Melanie en haar Pelle

Story Info
Afrikaans op sy beste, Jong dames na nagklub! (Afrikaanse)
2.2k words
3.74
33.1k
4
Story does not have any tags
Share this Story

Font Size

Default Font Size

Font Spacing

Default Font Spacing

Font Face

Default Font Face

Reading Theme

Default Theme (White)
You need to Log In or Sign Up to have your customization saved in your Literotica profile.
PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

“Baie geluk! Jy het hierdie uitnodiging ontvang na aanleiding van die kompetisie wat jy voltooi het in die tydskif wat jy onlangs gelees het. Bring die uitnodiging saam en twee vriendinne kan jou gratis vergesel en kom geniet die aandjie saam met ons. En onthou – Slegs dames!”

Dis wat die poskaart lees. Melanie kon skaars haar oë glo, dis nie aldag dat sy darem iets losslaan nie. Sy het n kaartjie gewen. Dis vir haar n prys en n half want sy wen nooit nie – nie eers die Lotto nie. Dit was maar slegs n maand terug toe sy toevallig op die bladsy in die tydskrif afkom dat n nuwe “damesklub” juis in n nabye dorp sou oopmaak. Sy onthou duidelik die advertensie wat in die hoek van die blad vertoon was : ‘MANNE VAN STAAL”

Sy flap die posbus toe en volg die tuinpaadjie terug na die voordeur. Goeie ding Anton is nog nie tuis nie want hy sou nie in sy skik wees met die kaartjie nie. Mens kry mos nie meer deesdae halfdae nie, maar haar bestuurder was in n goeie bui vandag en het haar vroeër laat gaan.

Die ketel het ook pas gekook en vinnig word koffie gesluk terwyl sy op die rusbank neerplof langs die telefoon. Haar stywe kort rokkie het hoog opgetrek in die proses – juis die kledingstuk waaroor haar bestuurder die anderdag as uitdagend verwys het. Maar wie kan sy saamnooi? Haar vriendinne by werk? Nee wat, met so iets wil sy hulle nie betrek nie. Werk en plesier meng nie saam nie. . Ja, Ilse en Liezel is haar enigste opsie – hulle ken mekaar immers al jare, boonop is hulle game vir alles.

Dit was glad nie moeilik om hulle tweetjies in die hande te kry nie, en beide het ingestem. Daar moes net n plan beraam word om mekaar op n plek Vrydagaand te kry. Liezel se voorstel was dat hulle gaan kamtig gaan fliek, maar hiervan wou Melanie niks weet nie. Netnou wou Anton weet waaroor die fliek was. Ilse se tupperware partytjie idee het oombliklik posgevat. Mans sal tog nie wil weet watter nuwe produkte nou weer op die mark is nie.

Anton moes nog werk voltooi en sou eers later dieVrydagaand aand terug wees. Hy het natuurlik nie n probleem met die “plastiek fees” nie en raai haar ewe aan om die aand te ontspan met haar pelle. Nog n geluk aan haar kant – hy sal nie sien wat sy gaan aantrek vir die aand nie! En aangesien dit nou somer is, voel sy gemaklik in haar nuwe halfdeurskynendende bostuk en baie kort mini romp. Natuurlik laat hierdie bostuk mos nie n bra toe nie en met die rokkie kan net n klein deurtrekkertjie sy ding doen. Die een wat Ilse die anderdag vir haar verjaardag gekoop het – slegs n 10 by 5 sentimeter driehoek vir die voorkant en n dun rek aan die agterkant. Dit maak net-net toe wat nodig is .Sy het besluit om die aand te ontspan, net soos Anton voorgestel het.

So gesê so gedaan. Ilse het besluit om te bestuur aangesien sy nie baie drink nie terwyl die ander tweetjies hulleself meer kan geniet. Melanie word sommer voor haar huis opgetel en sy is geskok dat haar vriendinne net so skraps geklee is. Ilze dra n moderne rooi T-hemp wat lyk asof dit vir n 12 jarige eerder sou pas, en n wit sjoe broekie aan wat so styf sit dat dit tussen haar nate insny. Ilze sal nie juis agterbly nie, want sy dra ook net so n kort rompie. As sy vannaand waag om effe vooroor te buk , sal die wêreld tot in volgende week kan koekkeloer.

Na n geswoeg vir parkering en die lang tou by die ingang is hulle uiteindelik binne die klub. ‘n Jong meisie aangetrek soos n hotel bediende met n wit voorskoot en swart lae hals rokkie, wys hulle plekke aan – heel voor teen die verhoog. Melanie bestel die eerste rondte drankies vir almal, Ilze hou by haar Coke. Die volgende rondte is op een van die ander twee.

