sy op haar tafel en vertel my haar poes is sopnat en syt lankal haar pantie af gehaal

glo dit of nie ekt haar daar ini oopenbaar genaai vok was net soos mens sien ini porn flieks en ekt 2 keer weer gekom en sy n hele paar keer

al wat vir my snaaks was sy wou nie laaat ek haar poes muf sy kons suig tot ek kom maar sy was skaam vir haar poes is dit nie snaaks

well daarna is ek tu n ruk met haar deurmekaar en dinge het maar stradig af gekoel tot my skeisaak en dan die dag vanni skei het sy my gevra om haar ini hof toilette vir di amptenaare weer te naai wel ek konnie was te haastig om uit skei hof te kom in joburg trug waar ek mus gan werk

ons prt nog maar het nooit weer genaaai

sy werk vir n groot prok firma nou in die vaal

ek se jou nou dus elke woord die waarheid en ek sal haar nooit vergeet

as sy ooit hiri lees sal sy weet wie ek is en sy sy sal dit weet wie geskryf het

liefies jou soete poes my prok dit was beste bnaai en poes ek ooit gehad het jy mag maar kon naai

trilhaartrilhaaralmost 11 years ago

HORING LEKKER!!

Ek sal graag wil lees hoe jou tone omkrul van plesier !!!!

Ek het my gat afgesoek na ander Suid Afrikaners, toe kry ek sommer AFRIKAANS!

Bliksem!

swerwerkoningswerwerkoningover 11 years ago
Baie mooi

Bindende manier van vertel, kan nie wag vir meer stories nie

Share this Story

Similar Stories

Hoofstuk 2 - Die Restaurant 'n Afrikaanse Roman.in Erotic Couplings
Ek wil kyk gebasseer op ware verhaal.in Interracial Love
Sondige Sondagspeletjies Ben kry 'n verjaarsdagverrassing.in Group Sex
Ander man se vrou... ...is moeilikheid soek!in Loving Wives
'Tuisverpleging' op sy beste! 'n Heerlike en onverwagte verrassing!in Erotic Couplings
More Stories