Hoofstuk 2 - Die Restaurant

Story Info
'n Afrikaanse Roman.
1.4k words
4.16
17.7k
3
Share this Story

Font Size

Default Font Size

Font Spacing

Default Font Spacing

Font Face

Default Font Face

Reading Theme

Default Theme (White)
You need to Log In or Sign Up to have your customization saved in your Literotica profile.
PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here
SeksKat
SeksKat
4 Followers

Die storie word weereens opgedra aan die man in my lewe. Ek wens met my hele hart dat ons al die fantasiee eendag kan uitleef xXx

***

Dis nou al 'n hele rukkie nadat ons ontmoet het vir die eerste keer. Ons het mekaar nog glad nie weer gesien nie, en vanaand gaan ons op ons tweede afspraak. Al verskil, van die vorige afspraak, is dat jy jou beste vriend en sy vrou genooi het om saam met ons te gaan eet.

Die keer is dit nie so moeilik om 'n uitrusting te kies nie, en my mooi maak sessie vat vinniger as wat ek gedink het.

Ek is verskriklik op my senuwees, en besluit ek gaan iets moet doen om bietjie te ontspan. Dis nog 'n hele uur voordat ek moet ry, so ek besluit om my gunsteling CD aan te sit en myself te help met 'n glasie rooi wyn. Dan dink ek aan jou. My maag slaan bollemakiesies, en om hulle te kalmeer vat ek 'n groot sluk wyn.

Wyn het nog altyd 'n sekere uitwerking op my, en die gedagtes van jou en my help nie veel nie. Voor ek myself kan stop is my hand in my broekie om myself te verlig. Ek gebruik twee vingers terwyl ek my klit met my duim vryf. Met die ander hand terg ek my nippels. Ek dink aan ons eertse aand saam, en dis al wat ek nodig het om my piek te bereik.

Dan besef ek ek is laat! Ek kyk eers vinnig of alles nog in plek is, maak my grimering reg, gryp dan alles wat ek nodig het en is by die deur uit.

Gelukkig is die plek nie te ver nie, en binne 'n paar minute is ek daar. Ek is gelukkig, want ek kry 'n parkering reg voor die deur. Die restaurant wou ek ook al lankal besoek, en al hoekom jy hom gekies het is omdat ek dit vir jou gese het.

Die keer is ek meer opgewonde as senuweeagtig om jou te sien, maar ek is baie bang om jou vriende te ontmoet. Net soos daardie gedagte deur my kop gaan voel ek 'n hand op my lae rug. Ek skrik, draai vinnig om en sien dis jy. Jou lippe is op myne nog voordat ek 'n ''Hallo'' kan uitkry. En net daar en dan wens ek jy kon my elke dag so groet. Jy stel my voor aan jou vriende, en jou hand verlaat net my rug om my hand te vat soos ons instap om te gaan sit.

Jy gaan sit aan die oorkant van my, met jou beste vriend aan my linkerkant en sy vrou aan my regterkant. Dis nogals vreemd, maar ek kla nie. Ons almal bestel vir ons drankies & ons voorgeregte en raak dan lekker aan die gesels. Ek kan sien hoekom jy die spesifieke paartjie genooi het om saam ons te kom, want daar is nie 'n oomblik van stilte nie.

Na 'n paar glasies wyn begin ek stoute gedagtes kry. My voet glip uit my skoen, en gaan op tot dit tussen jou bene en rus dan op die stoel. As my voet eers aan jou raak skrik jy, en kyk dadelik vir my met 'n kyk wat se ''NEE CORA! NIE HIER NIE!!''. Om te beaam wat jy met jou oe se, probeer jy my voet afdruk sonder dat iemand iets moet agterkom. Ek steur myself nie aan jou nie, druk terug en as jy eers opgee begin ek tussen jou bene te vryf. Ek kan amper dadelik voel hoe jy hard word. Gelukkig kom jou vriende niks agter nie, maar ek kan sien jy sukkel om kalm te bly. Jy kyk kort-kort vir my met oe wat my waarsku, maar ek maak asof ek dit nie raak sien nie. Teen die tyd is jy al hard, en ek weet nie meer hoe ek dit gaan uithou om net hier te sit en te maak asof niks aan die gang is nie. Net soos daai gedagte deur my kop gaan, vra jy jou vriende om ons te verskoon. Jy staan op, vat my hand en lei my na die agterkant van die restaurant. Gelukkig hang jou hemp oor jou hardheid sodat niemand kan sien hoe opgewonde jy is nie.

