Warm!

Story Info
'n Los gelukkie op 'n snikhete dag.
5.3k words
4.34
55.2k
6
Share this Story

Font Size

Default Font Size

Font Spacing

Default Font Spacing

Font Face

Default Font Face

Reading Theme

Default Theme (White)
You need to Log In or Sign Up to have your customization saved in your Literotica profile.
PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

Dis 'n snikhete dag in die Karoo. Ek staan by 'n betaalpunt by die supermark en betaal vir 'n paar koue koeldranke wat ek gekoop het om die verswelgende hitte te probeer teëwerk. Ek bedank die kassier en stap vinnig na my motor in die parkeerterrein. Ek kan nie wag om by die woonstel te kom nie. Daar is ten minste lugreëling!

Ek sluit my motor oop en klim in. Net toe ek die motor wil aanskakel is daar 'n klop aan my venster. Ek kyk om. Dis Adele, 'n kollega van my.

'Hallo, John!' groet sy. By haar is haar tweejarige dogtertjie, Karli. Adele lyk prentjiemooi in 'n wit kortbroek en 'n moulose ligpienk toppie van T-hempmateriaal met 'n redelike lae hals. Haar perfekte wit tande en dik bos blonde hare vertoon ongelooflik goed teen haar goudbruin gelaat. Sy is 'n pragtige, goedversorgde vrou en altyd baie gesteld op haar voorkoms.

Ons is baie goeie vriende, eintlik eerder sielsgenote. Ons is baie gemaklik in mekaar se geselskap en geen onderwerp is taboe nie. Sy het 'n uitstekende sin vir humor en geniet 'n stout grap terdeë. Sy maak 'n geruime tyd reeds die dier in my wakker, maar ek het dit nooit durf wys nie, grootliks uit respek vir haar en haar huwelik. Maar hier waar sy so onverwags langs my motor opduik, voel ek dadelik so 'n kriewelig 'n my kortbroek.

Ek maak die venster oop en groet haar. 'Hallo, jong! Jis, maar jy is perfek aangetrek vir hierdie snikhete somersdag...'

'Sjoe! Is dit nie bloedig warm nie? Dis amper onmoontlik om af te koel op so 'n dag. Dis selfs te warm om te swem.' sê sy.

'Wel, ek is op pad huis toe en die eerste ding wat ek gaan doen is om onder 'n yskoue stort in te spring.' antwoord ek.

'Mmmm... Klink heerlik.' sê sy.

'Wel, jy's welkom om saam te kom...' nooi ek.

'O, baie dankie! Uitnodiging met dank aanvaar!' spot sy. As sy maar net geweet het hoe ernstig ek was.

Sy leun met haar arm op my deur terwyl haar ander hand haar dogtertjie se hand vashou. Laasgenoemde smul heerlik aan 'n roomys en het nie 'n saak met ons nie. Sy leun vooroor en ons gesels oor ditjies en datjies. My oë bly onwillekeurig dwaal na haar hals waar haar vol tiete se rondings uitsteek bo die toppie. Haar skamele wit bra, nou duidelik sigbaar terwyl sy vooroor leun, het al sy dae om daardie netjiese stel tiete binne te hou. Ek wonder of sy bewus is van die feit dat sy besig is om haar bates ten toon te stel. Of doen sy dit dalk met opset om my reaksie te toets? Ek glo darem nie... Ek dink nie sy het enige idee wat sy besig is om aan my te doen nie! Sy maak my net nog warmer op hierdie snikhete dag!

Ons gesels nog so 'n rukkie en dan besluit ek om 'n klip in die bos te gooi.

'Nou ja, daai koue stort wag. Dan sien ek jou by my woonstel..?' waag ek dit.

'Ha, ha... Droom aan, kêrel!' antwoord sy.

'Hoekom nie..?' waag ek dit weer

'Wat?!' roep sy, effens onkant gevang hierdie keer. 'Jy is wragtig ernstig!'

'Ek spot nooit oor sulke ernstige sake nie.' antwoord ek..

'Maar jy weet tog dis onmoontlik! Ek kan mos nie... Ons kan mos nie...' stamel sy. 'Ag, jy terg my alweer!'

