Speel Met Vuur En...

PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

'Asseblief! Ons mag nie... Ek het nog nooit met 'n ander... Nee! Ek kan dit nie aan John doen nie!' pleit sy weer. Ek soen haar weer, meer in 'n poging om haar te laat ophou protesteer. Sy draai haar kop weg. 'Moenie... Dit gaan ons vriendskap ruineer!' waarsku sy.

My stywe piel soek vanself na die ingang van haar poes. Ek gee so 'n paar stote, maar sonder sukses. My pielkop beland eindelik in haar nat gleuf. Ek stoot vorentoe. Sy ruk haar heupe weg. Ek voel hoe my pielkop deur haar sopnat gleuf glip en bo-op haar dooshare te lande kom. Sy probeer wegrol. Ek neem haar arms en sit haar hande bymekaar bokant haar kop. Ek hou haar twee polse styf met my een hand vas. Ek lig my bolyf en en neem my stywe piel in my regterhand en trek my pielkop 'n paar keer deur haar nat gleuf. Ek kyk weer in haar groen oë. Ek sien 'n mengsel van paniek en wellus. Ek lyn my piel op met haar poes. Sy besef sy gaan my nie kan keer nie.

'Asseblief...' fluister sy met groot oë. Ek stoot stadig vorentoe. Ek voel hoe haar dik poeslippe oopgaan en die sagte, nat, warm voue van haar poes geleidelik my pielkop verswelg. Sy maak haar oë toe en haar mond gaan oop. Sy snak na haar asem. Ek stoot stadig dieper tot my piel heeltemal in haar is en lê stil op haar. Ek los haar hande. Sy lê doodstil. Ek wag vir haar om te reageer. Eers na 'n paar sekondes roer sy. Sy sit haar arms om my. Ek soen haar. Haar tong dartel in my mond in. Sy lig haar knieë en vou haar bene om my. Ek weet nou sy is OK hiermee. Ek begin haar stadig en diep te naai. Haar heupe dein teen myne soos sy elke stoot ywerig ontmoet. Sy kreun en haar naels vreet in die vleis van my rug in. Ek lig my bolyf op en kyk af. Dis 'n ongelooflike gesig om te sien hoe my piel heeltemal wegsink in haar poes, net om weer te voorskyn te kom, blinknat van haar souse.

Die oomblik is vir my te groot en ek besef ek gaan nie baie lank hou nie. Ek wil beslis nie hê dit moet so gou eindig nie. Ek trek my piel uit haar uit en lê langs haar. Haar hand beweeg af en haar vingers sluit om my piel. Sy begin instinktief my draad te trek. Ek trek haar hand weg en skuif af. Ek trek haar panty uit. Sy lig haar boude in samewerking.

Ek posisioneer myself in die 69 posisie bo-oor haar, haar oopgesperde bene in die rigting van die kamera. Vir die eerste keer sien ek daardie pienk poes met die netjiese, kortgeknipte koperrooi hare van aangesig tot aangesig. Haar twee pof dooslippe is netjies kaalgeskeer. Die helderpienk binneste lippe is blinknat van haar souse. Ek sprei haar lippe met my vingers en trek die huidbedekking van haar klit terug. Haar klit verskyn soos 'n pienk pêrel in 'n ewe pienk oester. Ek steek my tong uit. Ek kielie die knoppie met my tong. 'n Skokgolfie gaan deur haar liggaam elke keer as my tong aan haar klit raak. Sy kan nie haar heupe stil hou nie.

Ek beweeg laer af en steek my tong so diep as wat ek kan in haar poes. Sy sidder en kreun. Haar souse vloei nou vryelik. Sy smaak heerlik!

Dan voel ek 'n ongelooflike sagte, nat, warm sensasie om my pielkop. Sy is besig om my piel te suig! Ek naai haar mond met lang diep hale terwyl ek haar poes lek. Ek is verbaas oor hoe diep sy my piel elke slag in haar mond inneem.

Ek rol van haar af en lê op my rug. Ek trek haar op my. Sy kry die boodskap en kniel oor my onderlyf. Sy lig my piel op en sit dit teen haar nat opening. Sy sak met 'n kreun af terwyl my piel in haar gladde, warm vleestonnel wegsak. Ek het myself natuurlik so geposisioneer dat die kamera 'n perfekte hoek het op die aksie! Sy leun vooroor en soen my. Haar tong glip in my mond in en haar heupe begin beweeg. Sy naai my met lang, diep hale, al dringender en vinniger, salig onbewus van die feit dat elke beweging van haar op video vasgelê word. Ek vind dit so opwindend dat ek amper net daar kom! Ek moet my hande op haar heupe sit sodat sy stadiger naai, anders gaan ek nie hou nie. Sy kry die boodskap. Sy lig haar bolyf op en sit regop op my, my stywe piel heeltemal weggebêre in haar. Ek kyk na haar perfekte ferm tiete met die roospienk punte. Ek neem hulle in my hande en trek liggies aan haar tepels. Sy kreun en begin weer wieg op my piel. Maar ek het ander planne.

