My Onweerstaanbare Skoonsussie

PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

"Ja..?" vra ek versigtig.

"Kan ons dit probeer?"

"Twee probleme hier. Een. Jy vra al weer. Jy moet net doen. Geen toestemming nodig nie." antwoord ek. "En twee. Daarvoor sal jy jou klere moet uittrek."

"Nie noodwendig nie." antwoord sy. "Ek kan mos maar my broekie aanhou."

"OK, nes jy wil." antwoord ek. "Maar jy kan darem seker van die rompie ontslae raak?" Sy glimlag, staan op en trek die rompie uit. Sy gooi dit op die rusbank. Met 'n "Ta-daa!" draai sy in die rondte met net haar bra en broekie aan. Wat 'n ongelooflike gesig! Haar sonbruin, lenige lyf is 'n toonbeeld van perfeksie. Daardie ferm, appelvormige boudjies met die twee dimpels net bokant dit laat my amper net daar kom!

"Nou hoe maak ons nou?" vra sy.

"Jy vra alweer..." herinner ek haar.

"'Skies!" sê sy. Maar sê as ek iets doen waarvan jy nie hou nie, OK?"

"OK." antwoord ek.

Sy kniel langs my waar ek op rug op die mat lê met my piel steeds penorent. Sy gooi haar been oor my kop sodat ons in die 69 posisie is met haar bo. Haar broekie span oor haar poes hier sentimeters voor my gesig. Ek wag vir haar om die eerste skuif te maak.

Haar vingers vou om my piel en ek voel hoe haar tong my frenum kielie. "Jy leer gou." sê ek en trek haar onderlyf na my gesig toe. Ek soen haar liggies teen haar binnebeen en beweeg al hoër tot by haar broekie. Ek trek my tong in haar lies teen die rek van haar broekie. Sy kreun hard. Haar asem jaag weer! Ek trek haar boude nader en kielie haar klit met my tong deur haar broekie. Haar heupe begin wieg.

Skielik omvou 'n nat, warmte my pielkop. Sy is sowaar besig om my piel te suig. "Stadig..." waarsku ek weer sag.

Ek het nog nooit orale seks met 'n meisie gehad deur haar broekie nie en ek is ook nie nou lus daarvoor nie. Ek trek haar broekie weg van haar poes af oor haar boud. Hier voor my verskyn die fraaiste poesie wat ek nog gesien het! Die pienk, pof poeslippe is netjies glad geskeer. Die blinknat skaamlippies loer skaam vir my. Bokant dit alles is 'n netjiese kortgeknipte driehoekie blonde dooshare. Ek trek die skede van haar klit terug en die pienk pêreltjie verskyn. Ek lek liggies daaraan met die punt van haar tong. Haar onderlyf wip elke keer as my tong daaraan raak. Sy kreun en steun maar hou aan om my piel te suig. Ek steek my tong so diep as wat ek kan in haar poes in. Sy smaak heerlik! "O Here, dis ongelooflik!" sê sy met 'n luide kreun. Sy los my piel en fokus nou net op wat met haar gebeur.

Dan stop ek. "Is daar fout?" vra sy met 'n effense teleurgestelde stemtoon.

"Nee, maar die broekie is in die pad. Is jy seker jy wil dit aanhou?" vra ek versigtig.

"Nou is jy die een wat te veel vrae vra..." herinner sy my. Ek trek haar poeierblou broekie oor haar perfekte, vlekkelose boude. Sy klim van my af en kniel langs my. Sy trek die broekie heeltemal uit en gooi dit by die rompie op die rusbank. Sy staan steeds op haar knieë, die netjiese blonde dosie binne reikafstand van my hand. Onder die blonde driehoekie hare is haar klofie net-net sigbaar. Haar tepels vertoon nou klein en styf deur die dun materiaal van haar bra. Sy sien hoe ek na haar tiete loer. Sy gllimlag vir my. Haar hand verdwyn skielik agter haar rug in en en die volgende oomblik val die bra oor haar arms. Ek trek dit uit. 34D lees dit op die etiket. Ek gooi dit ook op die rusbank. Haar tiete is ongelooflik ferm! Sy het beslis nie 'n bra nodig nie.