Na n halfuur begin die plek se ligte verdof en helder gekleurde ligte begin op die verhoog rondspeel. Musiek van loslit begin breek deur die klub en wikkel die atmosfeer aan. Dit versag tydelik toe n dame op die verhoog verskyn. Sy stel haarself voor as Magda en eienaares van die nuwe klub. Sy het n soel stem en verwelkom almal wat vannaand teenwoordig is. Na haar inleidende bekendstelling van die plek maak sy dit ook duidelik wat alles te wagte kan wees. Sy waarsku dat dit nie net n gewone “stripclub” vir vroue is nie. Hier geld net een reël – “There is only one rule – everything off,and everything go!! ” Sy vertel dat haar ander klubs dieselfde proses volg. Melanie is half geskok wat sy hoor, veral toe Magda vertel dat die MANNE VAN STAAL totaal kan uittrek. Haar vodka glas bewe skoon in haar hande. Ook Liezel en Ilze so monde gaap oop van verbasing. Sodoende word dames wat nie “gereed” is vir die soort ding nie, vooraf gewaarsku en hulle kan ten enige tyd besluit om te loop as dinge te warm raak. Sy hoop dat elkeen dit hier gaan geniet.

Magda verdwyn van die verhoog en die musiek volume tel weer op. Die ligte begin speel teen die goed geselekteerde agtergrond dekor. In n kwessie van n paar sekondes verskyn drie mans geklee in vloot univorm op die verhoog en begin ritmies saam met die musiek beweeg. Die sowat dertig genooide dames in die gehoor gil ophoudend. Goed geoefende danspassies word duidelik ten toon gestel. Melanie hulle sit so naby dat as sy net n paar tree sou rek, sy hulle kan aanraak.

Gou verdwyn die vlootbaadjies en die olie lywe blink onder die helder ligte. Die musiek ritme begin weer verder optel en nie lank nie en die langbroeke word met n pluk gestroop . Die gehoor verval in ekstase. Liezel hulle vergaap hulleself aan die skouspel. Die vlootmanne is nou slegs geklee in deurtrekkers – neon geel, rooi en blou. Onderlywe wikkel nou met mening op die maat van die musiek. Vanwaar Melanie hulle sit kan hulle duidelik sien dat die drietal goed ontwikkel is. Die middel ou se knop is heelwat groter as sy maats en die deurtrekker hou dit net-net vas. Nog n paar bewegings word uitgevoer en die musiek begin verander met n passie.

Skielik verskyn die “hotel bediende” op die verhoog. Sy trek die drie manne nader aan mekaar en gaan voor hulle staan. Sy begin die man in die middel met die groot knop op sy bors soen en haar hande volg op die ander twee se borste. Ritmies begin sy neersak op haar kneë. Haar mond begin sak tot op sy knop en met haar tong oefen sy draaibewegings oor sy voël uit. Die skare skree mal en haar hande volg na die ander twee se knoppe. Sy vryf dit op en af aan die voorkant en Melanie hulle kan sien dat al drie nou stok styf is en binnekort uit hulle nate gaan bars. Die meisie kyk terug na die skare met n groot glimlag wat haar aanpor om verder te gaan. Ilze hulle is nog steeds in vervoering. Die dametjie kom regop en gaan staan styf met haar nou ontblote bors teen die middel man se liggaam. Haar twee hande beweeg oor die ander twee se laer maag en verdwyn dan in elk se voorkant van hulle deurtrekkers! Ilze sort sommer n halfglas Coke oor haar hand uit en Melanie moes nou een been oor die andersit want sy kan voel sy begin kriewelrig raak. Elke beweging van die meisie se hand is duidelik sigbaar deur die skrapse materiaal. Sy haal haar hande uit, lek sensueel oor haar vingers en maak n buiging voor die skare. Sy vertel die skare dat dit nou hulle beurt is en dat hulle glad nie skaam hoef te voel nie en die leuse “everything goes” nou op die spyskaart is. Die manne laat ook nie op hulle wag nie, en gou verlaat hulle die verhoog en stap al om die gehoor tot heel agter. Hulle vertoef byna by elke tafel, soms vir n paar sekondes, soms vir langer. Intussen is dit Liezel se beurt vir die volgende rondte drankies. Gou word dit afgelewer, Melanie se vodka, Liezel se glas wyn en natuurlik Ilze se Coke bly nie agter nie. Nog n rondte volg op Ilze se beurt.