'Ek was nog nooit ernstiger in my lewe nie.' antwoord ek. 'Maar moenie dat ek jou onder druk sit nie. Dis jou besluit. Ek sal wag vir jou. As jy nie opdaag nie sal ek verstaan. Tot later dan.'

Sy antwoord nie. Ek skakel die motor aan en ry weg. In my truspieël sien ek hoe sy my onseker agterna kyk vir 'n oomblik en dan na haar motor toe stap.

Ek ry vinnig huis toe. 'n Warboel gedagtes maal deur my kop. Sê nou net sy daag regtig op? Hoe sal ek die situasie hanteer? Dan sit ek die idee uit my kop uit. Dis pure lawwigheid. Wensdenkery. Geen kans dat so 'n geluk my te beurt sal val nie. Sy het buitendien haar dogtertjie by haar, wat enige amoreuse verwikkelinge ontmoontlik maak.

Ek kom by die woonstel aan en kry 'n yskoue bier uit die yskas uit. Ek gaan sit in die sitkamer en hou die straat dop. Wie weet, net miskien... Ek neem 'n paar lang teue van my bier. Nee wat, ek droom drome! Daar is geen kans nie.

Net toe ek wil opstaan en gaan stort, vang my oog 'n bekende voertuig wat in die pad aangery kom. Kan dit wees..? Dit is! Dis waaragtig Adele se silwer Jetta! Wel, wel, wel... Hier kom dalk net 'n ding!

Sy ry stadiger en net toe dit lyk of sy gaan stilhou, ry sy weer weg. Bliksem! Dit was amper. Wel, ten minste lyk dit darem of sy dit oorweeg het...

Ek sit teleurgesteld en suig aan my bier. Ek dink aan wat kon gewees het. Maar nou ja... Wensdenkery! Ek drink my bier klaar en staan op om maar te gaan stort. Dan sien ek dit! Hier kom sy wragtig weer aangery! Hierdie keer hou sy stil.

Sy parkeer voor my woonstel en sit vir 'n ruk voor haar en uitstaar. Dan maak sy die deur oop, tel haar dogtertjie op haar heup en kom aangestap in die rigting van my woonstel. Ek voel so 'n lamte in my knieë. Ek wag vir die voordeurklokkie om te lui. Ek stap voordeur toe. My hande bewe en ek voel soos 'n senuweeagtige hoërskoolseun op sy eerste afspraak. Ek maak die deur oop. Sy staan net daar, sê niks. Ek nooi haar binne en maak die deur agter haar toe. Ek beduie vir haar om te sit.

'Jammer.' sê sy. 'Hierdie was 'n fout. Ek moenie hier wees nie. Ek moes nie gekom het nie. Moet asseblief nie vir my kwaad wees nie.' Sy draai om in die rigting van die voordeur.

'Nonsens!' antwoord ek. 'Ons is albei mooi groot. En soos ek gesê het -- geen druk. Jy is welkom om te gaan as jy wil. Maar ek sal dit waardeer as jy ten minste eers 'n drankie saam met my drink. Kom sit.'

'Goed dan.' sê sy en sit haar dogtertjie neer. Ek skink vir haar 'n koue glas wyn en koeldrank vir Karli. Vir myself skink ek nog 'n bier. Haar hand bewe as sy die glas by my neem. So dis nie net my senuwees wat pla nie...

Ons gesels vir 'n rukkie en ek doen my bes om haar te laat ontspan. Dis nie maklik nie. Ek self is alles behalwe ontspanne. Ek skakel die TV aan en sit dit op Cartoon Network. Toe Karli vir Bugs Bunny sien, helder haar gesig op en sy gaan sit voor die TV, verlore in 'n wêreld van haar eie.

Adele drink haar wyn vinnig op. Ek is bang haar moed begewe haar weer en besluit om die volgende skuif te maak.

'Nou ja, ek gaan nou stort as jy nie omgee nie.' sê ek. 'Jy weet jy is welkom om saam te kom.' Ek staan op, neem haar hand en trek haar op. Ek lei haar deur my slaapkamer na die badkamer. Sy steek by die deur vas.

'Ek kan nie. Moet asseblief nie vir my kwaad wees nie...'

'Soos ek gesê het -- geen druk!' sê ek. Ek gaan sit op die toilet en sy leun teen die wasbak.