"Jis, jy het absolute ongelooflike tiete."

"Dankie." sê sy met 'n selfbewuste glimlag en beweeg weer in die 69 posisie in.

"Wag eers." sê ek. Sy stop. Ek trek haar naakte, lenige lyf langs my neer en neem haar in my arms. Daardie twee stywe tiete druk teen my kaal bolyf. Ek knibbel liggies aan haar oor. Sy ril. Ek glip my been tussen haar in sodat haar kaal, nat poes teen my bobeen lê. Dan fokus ek op haar nek. Haar een arm vou om my. Die ander een vind my piel en sy begin dadelik daaraan pomp. Ek druk liggies met my hand op haar boude. Haar onderlyf begin wieg soos sy haar kaal poes teen my bobeen vryf.

Ek rol oor haar en sy maak haar bene oop om my te ontvang. Maar ek het eers ander planne. Ek skuif af sodat my kop in lyn met haar tiete is. Ongelooflik! Die feit dat sy nou op haar rug lê verander omtrent niks aan die vorm van haar tiete nie. Daardie ferm knape het absoluut geen saak met swaartekrag nie. My lippe vou om haar styywe tepel. Ek hoor hoe sy na haar asem snak. Haar hande op my agterkop trek my nog stywer teen haar tiet vas.

Dan skuif ek weer boontoe sodat my gesig oor hare is. Ek neem haar kop tussen my hande. Vir die eerste keer soen ek my skoonsussie soos 'n man sy vrou of meisie soen. Haar tong dartel in my mond in, haar arms om my lyf. My onderlyf lê tussen haar oop bene, my piel binne trefafstand van haar ryp, sopnat doos! Ek voel hoe haar heupe effens begin wieg. Ek stoot liggies vorentoe. My piel tref haar lies. Ek naai weer liggies vorentoe en agtertoe en soek met my pielkop na haar nat sloot. Haar heupe dein nou harder teen my. Verbeel ek my of help sy my om my piel in haar sloot te kry?

Ek stoot weer vorentoe. Bingo! My pielkop glip in haar glibberige gleuf in. Ek naai haar sopnat sloot liggies sonder om haar te penetreer. My nat pielkop gly met elke stoot deur haar gleuf en oor haar stywe klit. Haar hande skuif af na my boude. Sy lig haar knieë en haar bene vou om my. Ek stoot weer effens vorentoe. Haar sopnat poeslippe swig weerloos onder die druk van my pielkop. Ek wag vir reaksie. Daar is niks. Ek aanvaar sy is OK daarmee. Stadig stoot ek vorentoe en voel hoe my piel wegsink in haar stywe, sopnat vleestonnel.

Toe my piel so halfpad in haar is, kom sy tot haar sinne. "Nee!" roep sy uit. "Ons kan nie. Haal hom uit! Asseblief!" Sy stoot my weg en my piel glip uit. "Ons het gesê geen penetrasie nie."

"OK, wat nou..?" vra ek onseker.

"Is ons nie hier besig om bloedskande te pleeg nie?" van sy effens bekommerd.

Ek lag. "Mens kan net bloedskande pleeg met bloedfamilie. Nie met aangetroude familie nie. Ons is aangetroude familie en nie bloedverwante nie." stel ek haar gerus.

Ek rol om met my arms om haar sodat sy wydsbeen op my lê. Haar poes lê nou op die onderkant van my stywe piel. Ek begin liggies naai teen haar doos. Sy kry die boodskap. Sy sit regop sodat die onderkant van my piel in haar sopnat gleuf lê. Sy gly stadig vorentoe en agtertoe op my piel sonder om te penetreer. My piel is gou deurdrenk van haar seepgladde souse! Ek kreun van genot.

"Hou jy daarvan?" vra sy sag.

"Hemels..." is al wat ek uitkry. Sy glimlag tevrede.

Dan stop sy. "Ons was nog laas met die 69 posisie besig." herinner sy my.

