Hospitaalskandaal ;-)

PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

Ek glip my regterhand onder haar uniform in en probeer haar broekie aftrek. Sy keer vinnig. "Onthou, ons kan nie seks hê nie." sê sy.

"En hoekom nie?" vra ek verbaas. "Ek dog dan dis die hele doel van die oefening?" "Nee. Eerstens, dis te gevaarlik. As hulle ons vang is ek my werk kwyt. Tweedens het ek nog nooit volwaardige seks met iemand anders as my man gehad nie. Glo dit of nie. En ek beplan om dit so te hou. En laastens het ons in elk geval nie 'n kondoom nie en ek glo nie in onbeskermde seks nie." antwoord sy. "Maar ons kan dit nog steeds geniet..."

Soe! Ek is nie so seker daarvan nie... Nie heeltemal wat ek in gedagte gehad het nie.

"Kom sit hier." sê sy en beduie na 'n stoel langs die bad. Ek maak so. Sy lig haar uniform effens op en sit op my skoot met haar rug na my toe. Sy knyp my stywe piel tussen die sagteheid van haar bobene vas teen die mik van haar doos. Haar heupe begin wieg en sy naai my droog vir 'n rukkie terwyl ek met haar tiete speel. Nie heeltemal wat ek in gedagte gehad het nie, maar steeds baie aangenaam!

Dan staan sy op en draai om. Sy gooi haar regterbeen oor my en sit wydsbeen oor my. Ek het effens afgeskuif en die onderkant van my piel lê nou in die kloof van haar doos met net haar dun broekie tussen ons. "Lap dance..." fluister sy in my oor en sit haar arms om my. Haar onderlyf begin vorentoe en agtertoe gly oor my piel. Ek leun agteroor en geniet dit terdeë.

"Lig gou op." sê ek na 'n rukkie. Sy lig haar effens van my piel af. Met my duim lyn ek my piel op met die opening van haar poes. Ek druk haar onderlyf liggies af met my gipsarm. Sy sak stadig af op my piel. Ek voel hoe my pielkop haar dooslippe sprei deur die dun broekie en sy pad vanself vind na haar opening. Sy sak tot my pielkop stewig in die holte van haar opening lê. Dan stop sy. Ek sit my seer arms liggies om haar en stoot stadig maar ferm boontoe. Sy hou haar onderlyf stil en stewig terwyl my stywe piel haar broekie stadig maar seker in haar doos indruk. Ek verbaas my dat amper 'n kwart van my piel in haar poes ingly voordat die broekie enige dieper toegang versper. Sy druk haar onderlyf laer af op my piel. Dis asof die broekie haar 'n vals sin van sekuriteit gee. Sy druk totdat my piel begin seer kry. Dan stop sy. Haar heupe begin wieg en sy begin my liggies naai. Dis 'n hemelse gevoel as haar poes met broekie en al so op en af gly om my pielkop. Ek probeer my bes om my piel dieper in haar te kry, maar sonder sukses.

Ek besluit om my geluk te beproef. Ek trek my pielkop uit en probeer die broekie wegtrek. Niks is beter as vlees op vlees nie. Die materiaal is sopnat!

"Nee!" keer sy weer. "Ons kan nie."

"Dis OK. Ek sal nie." stel ek haar weer gerus.

Sy ontspan en ek trek haar broekie weg. Sy voel my piel teen haar nat gleuf.

"Nie insit nie, OK?" keer sy.

"Ek sal nie. Ontspan!" stel ek haar gerus.

Met my piel in haar broekie sak sy weer af en sit op my. My piel lê nou in die lengte van haar gladde, sopnat sloot -- vlees teen vlees! Haar heupe begin onmiddelik vorentoe en agtertoe gly op my stywe piel. Haar klit maak nou direk kontak met die onderkant van my piel. Sy trek my teen haar vas en ry my piel al dringender. Haar asem jaag. Sy is sopnat! So ja. Dis mos beter! My arms vou om haar en ek trek haar nader. Ek soen haar. Haar tong dartel dadelik in my mond in. Haar asem jaag en haar heupe werk al vinniger.

Ek sit my hand van agter tussen haar boude deur op haar poes. Sy lig haar onderlyf van my af. Ek speel met haar poes en sper haar lippe ook. My hand en die verband is sopnat van haar souse.