Ek skop my sandale uit en trek my T-hemp oor my kop. Sy ky my met groot oë aan. Ek staan op om die badkamer deur toe te maak.

'Asseblief... Los dit oop. Karli kan dalk paniekerig raak as sy alleen is.'

Ek los die deur oop. Ek leun by die stort in en maak die krane oop. Ek stel die water tot op 'n aangename koel temperatuur en draai na Adele. 'Wel..?'

'Ek kan nie.' sê sy beslis. 'Stort jy gerus. Ek sal vir jou in die sitkamer wag.' Sy draai om na die deur.

'Wag!' sê ek en trek haar weer liggies die badkamer binne. 'Moenie gaan nie.' Sy leun weer teen die wasbak. Ek staan voor die oop stortdeur. Dan trek ek sonder seremonie my kortbroek en onderbroek uit. Ek staan poedelkaal voor haar. Ek veg teen die begeerte om haar net daar in my arms te neem, maar ek is bang dat dit die situasie sal ruineer. Ek draai my rug op haar en klim in die stort. Ek neem die seep en begin my was. Ek draai om na die oop stortdeur en kyk na haar. Sy leun steeds teen die wasbak, haar oë groot en haar mond effens oop. Sy staar nou skaamteloos na my naaktheid, 'n blos op haar wange.

Dan lig haar blik van my snelgroeiende ereksie tot sy my in die oë kyk. Haar hande kruis oor haar heupe en sy trek haar toppie uit haar kortbroek uit. Sy sug en trek dan in een beweging die toppie oor haar kop. Die dun, deursigtige materiaal van haar bra doen niks om haar groot tepels weg te steek nie. Haar tiete is 'n toonbeeld van perfeksie. Ek skat hulle op 'n 36C. Sy het 'n sexy goue naeltjiering met wat lyk soos 'n diamant insetsel. Sy leun weer teen die wasbak en kyk na my. Ek sê niks, maar my goedkeuring van die situasie wat besig is om te ontvou word duidelik weerspieël deur my stokstywe voël wat nou skaamteloos voor my die lug inbeur!

Sy laat val die toppie op die toilet se deksel en haar hande sak na die voorkant van haar kortbroek toe. Sy knoop dit stadig los terwyl sy my steeds in die oë kyk. Pynlik stadig stoot sy die broek oor haar heupe en haar hooggesnyde broekie kom te voorskyn. Die kortbroek val om haar enkels. Sy buk, tel dit op en sit dit by haar toppie op die toilet. Dan staan sy weer regop en kyk na my, geklee slegs in haar bra en bypassende broekie. Die deursigtige materiaal van haar broekie span styf oor haar bultende doos en ek kan duidelik die kortgeknipte driehoekie van haar dooshare deur die materiaal sien.

Ek spuit 'n blerts vloeibare seep in my hand uit die houer teen die stortmuur. My hand sak af en sluit om my klipharde voël. Ek begin skaamteloos my draad te trek met lang, seperige, stadige hale terwyl ek haar steeds in die oë kyk. Dit lyk nie of dit haar pla nie. Inteendeel, sy reik agter haar rug en maak haar bra los. Sy laat val dit vorentoe oor haar arms en sit dit by haar ander klere. Haar perfekte vol, ferm tiete met die groot donkerbruin tepels is bykans te veel vir my. Ek moet dadelik my piel los of ek kom net daar in die stort! En dis die laaste ding wat ek nou sou wou hê...

Sy kyk weer in my oë. Haar tiete beur trots voor haar uit. Ongelooflik! Sy het reeds 'n tweejarige kind, maar ek is seker sy sal nog enige dag die potloodtoets slaag.

Sy draai haar rug na my en haar duime glip in die kante van haar broekie in. Sy trek dit stadig af. Die rondings van haar kaal boude wat te voorskyn kom is amper te veel vir my! Sy laat val die broekie ook by die res van haar klere en draai na my toe. Sy staan 'n oomblik stil en regop terwyl ek haar naaktheid inneem. Dan kom sy nader gestap met wiegende heupe. Haar ferm tiete sidder effens met elke tree. My oë is vasgenael op die kortgeknipte heuningblonde driehoekie van haar dooshare. Onder dit is haar klofie en skaamlippe duidelik sigbaar.