Ek glimlag en rol oor haar. Sy maak haar bene oop om plek te maak vir my kop. Die kaal poeslippies trek nou effens oop en die sopnat skaamlippies is nou meer sigbaar. Ek voel haar hand om my piel. Ek sprei haar poeslippe, trek die skedetjie van haar klit terug en kielie die pienk knoppie met my tong. Haar onderlyf wriemel van genot onder my en ek voel hoe haar mond om my pielkop sluit. Ek naai haar mond stadig, maar diep terwyl my tong diep in haar poes in verdwyn. Sy raak weer onrustig en ek besef sy is naby 'n orgasme.

Ek smul nog so 'n rukkie aan haar sappige poes en rol dan van haar af.

"Daai seksposisies..." herinner ek haar.

"O ja, natuurlik!" antwoord sy entoesiasties. "Ek wil hê jy moet my soveel as moontlik leer."

"Goed dan." sê ek. "Kom hier." Ek posisioneer haar op haar hande en knieë voor my. "Jy het darem al seker van doggie styl gehoor. As jy so staan is dit maklik vir 'n kort piel om jou diep te penetreer. Ek beweeg agter haar in. "Hou jou bene teenmekaar." Sy maak so. Ek steek my piel onder haar poes tussen haar bobene in en naai haar 'n rukkie so. Sy is nou meer ontspanne en ek kan sien sy geniet dit.

"Leun nou stadig vorentoe en lê op jou maag. Hou jou bene teenmekaar." Sy maak so en ek sak saam met haar tot op die vloer. Sy lê nou op haar maag en ek bo-op haar, my piel nog steeds tussen haar bo-bene onder haar poes. Ek naai haar weer so en voel hoe my piel elke slag deur haar sopnat gleuf gly. Haar asem begin weer jaag. "Jy kan nou sien dat 'n klein pielietjie jou onmoontlik in hierdie posisie behoorlik kan penetreer."

"Kom, staan op." Ek lei haar tot by die eetkamertafel en maak haar daarteen leun. Ek tel haar linkerbeen op en sit my pielkop in haar nat gleuf. Ek naai so 'n bietjie sonder om te penetreer. "Sien jy? Hoe langer die piel, hoe makliker is hierdie posisie. Met 'n kortetjie is dit byna onmoontlik."

Ek gaan lê op my rug. "Kom sit op my." Sy kniel oor my, haar nat poes gevaarlik naby my pielkop. "Sak nou stadig af." Sy sak haar onderlyf tot my pielkop weer in haar glibberige gleuf beland. Ek naai weer liggies teen haar opening sonder om te penetreer. "Hoe langer die piel, hoe dieper die penetrasie. In hierdie posisie moet jy omtrent al die werk doen, maar jy kan die diepte van penetrasie beheer."

"Jy bedoel so?" vra sy en sak laer af. My pielkop glip moeiteloos in haar poes in. Sy stop. Dan leun sy vooroor, my pielkop steeds in haar poes. Sy lê nou met daardie stewige, vol tiete op my bors. Haar heupe begin beweeg, heen en weer, links en regs. Die hele tyd is net my pielkop in haar. Sy maak my mal!

Dan kan ek dit nie meer hou nie. Die frustrasie raak net te veel. Ek sit my hande op haar boude. Ek stoot skielik harder en dieper boontoe. My piel glip omtrent halfpad in haar fluweelsagte poes in. Sy reageer dadelik deur haar onderlyf op te lig. Weer is net my pielkop in haar. "Ek bepaal die diepte van penetrasie, onthou?" sê sy met 'n glimlag. Ek stoot weer hard boontoe. Sy sien my kom en lig weer haar heupe. Ek kom nie dieper in nie. Sy speel wragtig met my!

Genoeg is genoeg! Ek rol haar om op haar rug en beland met my heupe tussen haar oop bene. Ek hou haar hande vas en soek met my piel na haar nat opening. Sy spartel, maar die feit dat sy giggel wys dat sy dit sien as 'n speletjie. Maar gou vind my piel sy teiken. My pielkop lê nou in haar nat sloot teen haar opening. "En wie beheer nou die diepte van penetrasie?" vra ek en stoot liggies vorentoe. Haar seepgladde vlees het geen kans nie. My pielkop glip moeiteloos 'n entjie in haar poes in. Ek hou my lyf doodstil. Weer spartel sy, maar dit veroorsaak net dit my piel in en uit haar poes beweeg.