Hulle is skaars halfpad met die rondte toe die semi naak vlootmanne by hulle tafel opdaag – die heel laaste tafel waar hulle aandoen. Spontaan staan hulle nader aan Melanie hulle en begin weer met die ritmiese gewikkelry. Hierdie keer met meer dieper bewegings met hulle onderlywe ooghoogte van die drie sittende vriendinne. Die man met die groot bedeeldheid is naaste aan Melanie, skaars twintig sentimeter van haar af en sy bewegings is nou meer uitlokkend. Sy kan sien dat hy n groot natkol op die voorkant van sy neon geel deurtrekker het en sy manlikheid span styf onder die materiaal. Sy ander twee vriende volg heeltyd sy voorbeeld na aan Ilze en Liezel. Die bedeelde man leun vorentoe en fluister in Melanie se oor dat sy naam Chad is en dat sy vry moet voel om te doen waarvoor sy ookal lus het. Dit was natuurlik die laaste strooi en die volgende oomblik haak sy haar hande om sy boude en trek hom met mag voorentoe. Haar gesig vol op sy manlikheid. Die vodka het bygedra tot haar wellustigheid en die volgende oomblik laat glip sy haar hande om sy heupe en trek die skrapse materiaal af tot om sy enkels. Sy leun vooroor en tel die deurtrekker op. Met haar vingers swaai sy dit in die lug ,al in die rondte ten aanskoue van al die tafels soos n cowboy vangtou. Die tafels rondom haar gaan so totaal kranksinnig dat sy skaars die musiek kan hoor. Weer vat sy hom stewig vas om die boude en wikkel hom nader. Haar een hand glip om sy vol bols en die ander hand omvou sy dik penis. Sy het absoluut nie saak wat enige iemand nou dink nie en in n split sekonde het sy hom vol in die mond. Hy smaak so fantasties dat sy nie die lollipop kan los nie. Chad laat ook nie op hom wag nie en sy hand begin rus op haar been en begin al nader haar lieste op beweeg. Met haar kort rompie is daar nie veel om toe te maak nie. Gou kan sy voel hoe sy vingers haar nat skraps broekie eenkant toe skuif en automaties sprei haar bene wyer vir beter toegang. n Warm vinger vind die ingang sonder moeite terwyl sy duim haar klitoris vryf. Die skare rondom beweeg al hoe nader en sommige staan sommer bo-op hulle stoele om niks te mis nie. Hulle klap ritmies hande en skree “ NOU NOU NOU!!

Uit haar geestes oog kan sy sien dat een van Chad se maats nou met Ilze doenig is. Sy is natuurlik ook nie skaam nie. Haar bene is groot oopgesprei en sy hand speel hy op en af oor die voorkant van haar sjoe broekie . Die voorkant is sowaar sopnat en dit sny nou heeltemal in haar koek op. Sy swembroekie hang ook om sy enkels en Ilze het haar hand met alle mag om sy harde hout wat sy op en af vryf.. Haar oë is halfpad toe en Melanie kan sien dat sy naby aan klimaks is. Intussen het sy hand langs die kant van haar broekie ingely en hy vryf net so hard..En dit gebeur ook toe so. Sy kry ruk bewegings en knyp haar bene om sy hand toe en terselfde tyd skiet hy n straal kom oor haar arm en bene. Die skare juig van opgewondenheid.

Chad se tweede maat is intussen met Liezel besig en sy hanteer dit asof sy nooit weer in haar lewe so iets sal ervaar nie. Haar kort mini is heeltemal opgeskuif en hy het sy mond teen haar nat sloot waar hy sy tong verlustig op haar klitoris. Ook nie lank nie lank nie of sy kom met mening en laat val die glas wyn op die vloer van ekstase. Met haar hand pluk sy hom ook op en af en n boog kom trek deur die lug wat op haar nek en skouers val. Weer gaan die skare mal.

Intussen kan Melanie nou voel dat Chad ook nie ver is nie, maar vir geen oomblik oorweeg sy dit om hom uit die mond te haal nie. Sy wil dit voel en proe, sy wil dit ondervind, sy wil die manstof hê. Sy bobene verstyf en sy kan voel dat Chad nou sy vloeistof gaan laat vloei. Maar sy byt vas. Die volgende oomblik kom Melanie so hard dat sy skoon duiselig begin raak en terselfde tyd laat los Chad sy manlikheid en vul haar mond met n soet smaak. Niks word gemors nie en sy maak hom heeltemal leeg. Hy glimlag van verligting.

Sy kyk op met n breë smile terwyl van sy malike stof nog by haar mondehoeke blink. Hy bedank haar met n fluister in die oor en sy kan sien dat die twee ander maats ook nou aan die oppak is. Al drie vriendinne is nou so uitgeput na al die mannewales dat hulle skaars kan regop sit.

Die drie vlootmanne op die verhoog met Magda bedank almal se spontaniteit en deelname. Hulle belowe plegtig dat hulle binnekort weer n show sal hou en dat die dames die tydskifte moet dophou vir nog aksie!

Please rate this story
The author would appreciate your feedback.
  • COMMENTS
Anonymous
Our Comments Policy is available in the Lit FAQ
Post as:
Anonymous
2 Comments
AnonymousAnonymousalmost 20 years ago
PIELSTYF !

Baie fokken mooi !

Mag ons nog BAIE stories van jou ontvang !

AnonymousAnonymousalmost 20 years ago
Nie te sleg nie.

Dis hoog tyd dat n storie uit Suid Afrika uit kom.

Share this Story

Similar Stories

My Vrou Se Donker, Beter Kant 'n Storie in Afrikaans oor die donker sy van...in Loving Wives
Speel Met Vuur En... ... jy mag dalk jou vingers brandin Loving Wives
Die Dikke Wife coerced into having sex with stranger.in Loving Wives
Hospitaalskandaal ;-) 'n Besonder aangename hospitaalepisode.in Erotic Couplings
Die Begin My vrou, die Hotwife.in Loving Wives
More Stories