Jy trek my agter jou aan, en ek kan sien ons is oppad in die badkamer se rigting. Met jou geluk is die mans badkamer oop. Jy stoot my vinnig daarin sodat niemand ons kan sien nie, en sluit dan die deur. Jy is binne 'n japtrap op my. Ek het iets binne jou wakker gemaak, en ek is nie heeltemal seker hoe om dit te hanteer nie. Jy druk my teen die wasbak se toonbank vas en soen my soos jy my nog nooit gesoen het nie. Ek besef eers as jy my onderlip byt dat dit van woede is. Dan kyk jy my diep in die oe en vra my: ''Is jy seker dis wat jy wil he? ''

Ek is nie heeltemal seker nie, en kry darem 'n sagte ''Ja'' uit.

Jy draai my vinnig om en druk my weer teen die toonbank. Die keer 'n bietjie harder sodat ek moet weet wie is baas vanaand. Jy druk jou hardheid teen my. Jou hande is op my borste. Hulle terg my nippels terwyl jy jouself teen my vryf. 'n Sagte kermgeluid val oor my lippe. Jy grom in my ore. Jou een hand gaan af tot hy tussen my bene is, lig dan my rok op & druk jou hand teen my nattigheid. My broekie moet teen die tyd al papsop nat wees. Jy bevestig my gedagte met nog 'n grom geluid in my oor. Dan skeur jy sykouse om by my broekie uit te kom, haal jou mes uit en sny my broekie aan altwee kante sodat hy tussen my voete val. Ek weet nie wat om volgende te verwag nie, en maak my oe liewer toe, te bang om aan enige iets behalwe wat nou aan die gang is te dink, of 'n geluid te maak. Jy vryf my nattigheid terwyl jy my nek soen en byt. Dan stoot jy my voete verder uitmekaar uit met jou voete. Ek hoor hoe jy die ritsluiter van jou broek oopmaak, en hoe hy dan op die grond val rondom jou enkels. Ek voel hoe jy jou hardheid tussen my bene by die opening van my nattigheid sit, en in een stoot is jy binne my. Ons altwee moan as jy eers as heeltemal in my is. Jou een hand is op my nattigheid besig om my klit te vryf. Jou ander hand is binne my rok besig om my nippel te terg. Jy knyp my nippel eers sag en dan al harder met elke stoot wat jy gee. Dieselfde gaan vir my klit. Jy gaan al harder en harder. Dan fluister-grom jy in my oor om na jou te kyk. Ek is te bang om my oe oop te maak. Jy vat nie nee vir 'n antwoord nie, en terwyl jy 'n laaste waarskuwing in my oor fluister knyp jy my nippel so hard dat my oe oopvlieg en direk in joune in kyk.

''Kan jy nou sien wat jy aan my doen?!'' vra jy my.

Die keer kan ek net my kop ''ja'' skud, maar dis nie wat jy wil he nie.

''Ek het jou iets gevra!'' se jy vir my deur toe tande, terwyl jy weer my nippel hard knyp.

Die ''Ja'' wat uitkom is eerder 'n kerm geluid as 'n woord.

Jy begin dan al harder en harder te gaan. Jou hande nou op my heupe. Ek buk oor die wasbakke. Jy gryp my heupe harder. Ons altwee kan teen die tyd nie meer stilbly nie. Dan tussen die kerm geluide en jou stote kry ek uit: ''Ek...gaaa...n...kommm...JACO!''

Dis die bemoediging wat jy nodig het, en stoot nog harder en vinniger. Ek begin kom en dis meer as wat jy kan hanteer en kom dan saam diep binne in my.

Jy glip uit my uit, en kry iets om my mee skoon te maak. Ek kan nie opkom nie, en nadat jy my skoongemaak het draai jy my om. Jy soen my dan innig, jou hande om my lyf wat my styf teen jou vasdruk. Voordat ons uitstap, trek ek eers gou my sykouse uit en maak seker my grimering en hare is nog reg. Maak gou alles reg, en dan volg ek jou weer terug tafel toe. Niemand kom niks agter nie.

***

Weke later sou ek uitvind jy het my broekie as herinnering gehou...

SeksKat
SeksKat
4 Followers
Please rate this story
The author would appreciate your feedback.
  • COMMENTS
Anonymous
Our Comments Policy is available in the Lit FAQ
Post as:
Anonymous
1 Comments
swerwerkoningswerwerkoningover 11 years ago
Baie goed!

Jy stories is kort en kragtig soos net die beste Quicky kan wees. Lekker en lustig.... En dan roep jy nog my naam uit! Hou so aan jy skryf uitstekend.

Share this Story

story TAGS

Similar Stories

Hoofstuk 1 - Ons Eerste Ontmoeting 'n Afrikaanse Roman.in Erotic Couplings
Ek wil kyk gebasseer op ware verhaal.in Interracial Love
Sondige Sondagspeletjies Ben kry 'n verjaarsdagverrassing.in Group Sex
Ander man se vrou... ...is moeilikheid soek!in Loving Wives
'Tuisverpleging' op sy beste! 'n Heerlike en onverwagte verrassing!in Erotic Couplings
More Stories