"Ons mag nie... Lindie..." fluister sy onsamehangend. Haar asem jaag. Ek hou steeds my onderlyf botstil. Weer spartel sy onder my. Is dit my verbeelding of is haar gespartel besig om in 'n naaiery te ontaard? Sy wend beslis nie meer 'n poging aan om onder my uit te hom nie. Haar onderlyf beweeg net effens op en af teen my piel. Sy is besig om my liggies te naai! Die sensasie is ongelooflik!

Dan bevestig sy my vermoede. Haar hande vind my boude. Haar bene vou om my. "Naai my..." fluister sy.

Het ek reg gehoor? "Wat sê jy?" vra ek verbaas.

"Asseblief... Naai my." sê sy weer.

Ek leun vooroor en soen haar. Weer dartel haar tong in my mond in. Haar onderlyf soek honger en deinend na my piel. "Shhh... Ontspan net." Sy lê stil. Ek lig my bolyf sodat ek haar kan sien. Stadig stoot ek vorentoe. Sy kreun hard en gooi haar kop agteroor. Haar oë gaan toe en haar mond oop terwyl haar glibberige poes my piel sentimeter vir sentimeter verswelg. Eindelik is my piel weggebere tot teen my eiers in haar jong poes. Ek lê vir 'n oomblik stil op haar. "O God, dis ongelooflik heerlik!" fluister sy.

Ek naai haar stadig en diep terwyl sy lê en kreun van genot onder my. Haar naels vreet in die vel van my rug in. Dan versnel ek die tempo. Ek naai haar al harder en vinnger. Haar hande op my rug raak onrustig, haar asemhaling hortend. Ek voel hoe haar lyf begin bewe. Haar naels vreet in die vleis van my rug in. Dan, met 'n luide kreet, kom sy. Haar onderlyf gee 'n ruk. Dan nog een. Dan, met 'n paar sarsies krampagtige spasmas en rukke kom sy klaar. Ek lê vir 'n paar oomblikke op haar met my stywe piel steeds weggebêre in haar.

Uiteindelik reageer sy uitasem. "Sjoe! Dit was ongelooflik! Nou eers verstaan ek waaroor die bohaai oor seks gaan."

"Daar is nog baie waar daardie vandaan kom." sê ek. "Het jy krag oor om 'n paar ander posisisies te probeer?"

"Jis, jy vra nog! Is jy ernstig?" vra sy.

"Kom ons probeer weer die een van netnou. Maar die slag doen ons dit reg." Ek staan op en maak haar op haar hande en knieë voor my staan. Ek kniel agter haar. Haar pienk, kaalgeskeerde poeslippe steek opgepof en nat onder haar boude uit. Ek sit my pielkop tussen hulle en stoot stadig vorentoe. Ek verwonder my weer aan hoe die weerlose poeslippe oopgaan en my piel stadig maar seker verswelg tot my eiers teen haar klit vasdruk. Sy snak na haar asem. Ek hou my piel vir 'n paar oomblikke stil in haar. Haar heupe begin ongeduldig teen my wieg. Ek trek my piel stadig uit haar jong poes uit. Dit is blinknat van haar souse. Met nog net my pielkop in haar, stop ek. Ek leun vooroor en neem haar ferm tiete in my hande. My vingers vind gou haar stywe tepels en rol en trek liggies aan hulle terwyl my heupe begin beweeg. Ek naai haar diep en stadig vir 'n ruk. Dan los ek haar tiete en naai haar hard en vinnig sodat my balsak met elke stoot teen haar klit vasplof. Sy geniet dit duidelik baie. Haar heupe wip elke slag as my sagte balsak haar klit tref.