Ek trek haar liggies van my af en staan op. Sy sit op haar knieë voor my, my piel styf en intimiderend voor haar gesig. Ek draai sodat die kamera mooi van die regterkant kan opneem. Ek staan nader aan haar. Sy neem my piel in haar hand. Haar kop sak en haar lippe sluit om my pielkop wat nog sopnat is van haar souse. Ek wonder of dit haar pla.

'Smaak dit lekker..?' vra ek sag.

'Mmmm...' antwoord sy sonder om die aksie te onderbreek. Ek hou haar kop tussen my hande en naai haar mond weer met diep, stadige stote. Ek laat sak my regterhand op haar linkertiet en speel weer met haar tepel terwyl sy my piel suig. Haar hand vou om my eiers.

Dan trek ek haar tot op haar voete sodat sy voor my staan Ek draai haar sodat sy na die kamera toe kyk en staan agter haar. My linkerhand vou om haar linkertiet en my regterhand beweeg af oor haar maag tot op haar doos. Sy maak haar bene vir my oop en ek glip twee vingers moeiteloos in haar sopnat poes in. Ek vinger haar vir 'n ruk en lig dan haar regterbeen op. Dit bring haar poes omtrent in lyn met my piel. Sy reik bo haar na 'n tak om haar balans te behou. Ek hou haar vas met my linkerarm terwyl ek my stywe piel in haar poes inlei met my regterhand. Dit glip moeiteloos in. Sy kreun as ek haar begin naai. Ek kan sien sy geniet hierdie posisie terdeë terwyl sy op een been staan en aan 'n tak hang. Ek naai haar hard en vinnig vir 'n ruk.

Haar been begin moeg raak en ek trek my piel uit haar uit. Ek laat sak haar ander been op die grond. Sy los die tak.

'Staan op jou hande en knieë.' sê ek. Sy maak so en ek draai haar weer reg sodat haar sykant na die kamera wys. Ek neem stelling in op my knieë agter haar en glip my piel weer heeltemal in haar poes in. Ek naai haar hard en vinnig. In hierdie posisie kan die kamera beide die volle penetrasie van my piel in haar poes en haar swaaiende tiete die beste afneem. Ek kan nie wag om die video te sien nie!

Ek leun vooroor en neem haar twee vol tiete in my hande. Ek naai haar nou stadiger terwyl ek met haar tiete speel. Ons is reeds eeue laat vir die verrassingspartytjie, maar ek gee nie 'n hel om nie!

Ek los haar tiete en naai haar hard en vinnig met my hande op haar heupe. Ek naai doelbewus diep sodat my balsak met elke stoot teen haar klit slaan. Ondervinding het my geleer dat die meeste vroue dit nogal baie geniet. Christa is geen uitsondering nie! Sy kreun hard en wip elke slag as ek haar klit tref. Haar hande begin krampagtig klou aan die grondseiltjie. Sy is nou naby! Ek glip my hand voor tussen haar bene deur en sper haar poeslippe oop om haar klit te ontbloot. Dit sal hopelik die sensasie van my balsak teen haar klit verhoog. Dit werk! Na 'n paar stote voel ek die ligte trillings in haar onderlyf. Dan begin sy bokspring soos 'n wilde perd en ek moet behoorlik vashou om my piel in haar te hou. Sy val vooroor op haar arms, haar boude steeds in die lug. Haar onderlyf trek ritmies en krampagtig saam as sy met 'n luide kreet kom. Ek hou my piel diep in haar totdat die sametrekkings bedaar en sy rustig en stil op haar arms lê.

Ek draai haar op haar rug en glip weer my piel in haar sopnat poes in. Haar arms en bene vou om my. Ek naai haar hard, diep en vinnig! Ek voel die tinteling in my eiers. Ek naai nog harder en vinniger. Dit is asof alles om my begin draai soos 'n mallemeule. Dan sien ek letterlik sterre as ek ontplof in een van die mees intense orgasmes wat ek nog beleef het. Ek spuit straal na straal pêrelwit kom in haar poes in. Dit voel asof ek nooit gaan klaarmaak nie. Uiteindelik bedaar dit en ek lê uitgeput bo-op haar, my slapwordende piel steeds in haar poes. Ek lê vir 'n ruk so en ons hou mekaar vas.

Dan rol ek van haar af. 'Sjoe..! Dit was ongelooflik!' is al wat ek uitkry.