Ek hou my hand uit na haar. Sy neem dit en ek help haar die stort binne. Ek neem haar in my arms. Die sensasie van haar naakte, nat liggaam teen myne, haar ferm tiete wat teen my bors druk is absoluut onbeskryflik! Sy bewe effens. Ek hou haar net vas en gee haar tyd om gewoond te raak aan die situasie. My stywe piel druk ongeduldig teen die sagtheid van haar maag tussen haar doos en haar naeltjie. Ek lig haar ken en soen haar. Ek toets haar met die tippie van my tong. Sy reageer deur haar mond oop te maak. Haar tong dartel in my mond in en sy soen my vurig terug. Steeds praat ons nie.

Dan stoot sy my saggies weg. Ag nee! Nie al weer nie! Het sy nou al weer bedenkinge? Ek word aangenaam verras as haar hand om my stywe piel sluit. Sy begin stadig en ritmies my draad te trek terwyl sy my soen. Ek neem haar linkertiet in my hand en laat sak my kop oor haar bors. Sy snak na haar asem as my lippe om haar stywe tepel vou. Ek suig en knibbel liggies daaraan terwyl sy haar hand op my agterkop plaas en my stywer teen haar tiet vastrek.

Ek spuit nog 'n blerts seep in my hand en smeer dit oor haar rug en boude. My hand gly oor haar plat maag en af tot ek haar dooshare streel. My middelvinger glip in haar nat gleuf in. Haar doos is glad geskeer rondom haar lippe. Sy maak haar bene wyer oop om my beter toegang te gee. Ek steek my vinger heeltemal in haar nat poes in. Sy kreun en trek my draad met meer intensiteit. Ek glip my wysvinger ook in haar in en vinger haar hard en vinnig met twee vingers. Sy kreun hoorbaar van genot.

'Mamma!'

Ons skrik ons boeglam as Karli ons wreed terrugruk na die werklikheid. Daar staan die kleinding voor die oop stortdeur met 'n groot glimlag op haar gesig. Adele stoot my hard weg en lyk vir 'n oomblik of sy gaan flou word. Sy is wasbleek. Sy ruk haar egter gou reg.

'Ek dink sy kry warm. Net 'n oomblik' sê sy. Sy klim uit die stort uit en trek Karli se klere uit. Sy tap 'n bietjie water in die bad langs die stort en tel haar in. Karli sit en speel in die water met die speelding wat sy saamgebring het en lyk heel tevrede.

Adele neem 'n handdoek en begin haarself afdroog.

'Wat nou?' vra ek teleurgesteld.

'Ek is jammer.' sê sy. 'Ek kan nie. Nie met Karli hier nie.'

Maar ek is nou by omdraai verby! Soos hulle sê -- 'n stywe piel het geen gewete nie.

'Kom aan!' probeer ek haar oorreed. 'Die kind is nog nie eers behoorlik twee jaar oud nie. Sy het geen benul wat ons doen nie.'

'Wat as sy onthou? Wat as sy eendag hierdie beeld van haar ma kaal in die stort saam met 'n ander man onthou? Hoe kan ek dit ooit vir haar verduidelik?'

'Adele, ek weet jy is bekommerd en ek verstaan dit, maar wees realisties. Dink 'n bietjie terug. Kan jy enigiets onthou van toe jy twee jaar oud was?' vra ek.

'Nee, glad nie. Jy is reg. Ek is seker laf.'

'Nou kom stort klaar. Daar is niks om jou oor te bekommer nie.' moedig ek haar aan.

Sy kyk vir my en kyk dan na Karli. Sy lyk vir 'n oomblik onseker. Dan laat val sy die handdoek en klim terug in die stort. Ek neem haar weer in my arms. Sy trek weg en loer deur die halfdeurskynende kant van die stort na Karli se silhoeët in die bad. Karli lyk nog dolgelukkig te oordeel aan die gejil en geplas in die bad.

Sy draai terug na my toe. 'Jong, is jy seker sy sal nie onthou nie..?'