"OK, lê nou stadig op jou maag." sê ek. Sy maak so en ek beweeg saam met haar af terwyl ek my piel in haar poes hou. Sy lê nou met haar bene teen mekaar tussen my bene. Ek begin haar weer naai. "Voel jy dat my piel nou nie so diep ingaan nie? 'n Klein pielietjie sou nie kon bykom nie en 'n groter een sou dieper kon ingaan." Ek trek my piel uit en lê langs haar.

"Mmm... Baie lekker. Waarvan hou Lindie die meeste?" vra sy. "O, sy het 'n paar gunsteling posisies. Maar kom ek wys vir jou een." Ek draai haar na my toe sodat ons op ons sye na mekaar toe kyk. Ek trek haar teen my vas. Sy sit haar arms om my, onseker van wat om te doen. "Sit jou been bo-oor my." Sy maak so. My pielkop lê nou byna teenaan haar poes. Ek neem my piel in my hand en trek my pielkop so 'n paar maal deur haar sopnat sloot. Haar heupe begin onmiddellik wieg teen my. Ek stoot effens vorentoe sodat my pielkop haar opening vind. Met my hand op haar boud trek ek haar nader. Moeiteloos gly my piel in haar glibberige poes in. Sy snak na haar asem. Ek gee so twee stote, dan stop ek. "Jou beurt om die werk te doen."

Haar heupe begin dringend wieg teen myne. Gou begin haar asem jaag. Sy is in vervoering! Haar mond soek honger na myne. Ek soen haar oopmond, maar lê stil terwyl sy my nou met mening naai! Ek lê stil en laat haar begaan. Dan trek ek uiteindelik weg. Ek wil nie nou al kom nie.

Sy lyk teleurgesteld, maar ek het tyd nodig om af te koel. "Sjoe, dit was ongelooflik! Ek kan verstaan dat Lindie mal is oor die posisie." sê sy opgewonde.

"Ek is self mal oor die posisie. Dit gee my die geleentheid om boek te lees of TV te kyk terwyl sy haarself help." spot ek.

"Sies!" sê sy verontwaardig. "Jy kan nie ernstig wees nie!"

"OK, ek spot net." sê ek. Ek draai om en lê oor haar in die 69 posisie. Sy maak haar bene oop en ek begin dadelik weer smul aan haar sappige, sopnat poes. Ek stoot ongeduldig met my piel in die rigting van haar gesig.

"Ek kan nie..." sê sy sag.

"Hoekom dan nie?" vra ek verbaas.

"Hy was nou net diep binne my. Dis nie skoon nie." verduidelik sy.

"Mens, my tong was nou net ook diep in jou en dit pla my niks. Inteendeel, jy smaak heerlik!"

Sy lek dadelik versigtig aan my nat pielkop. Dan vou haar mond om my pielkop en sy suig my piel met oorgawe.

Later staan ek op en lei haar na die eetkamertafel. Ek gaan sit op 'n stoel en trek haar neer sodat sy wydsbeen in my rigting oor my sit. Woorde is oorbodig. Haar hand glip onder haar in. Sy lyn my piel op met haar poes en sak met 'n kreun af tot my eiers teen haar boude vasdruk. Sy sit 'n rukkie stil en begin my dan soos 'n bestene ry!

Dan stop ek haar."Dis laat. Ek is bevrees ons moet klaarmaak. Lindie gaan nou-nou hier wees." sê ek.

Sy is sigbaar teleurgesteld. "Wat van nog net een vinnige enetjie?" vra sy mooi.

"OK" sê ek."Sit jou arms om my nek." Sy maak so. Ek sit my hande onder haar boude en met my piel steeds weggebêre in haar, staan ek op. Sy vou haar bene om my en naai my verwoed terwyl ek met my piel in haar rondloop deur die huis. Ons besoek elke vertrek. Plek-plek moet ek haar teen 'n muur of deur of kas laat leun as my arms moeg word. Kort-kort moet ek my piel eers uithaal om te keer dat ek nie kom nie. Soms is sy ongeduldig as ek dit doen en sit hom self weer terug.

