Moenie Spot

Story Info
Moenie "dare" jy weet nooit wat gebeur
1k words
4.67
360
0
Story does not have any tags
Share this Story

Font Size

Default Font Size

Font Spacing

Default Font Spacing

Font Face

Default Font Face

Reading Theme

Default Theme (White)
You need to Log In or Sign Up to have your customization saved in your Literotica profile.
PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

Ek en my vrou "L" is nou 20 jaar getroud. Sy is tien jaar jonger as ek. Die afgelope 5 jaar is daar nie regtig enige sprake van seks tussen ons, die probleem is aan my kant.

Gereeld kan ek sien dat sy seks nodig het, ek sal dan met haar tiete begin speel en later haar vinger tot sy kom. Haar poes is altyd sopnat so jags word sy. Gewoonlik wanneer ek haar so vinger maak ek 'n opmerking dat die nat poes nou eintlik 'n stywe dik piel kort om te naai. Sy bly altyd stil, maar kom sommer vinnig sodra ek dit sê. So week gelede, terwyl ek haar nat jagse poes nog so vinger, maak ek weer die opmerking dat sy nou eintlik 'n groot stywe piel kort om haar te naai. Hierdie keer verbaas sy my toe sy hygend antwoord dat dit fokken lekker sou wees. Hy moet haar hard naai en baie diep in haar kom, sy het sommer dadelik op my vinger gekom terwyl ons so praat.

Sy is 'n baie skaam persoon en meng nie sommer, ons kuier glad nie by ander mense maar sien gereeld van ons vriende by 'n plaaslike kuier plek, "R T". Sy drink gewoonlik geen alkohol tydens die kuiertjies.

Hierdie week het ons die aand weer soos gaan kuier. Die een vriend, "H", is die selfde ouderdom as "L". Sy praat gemaklik met hom en spot hom altyd dat hy grootpraat wanneer dit by vrouens kom. 'n Idee het al by my gevorm dat sy eintlik flirt met "H", en dat ek 'n manier moet kry om die situasie te bevorder.

En toe val alles mooi in plek, na 'n paar ure se kuier, waartydens ek haar oorreed om 'n paar drankies te drink, begin sy weer met "H". Hy antwoord haar "Sal jou wys, maar jou man sal my donner" Ek antwoord " As sy kak soek moet sy nie agter my wegkruip"

"n Rukkie later ry ons terug huis toe en sommer so in die ry vryf ek haar poes, sy sal gewoonlik vir my sê om nie laf te wees, maar vanaand maak sy haar bene oop en los my om haar poes te vryf. Ek sê sy moet ophou om "H" so te tart, netnou call hy haar bluff. Aag hy is net grootbek antwoord sy.

By die huis gaan ons dadelik kamer toe en ek begin met haar tiete speel, wat haar altyd hiper jags maak. Sy krul en kerm op die bed toe ek vir haar vra of ons moet toets of "H" werklikwaar net grootbek is. Sy antwoord, kom ek wed jou R500 hy is. Ek vat my foon en stuur 'n whatsapp na "H" se foon "Kom wys vir "L" jy is nie net grootbek" "L" kyk verskrik na my en vra, jy het nie regtig dit gestuur, jy spot nou.

Ek gaan voort om met haar tepels te speel en druk my hand binne in haar panty en vryf oor haar poes, sy wriemel en haar asem begin jaag, vinger my en sy druk my vinger in haar sopnat doos. Nie so haastig grootbek en met die stop "H" in die oprit. Sy wend 'n halfhartige poging aan om my hand van haar poes weg te stoot. Nee sê ek, ons het mos 'n weddenskap.

Ek het doelbewus die deure opgelos en ons hoor hoe "H" inkom en na ons roep. In die kamer, kom maar in, antwoord ek "L" wil nou opspring maar ek keer en sê kom ons kyk wat gebeur. "H" kom in die kamer in en ek kan sommer dadelik sien dat hy klaar 'n horing het. "H", dit wil voorkom asof ek die weddenskap gaan wen. "L" antwoord dadelik dat ek wen, sy het net grappe gemaak. Ek is nie tevrede hiermee, nee wat nie so maklik ek wil seker maak jy spot nie weer met "H", "H" haal jou voël uit en wys darem net vir "L" jy is nie skaam.

Sommer vinnig is sy stywe piel uitgehaal, "L" wil nog stry maar dit is te laat. Haar oë rek toe sy die groot dik piel, baie groter as myne sien. Ok "L" net om seker te maak ek wen, vat aan "H" se piel. Sy huiwer, maar steek haar hand uit en vat "H" se piel, ek sien sy begin glimlag en daar begin sy toe stadig "H" se draad te trek.

Ek haal haar tiete uit en vryf haar tepels, sy keer my glad nie. Ek trek haar broek uit maar los haar panty aan. Teen hierdie tyd sit "H" langs haar op die bed en hy steek sy hand uit en vat aan haar poes, sy sit haar glad nie tee en ek sien hoe maak sy haar bene effens groter oop sodat "H" haar poes makliker kan vryf bo-op haar panty.

"H" voel hoe jags is "L", haar poes is papnat. "H" glip sy hand onder haar panty in, "L" kreun toe hy sy vinger in haar poes druk. Sy maak haar bene nou soos 'n hoer, groot oop, en ek weet hier is dit nou. Naai haar "H", sy soek piel. Sonder aarseling skuif hy haar panty eenkant toe en druk hy sy stywe piel met een slag in "L" se nat poes in.

Geen speletjies, hy naai haar met mening en "L" lig haar bene hoog in die lig in, en sy kom sommer vinnig. Maar "H" het gekom om te naai en hy tel nou ritme op, "L" se nat poes maak geluide wat soos 'n bulldog wat pap eet klink. Sy huig en kreun van die genot terwyl "H" se stywe piel in-en-uit pomp in haar poes. "H" se piel is al spierwit soos "L" se poes rommerig raak. Ek het haar nog nooit so jags gesien, "H" begin skielik vinniger naai en toe kom hy diep in "L" terwyl hy soos 'n leeu brul.

"H" lê so paar minute op "L" met sy piel diep in haar en toe trek hy uit, "L" lê met haar bene wawyd oop en haar poes is opgerek en "H" se kom loop uit. Dit maak my uiters jags, en ek kom agter dat ek met 'n ordentilke horing sit, die eerste keer in jare.

Nodeloos om te sê ek het my stywe piel in "L" se poes, nog vol van "H" se kom gedruk en haar 'n tweede goeie naai vir die aand gegee. Ek glo hierdie was die begin van 'n gereelde naai sessie.

Please rate this story
The author would appreciate your feedback.
  • COMMENTS
Anonymous
Our Comments Policy is available in the Lit FAQ
Post as:
Anonymous
1 Comments
AnonymousAnonymousabout 1 year ago

Fantasties. Net die 'H' en 'L' klink nie so naturlyk nie. Kies net 'n naam. .. Tog 5*.

Share this Story