Ek antwoord haar nie. Ek trek haar naakte liggaam nader en soen haar. Sy soen my terug en haar arms vou om my nek. Ek neem weer haar vol tiet in my hand. Sy kreun as ek haar stywe tepel liggies tussen my vingers rol. My piel staan dadelik weer op aandag! Sy neem deeglik kennis daarvan as my pielkop weer teen haar maag vasdruk. Sy glimlag en haar hand vou om my balsak. Sy neem van die vloeibare seep in haar ander hand en begin my eiers inseep. Hemels! Dan smeer sy my voël seep en begin weer my draad trek. Elke keer as haar gladde hand oor my geswelde voëlkop gly voel dit asof ek net daar gaan kom! Ek trek later weg van haar af. Sy kyk effens verbaas na my en dan verstaan sy. Sy spoel die seep af en hurk voor my. My pielkop sweef onheilspellend voor haar gesig soos 'n mamba wat wil pik. Ek wonder nog of sy dit in haar mond gaan neem toe ek die nat, sagte, warm gevoel kry van haar lippe en tong wat om my pielkop vou. Sy begin gulsig suig en ek moet net keer of ek kom! Ek neem haar kop tussen my hande en naai haar mond met diep, stadige hale. Dit verbaas my om te sien hoe my piel amper tot teen my eiers in haar mond in verdwyn. Sy het dit duidelik al vantevore gedoen. Dan begin dit weer vir my te veel raak. As ek nie my piel uit haar mond uit haal nie gaan ek beslis kom. Ek hou op om haar mond te naai en beduie vir haar om dit stadiger te vat, maar dis net vet op die vuur! Nou suig sy eers met oorgawe! Ek besef dat ek in elk geval gaan kom. Daar is 'n tinteling in my eiers wat vir my sê ek is reeds by omdraai verby. Ek trek terug sodat ek darem nie in haar mond kom nie. Sy verstewig egter haar greep op my piel en suig harder en vinniger. Ek neem weer haar kop tussen my hande en naai haar mond met diep, vinnige hale. Skielik is dit asof my eiers ontplof en ek sien sterre as ek straal na straal pêrelwit kom in haar keel afspuit. Sy verbaas my weer eens deur dit gulsig af te sluk. Sy hou aan suig totdat my piel begin slap word. Sy laat glip dit uit haar mond uit, kyk op na my met 'n stout glimlag en vee die oortollige kom van haar mondhoeke af.

Sy staan op en ek hou haar vas terwyl ek agteroor leun teen die stortmuur om te herstel. Die koel water van die stort vloei verfrissend oor ons. Ek sien hoe sy deur die glas van die stort loer of Karl nog OK is.

'Sjoe! Dit was ongelooflik!' is al wat ek kan uitkry. Wanneer ek uiteindelik weer my asem terugkry, trek ek haar nader en soen haar. Ek proe my saad in haar mond. Vreemd, ek vind dit nogal baie eroties.

'OK, jou beurt!' sê ek as ek weer haar stywe tepel in my mond neem. My hand gly weer oor haar maag af tot by haar doos. Sy maak weer haar bene vir my oop. Ek lê my middelvinger in haar gleuf en streel liggies oor haar klit terwyl ek haar tepel suig. Sy kreun en haar heupe begin effens beweeg saam met die ritme van my vinger. Sy laat sak haar kop en begin knibbel aan my oor terwyl ek haar tiet suig. Dit maak my absoluut rasend en kort voor lank het ek weer 'n horing wat skrik vir niks!

Ek gaan kniel voor haar en sy sit haar regterbeen oor my skouer. Haar poes is nou gerieflik naby my mond. Haar skaamlippe is redelik prominent. Ek soen haar vlesige poes liggies. Sy sidder. Ek steek my tong uit en lek haar nat sloot met lang hale van onder en eindig bo by haar klit. Sy reageer deur te kreun en haar doos ritmies op die maat van my tong teen my mond vas te druk, haar hande agter my kop. Ek sper haar lippe oop met my vingers om haar klit te ontbloot. Ek kielie die sensitiewe knoppie liggies en vinnig met die punt van my tong. Gou voel ek die ligte trillings in haar onderlyf. Haar hande klou krampagtig aan my kop. Ek weet sy gaan enige oomblik kom. Ek knyp haar klit liggies tussen my lippe vas en werk dit nog vinniger met my tong. Dis vir haar skielik te veel en sy kom met 'n luide kreet! Haar bene gee mee onder haar en sy druk met haar hande teen die kante van die stort in 'n poging om regop te bly. Ek ondersteun haar met my skouer terwyl sy op my sit, haar onderlyf rukkend in die ritmiese spasmas van 'n intense orgasme.