'Absoluut..!' beaam sy my woorde en soen my.

'Kom, ons moet ry. Ek het nog 'n verrassing vir jou.' sê ek en staan op. Ek begin aantrek.

Sy staan op en trek haar bra aan. Sy kyk skielik af na haar binnebeen. 'n Dik stroom bleekwit kom loop uit haar poes uit teen haar been af. 'Oeps... Hoe nou gemaak?' vra sy.

Ek bied vir haar my sakdoek aan. Sy vee haarself af en wil die sakdoek gaan uitspoel. 'Los maar. Daar is nie tyd nie.' sê ek en neem die sakdoek by haar. Ek steek dit in my sak. Sy trek klaar aan terwyl ek die seiltjie opvou en in die kattebak gaan wegsit. Dit gee my sommer ook tyd om die videokamera af te skakel en te bêre sonder dat sy agterkom. Sy is egter gouer by die motor as wat ek verwag het en ek druk inderhaas die kamera onder die voorste sitplek in sodat sy dit nie sien nie.

Ons ry terug in redelike stilte. Skuldgevoelens pak haar beet.

'Ek kan nie glo wat ek aangevang het nie! John sal my doodmaak as hy moet uitvind! Hoe kon ek so onbesonne wees..?'

Ek neem haar hand in myne. Dit bewe. 'Wat John nie weet nie, kan hom nie seermaak nie. En ek belowe jou, hy sal nooit weet nie.' troos ek haar. Sy antwoord nie, maar lyk ontsettend bekommerd.

Ons kom by Donna se afdraai. 'Is jy nog steeds lus vir daai koffie?' vra ek.

'Sjoe! Meer as ooit!' antwoord sy. 'Kan ons vinnig gaan inloer?'

'Seker.' sê ek en draai by die sypad in.

By Donna se huis aangekom, staan daar 'n menigte bekende motors. Christa sit dadelik twee en twee bymekaar. 'Jou skurk! Jy het al die tyd geweet! Dis waarheen ons EINTLIK op pad was, nè?'

Almal sit buite op die stoep. 'En toe, julle twee duifies, is dit nou die tyd om hier aan te kom?' vra Donna. 'Waar op aarde was julle?'

Christa bloos bloedrooi. 'Julle sal nie glo hoe hierdie mansmens my geterroriseer het nie! Hy's 'n regte skurk!' sê sy en slaan my speels op die skouer.

'Was sy toe darem inskiklik?' vra Joe, een van ons kollegas.

'Kom nou! Wat dink jy? Watter vrou kan my weerstaan?' spot ek.

Christa gluur bitsig na my. 'In jou drome, kêrel!' sis sy.

Almal wens vir Christa geluk met haar verjaardag en daar word hewig gekuier en geklets vir die volgende uur of wat.

Dan kom nog 'n motor by die plaashek ingery. Dis John, Christa se man!

Christa is dadelik effe paniekerig. "Dis mos John! Wat maak hy hier? Ons het dan 'n ete-afspraak vir later vannaand?' vra sy benoud.

'Ontspan, Christa. Dis deel van jou verrassing! Die afspraak is hier op die plaas. Ek het vir John genooi. Michelle pas jou kinders op vanaand.' verduidelik Donna.

'Hel! Net wat ek nou nodig het! Hoe kan ek met 'n glimlag op my gesig met 'n man sit en gesels nadat ek so pas sy vrou gespyker het?' dink ek by myself. My beurt vir die skuldgevoelens ding... Ek sal hom maar so ver moontlik probeer vermy.

Later die aand staan ek met 'n vriend langs die braaivleisvuur en gesels toe John en Christa nader gestap kom. Die tweetjies lyk hoog verlief en kom hand om die lyf by ons staan. Christa het 'n sexy rok aan. Sy lyk vars en en haar gesig is smaakvol gegrimeer. Donna het duidelik aan alles gedink!

'Kêrel, wat is dit wat ek hoor van jou en my vrou?' vra hy ewe skielik. Ek stik amper in my bier.

Christa kom tot my redding. 'Donna het hom vertel van die poets wat jy my probeer bak het namens die ander.' verduidelik sy.

'O, dit! My maat, jy kan maar rustig slaap, hoor. Hierdie vrou van jou is doodveilig. Ons wou haar so effens skrikmaak, maar sy't nie eers 'n oog geknip nie! Sy moet baie lief vir jou wees.' antwoord ek.

'Neem jy haar kwalik?' vra hy gemaak verwaand. Hy bult sy spiere en trek sy maag in.

'Kan ek gou jou motorsleutels leen? Ek het my handsak in jou motor vergeet.' vra Christa my skielik.

'Sekerlik.' sê ek en gee vir haar die sleutels. Sy gee dit vir John aan.

