My Onweerstaanbare Skoonsussie

PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

"OK, dis op my doos." stel sy dit reg.

"Solank dit op jou doos is en nie binne-in jou doos nie is alles OK. Kom ons ruim gou op voor Lindie kom" sê ek.

Ons trek haastig aan en ruim op. Christie lyk skielik weer die pure onskuld self in haar skooldrag.

"Was jy gou vir ons die wynglase terwyl ek die motor gaan intrek." sê ek.

"Waar is die motor?" vra sy verbaas.

"Buite in die straat."

"Wat doen dit daar?" vra sy.

Ek antwoord nie. Dan gaan daar by haar 'n lig aan. "Jou bliksem! Jy het dit alles haarfyn beplan!" snou sy.

"OK, jy het my." erken ek. "Maar maak dit enige verskil? Is jy nou spyt?"

"Nee, glad nie!" lag sy. "Maar jy, my liewe swaer, is voorwaar 'n uitgeslape kalant!"

"Ek's nou terug." sê ek. Ek sluit die voordeur oop en trek die motor in. Ek stap deur die kombuis. In die eetkamer loer ek vlugtig na die tafel of alles OK is. Net sowel, want ek sien gelukkig 'n paar komdruppels op die tafel wat ons gemis het. Dit sal beslis nie baie goed afgaan saam met aandete nie. Ek vee dit gou met my sakdoek op. Christie kyk na my, glimlag en skud haar kop. Ek gaan sit op die rusbank voor die TV.

Sy kom sit langs my en gee my 'n piksoen op die wang. "Dankie." sê sy. "Dit was die opwindendste middag van my hele lewe!"

"My plesier! sê ek. "Maar die opwinding was seker maar grootliks toe te skryf aan die feit dat jy verbode vrugte geëet het."

Sy glimlag stout. "Darem nie heeltemal net dit nie. Dink jy ons sal dit ooit weer kan doen?" vra sy.

"Wel, ons het dit vandag gedoen. Ek sien geen rede waarom ons dit nie weer êrens kan inpas nie." antwoord ek. "Waar daar 'n wil is is daar 'n weg. Wil jy dit weer doen?"

"O ja, baie graag! Teen middagete vandag was ek nog die pure onskuld en binne twee ure het jy my lewe onherroeplik verander. Waar het jy al die goed geleer?" vra sy.

"Jy moet darem onthou ek is ses en twintig. 'n Hele agt jaar ouer as jy. En getroud..." verduidelik ek.

"Ek sien." sê sy. "Die ondervinding ding... En getroud. Ek is skoon jaloers op Lindie. Sy kan jou elke dag kry net wanneer sy wil. Ek moet maar my beurt afwag..."

"Jy hoef nie. Daar is baie ander mans wat maar te gretig sal wees."

Sy kry skielik 'n ongelukkige, bekommerde uitdrukking op haar gesig. "Hoe gaan ek ooit my dierbare suster weer in die oë kan kyk..?" Dis skuldgevoel begin nou ernstig inskop.!" Sy raak stil vir 'n oomblik. "Jy dink seker nou ek is 'n goedkoop flerrie wat haar suster se man verlei het." sê sy sag.

"En jy dink seker ek is 'n goedkoop wat-ook-al wat sy vrou se sussie verlei het." antwoord ek. "Feit is, wat gedoen is is gedoen. Nie een van ons het 'n rewolwer teen die ander se kop gehou nie. Ons is ewe skuldig. Ons het albei geweet waarvoor ons ons inlaat. Ek dink absoluut nou niks minder van jou as gister nie." verduidelik ek. "Hoe kan ek? Jy het mos niks gedoen wat ek nie ook gedoen het nie."

"Jy's seker reg. Maar dit laat my beslis nie beter voel oor myself nie..."

"Natuurlik voel ek ook skuldig. Lindie verdien dit nie. Maar ek was swak. Ek kon jou net nie weerstaan nie. Ek moes jou net eenvoudig hê. En dit was wonderlik! Maar wat vanmiddag hier gebeur het het absoluut niks verander aan my gevoel vir Lindie nie. Ek het haar nog net so lief soos altyd."

Ons hoor Lindie se motor in die oprit opry. Christie spring gou op en gaan sit in 'n ander stoel. Ons sit in 'n ongemaklike stilte en wag vir Lindie om in te kom. In retrospeksie is ek effens bekommerd. Ek hoop nie ek het vanmiddag 'n monster wakker gemaak nie..!

Please rate this story
The author would appreciate your feedback.
  • COMMENTS
Anonymous
Our Comments Policy is available in the Lit FAQ
Post as:
Anonymous
11 Comments
AnonymousAnonymous7 months ago

Lekker om in afrikaans te lees..maak baie prentjies in my gedagtes op.

AnonymousAnonymousover 1 year ago

Goed geskryf "Skelm is lekker" my piel is stok styf en ek lus vir my skoon sussie.

AnonymousAnonymousover 2 years ago

Ek het die storie baie geniet doen so voort

AnonymousAnonymousalmost 4 years ago
Baie goed!

Vol punte vir 'n baie goed geskrewe storie! GELOOFWAARDIG!

AnonymousAnonymousabout 4 years ago
Moer lekker

Dit was nou 'n LEKKER storie hierdie, wat van 'n opvolg?

Show More
Share this Story

Similar Stories

Ander man se vrou... ...is moeilikheid soek!in Loving Wives
Dans Met Die Duiwel Dink mooi voor jy gevaarlike speletjies speel! (Afrikaans)in Erotic Couplings
Marli Se Flirtasie Ruk Handuit Maar haar man is daar om 'n ogie te hou.in Loving Wives
Internetpret op Kantoor Twee stoute dames word op heterdaad betrap.in Erotic Couplings
Die Begin My vrou, die Hotwife.in Loving Wives
More Stories