In ons slaapkamer loop ons verby Lindie se spieëltafel. Sy sien ons in die spieël. Sy vind dit ongelooflik eroties om haarself te sien naai. Ek draai met haar in die rondte terwyl sy my naai en die aksie in die spiel dophou . Later word my arms moeg en ek sit haar met haar kaal boude op die spieëltafel neer. My piel glip uit haar uit en ek is maar te bly om asem te skep. Ek staan tussen haar bene met my piel dreigend naby haar sopnat poesie. Sy trek ongeduldig daaraan. Ek stoot vorentoe. Sy lei dit na haar opening toe en dit gly weer moeiteloos in haar stywe seepgladde jong poes in. Weer snak sy na haar asem. Sy leun terug op die spieëltafel. Ek naai haar diep en stadig terwyl ek kyk hoe my blinknat piel sy ding doen. Sy sien wat ek doen. "Ek wil ook sien." sê sy. Sy tel Lindie se handspieëltjie op wat langs haar op die spieëltafel lê en hou dit so skuins bokant haar doos sodat sy ook die aksie kan gadeslaan. Dis asof dit die dier in haar wakker maak! Sy kreun en steun en haar heupe werk vinnger en dringender teen myne. "Harder!" moedig sy my aan. Dan weer "Dieper!" Ek kan nie glo dat dit my naÏwe, soms selfs preutse, skoonsussie is nie! Sy sit die vingerpunte van haar ander hand op haar klit en werk dit met vinnige sirkelbewegings terwyl ek haar naai. Sy is in absolute vervoering! Dan sit sy vinnig die spieël neer. Haar hande en boude begin onrustig rondbeweeg. Sy gryp my en trek my styf teen haar vas. Met 'n luide kreet kom sy. Haar lyf begin ruk en weer spoel die ritmiese sametrekkings van 'n intense orgasme deur haar. Haar bene skop wild in die lug om my lyf. Ek hou my piel met moeite in haar onderlyf wat so bokspring. Dit verg groot konsentrasie om nie ook te kom nie. Uiteindelik bedaar sy. Ek glip my piel uit haar uit.

Sy lê vir 'n paar oomblikke en hyg na haar asem. Dan sit sy regop. "Sjoe... Ek het nie gedink dis moontlik nie..." is al wat sy uitkry.

"Nou kan jy vir jou maats sê ons het in elke vertrek in my huis seks gehad." spot ek.

"Hulle sal my nooit glo nie!" hyg sy.

Ek neem haar hand en stap met haar tot by die eetkamertafel. Ek tel haar op en laat sak haar daarop sodat sy op haar rug lê.

"Sien jy kans vir nog?" vra ek.

"Altyd!" antwoord sy vinnig met 'n glimlag.

Sy maak haar bene wyd oop. Die hoek en die hoogte is perfek. Ek staan tussen haar bene met my piel wat soos 'n slang wat wil pik opgelyn is met haar doos. Ek stoot vorentoe en my piel vind moeiteloos en sonder hulp sy pad diep in haar nat tonnel in. Ek naai haar hard en vinnig terwyl ek weer kyk na my sopnat piel wat so blinknat verdwyn en verskyn in haar ferm pienk poesie. Haar souse vloei nou behoorlik. Die spanning in my balle bou op. Hulle gaan enige oomblik ontplof! Ek wil so graag my piel in haar hou en my balle leegmaak in haar jong poesie. Maar ek hou kop, pluk my piel uit en spuit straal na straal bleekwit kom oor haar tiete, maag en doos. Sy lê uitgeput agteroor en hyg. Wanneer sy tot verhaal kom, voel sy aan die kom wat van haar tiete afloop. Sy ruik daaraan. "Sies! Wat is dit?" vra sy verbaas.

"Dit, my skat, is waarvan babas gemaak word." terg ek.

Haar oë rek. "Ek gaan nie swanger word, nie gaan ek?" vra sy benoud.

"Nee, jy gaan nie. Ek was baie versigtig." stel ek haar gerus.

"Is jy seker? Belowe? Dis dan op my watsenaam?" Sy trek haar vinger deur die bleekwit kom op haar doos en kyk benoud daarna.

"O, nou is dit skielik jou watsenaam." spot ek.