Wanneer sy uiteindelik bedaar, laat sak ek haar op haar voete en staan regop. Ek neem haar weer in my arms. 'Sjoe...!' is al wat sy uitkry as sy haar arms om my vou. Ons staan vir 'n rukkie in stilte in 'n omhelsing terwyl die koel water oor ons loop. Sy haal hoorbaar asem. Ek laat sak my hande tot op haar nat, ferm boude en trek haar onderlyf teen myne vas. Weer druk my stywe piel teen haar maag, 'n teken dat hierdie sessie nog lank nie verby is nie.

'Jis, jy't ook geen einde nie!' spot sy.

'Kla jy?' vra ek.

'Nee, hoegenaamd nie.' fluister sy met 'n glimlag as haar hand om my stywe piel vou. Sy begin my draad trek terwyl ek met haar tiete speel. Ek trek liggies aan haar linkertepel en rol dit weer tussen my vingers. Sy los my piel en spuit weer 'n blerts seep in haar hand. Haar seepgladde hand vou om die blinkpers ronding my pielkop en sy voer sulke draaibewegings daarop uit wat my rasend maak! Hierdie vrou weet wat sy doen!

Ek laat sak my hand tussen haar bene in en glip twee vingers in haar nat poes in. Ek vinger haar vir 'n ruk en besluit dan dis tyd vir die volgende stap. Ek haal haar hand van my piel af en trek haar nader. Sy is korter as ek en ek tel haar linkerbeen op. Haar doos is nou hoër en binne trefafstand van my stywe piel. Ek neem my piel in my hand en lê my pielkop in die gladde gleuf van haar poes.

'Wag!' sê sy en loer weer na Karli deur die glas van die stort. Karli is nog steeds heel gelukkig in die bad. Ek stoot liggies vorentoe en voel hoe haar poeslippe oopgaan en padgee om my piel te otnvang.

'Nee, wag! Ek dink ons moet liewer 'n kondoom gebruik.'

''n Kondoom? Is jy dan nie op die pil nie?' vra ek verbaas.

'Ja, ek is. Maar ons ken nie mekaar se seksuele geskiedenis nie en ek wil nie kanse waag nie.' sê sy ferm.

'Jy's nie ernstig nie! Is dit nou regtig nodig?' vra ek half ergerlik. Ek haat die goed! Dit voel nou maar eenmaal nie dieselfde nie...

'As jy verder wil gaan, ja.' antwoord sy beslis.

Half moerig spring ek onder die stort uit en draf met my nat lyf tot by my bedkassie. Ek haal 'n rooi kondoom uit die laai uit en trippel terug in die stort in. Ek gee dit vir haar. Sy skeur die pakkie oop en haal dit uit. Sy gee my stywe piel so 'n paar vriendelike trekke en rek dan die kondoom met albei hande oop. Sy trek dit oor my pielkop en rol dit dan behendig af oor die volle lengte van my piel.

'So ja, dis beter!' sê sy met 'n glimlag en sit haar hande weer om my nek.

Ek lig weer haar been op om die hoek reg te kry. Hierdie keer help sy my. Sy vat my piel en sit dit self teen die opening van haar poes. Ek stoot stadig vorentoe en voel hoe haar dooslippe oopsper en om my pielkop vou. Ek stop. Sy begin effens ongeduldig teen my stoot in 'n poging om my piel in haar te kry. Dan stoot ek weer stadig vorentoe. Ek kry daardie hemelse gevoel as die sagte, nat warm voue van haar poes my piel geleidelik verswelg Sy snak na haar asem. Ek druk dieper totdat ek voel hoe my balle teen haar boude vasdruk. Ek is nou heeltemal binnein haar. Ek staan vir 'n ruk doodstil met my piel in haar. Dan trek ek hom stadig uit tot net my pielkop tussen haar dooslippe sit. Ek sit my los hand onder haar boude en haar arms glip om my nek. Ek stoot hard en diep vorentoe. Sy kreun en ek begin haar naai met lang, diep hale. Sy laat sak een hand tot op my boude. Dis asof sy my met elke vorentoe stoot dieper in haar wil intrek.

12