'Toe, wees 'n skat en kry dit gou vir my? Dis voor op die vloer.'

'Ag, enigiets vir jou, my engel!' antwoord hy en soen haar op die wang. Hy verdwyn na my motor toe.

'Is jy OK?' vra ek

'So OK soos 'n mens seker onder die omstandighede kan wees.' sê sy. 'Ek wil graag die aand agter die rug kry. En jy?'

'Ja, ek ook. Dis maar 'n baie ongemaklike situasie.' antwoord ek.

'Wat op aarde het ons besiel...?' vra sy.

'Is jy spyt daaroor?' Ek weet dadelik dit was nie 'n goeie vraag nie.

Sy dink 'n oomblik na. 'Om eerlik te wees, ek weet nie. Dit moet nog eers deurdring en insink. Alles is nog so onwerklik...'

'Toe, toe, julle twee duifies! Glimlag nou eers mooi vir Oom Fotograaf!'

Ek kyk op en kry amper 'n hartaanval! Daar staan John slaggereed met my videokamera in sy hand en fokus op ons! Ek kan nie 'n woord uitkry nie!

Hy lag en laat sak die kamera. 'Hier. Jy moenie die ding so laat rondlê nie. Ek het dit amper stukkend getrap. Dit het op die vloer aan die bestuurderskant gelê. Ek dink dis dalk reeds stukkend. Ek het dit per ongeluk raakgeskop toe ek in die motor klim. Ek het dit probeer aanskakel, maar dit wil nie aankom nie.' sê hy en gee dit vir my. Ek vat dit met bewende hande by hom.

'Kyk of jy dit aan die gang kan kry. Ek sal graag 'n bietjie daarna wil kyk. Ek wil ook een aanskaf en daardie een lyk nogal heel goed.' sê hy weer.

Ek bekyk die kamera. Die battery het effens uitgehaak en maak nie lekker kontak nie. Watter ongelooflike geluk! As die man kon sien wat hy in sy hande gehou het... Ek sidder om net daaraan te dink.

'Toemaar.' sê ek verlig. 'Dit makeer niks. Die battery is net pap. Ek het nie die laaier saamgebring nie, so ek sal op 'n ander geleentheid vir jou 'n demo gee.'

'Reg so!' sê hy en hulle beweeg aan na 'n volgende groep mense. Ek staan en gesels maar verder in die bondel.

Kort na ete bedank ek die gasvrou en maak verskoning. Ek ry huis toe, my gedagtes en emosies in 'n warboel!

Ek voel nie goed oor myself nie. Dit was van die beste en opwindendste seks wat ek nog gehad het, maar iets voel baie verkeerd. Christa is nie die eerste getroude vrou waarmee ek seks gehad het nie, maar die ander was nie goeie vriendinne van my nie. Hoe gaan wat gebeur het ons vriendskap beinvloed? Was sy reg toe sy gesê het dat dit ons vriendskap gaan ruïneer? Tyd sal leer...

En die video. Dit was opwindend om dit op die ingewing van die oomblik te doen, maar in retrospeksie dink ek dit was 'n groot fout. Ek het nog nooit so iets gedoen nie en voel dat ek haar bedrieg het. Sy verdien dit nie. Ek glo nie sy sal my ooit vergewe as sy moet weet nie. Goed en wel, niks keer my om dit uit te vee en te vergeet daarvan nie. Maar sal ek dit doen? WIL ek dit doen? Tyd sal leer...

Iemand het eendag gesê dat sulke foto's en videos die nare gewoonte het om altyd uit te lek. Dis nou volgens die wette van ene Mnr Murphy. Dit sal katastrofies wees en beslis 'n gelukkige huwelik en gesin verwoes.

Wel, soos ek gesê het – tyd sal leer...

12
Please rate this story
The author would appreciate your feedback.
  • COMMENTS
Anonymous
Our Comments Policy is available in the Lit FAQ
Post as:
Anonymous
2 Comments
AnonymousAnonymousover 10 years ago
fantasties!

Sjoe! Dit was darem vreeslik lekker om daai storie te lees! Meer asseblief!

AnonymousAnonymousover 17 years ago
Piele!

Lekker storie

Share this Story

Similar Stories

Ander man se vrou... ...is moeilikheid soek!in Loving Wives
Melanie en haar Pelle Afrikaans op sy beste, Jong dames na nagklub! (Afrikaanse)in Erotic Couplings
My Vrou Se Donker, Beter Kant 'n Storie in Afrikaans oor die donker sy van...in Loving Wives
Die Dikke Wife coerced into having sex with stranger.in Loving Wives
Hospitaalskandaal ;-) 'n Besonder aangename hospitaalepisode.in Erotic Couplings
More Stories