Ek hou my pielkop in lyn met daardie fluweelsagte opening. "OK, sak." sê ek. Sy gaan sit vinnig op my. Sy het duidelik gedink my piel lê nog plat. My pielkop beland in haar sopnat gleuf en vind sy pad in haar gladde tonnel in. Voordat sy besef wat aangaan is my piel reeds halfpad binne in haar!

"Nee!" keer sy weer en lig haar boude. My piel glip uit.

"Ontspan. Ek sal hom nie insit nie. Jy het net te vinnig gaan sit." Sy laat my begaan. Ek trek my pielkop op en af deur haar sopnat sloot. Sy geniet dit duidelik baie. Elke keer as dit in kontak kom met haar klit, wip haar onderlyf so effens.

Maar dit is nie 'n ideale posisie nie. My gewrig word gou baie seer. Ek besluit om 'n ander plan te maak.

"Kom, staan op." Sy maak so. Ek lei haar na die kabinet van die wasbak, lig haar uniform op en maak haar op haar boude op die kabinet sit. Ek gaan staan tussen haar oop bene met my pielkop amper teen haar bedekte doos. Die voorkant van die broekie is deurweek van haar souse. Sy leun terug. Dis mos beter! Nou kan ek darem sien wat ek doen ook! Ek probeer die broekie wegtrek, maar na nog 'n ferm "Nee!" gee ek die stryd gewonne.

Sy sit met haar bene wyd oop. Die hoogte is perfek! Ek sit my pielkop teen die nat kol voor haar broekie en stoot stadig en hard vorentoe. Ek kyk hoe my piel haar broekie in haar vleestonnel in laat verdwyn. Weer versper die broekie dieper toegang. Ek begin haar hard en so diep as wat ek kan naai, maar meer as 'n kwart van my piel kan ek nie inkry nie. Sy geniet dit duidelik en haar heupe wieg gretig teen my piel.

Maar ek soek meer. Ek trek my piel weg en hurk voor haar. Versigtig trek ek haar broekie weg. Haar redelike prominente skaamlippe is blinknat. Haar pienk sloot is effens oop onder 'n netjiese kortgeknipte driehoekie dooshare. Die ligpienk, blink knoppie van haar stywe klit is ook duidelik sigbaar. Ek leun vorentoe en kielie haar klit liggies met my tong. Haar onderlyf wip elke keer as my tong daaraan raak. Ek smul vir 'n rukkie aan haar sappige, vlesige poes terwyl sy kreun van genot. Sy sit haar hande op my agterkop en trek my stywer teen haar doos vas.Heerlik!

Ek staan op en trek die broekie weer oor haar doos, maar ek maak seker dat ek dit nie heeltemal bedek nie. Haar broekrek beland skuins oor die gleuf van haar poes sodat die helfte ontbloot is. Dit lyk nie of sy dit agterkom nie.

Ek neem gou my piel in my vingers en plaas dit in posisie. Na so 'n paar ligte stote voel ek uiteindelik hoe my pielkop sy pad verby haar broekrek vind en in haar gladde sopnat gleuf beland. Ek hou dit stil, leun vooroor en soen haar. Haar tong dartel in my mond in en sy trek my teen haar vas. Sy lig haar knieë en haar bene vou om my. Haar heupe begin ongeduldig wieg. Ek begin haar baie vlak naai, so vlak dat ek haar skaars penetreer. My pielkop gly net liggies deur haar gladde, sopnat gleuf. Ek weet nie op sy besef dat die broekie nie meer tussen ons is nie. Ek stoot skielik hard en vinnig vorentoe. My piel glip vinnig en diep verby die broekie in haar seepgladde tonnel in tot my eiers teen haar boude vasdruk. Sy verstar en snak na haar asem. Vir 'n sekonde of twee is sy sprakeloos.

"Nee!" sê sy. "Moenie! Jy't belowe!" kla sy.

"Ek is jammer. Ek het nie besef nie..." lieg ek skaapagtig, maar wend geen poging aan om my piel uit te trek nie.

"Haal hom uit. Asseblief. Ons mag nie..." protesteer sy nog steeds heftig.

Ek hou haar styf vas, my piel steeds weggebêre in haar sappige poes. "Ek is bevrees ons het reeds..." probeer ek haar oortuig.

"Nee, ons kan nog stop." pleit sy. Maar my piel voel vere vir haar pleidooi. Hy is nou waar hy hoort! "Of ons nou stop of aangaan verander niks aan die feit dat ons op die oomblik besig is om seks te hê nie." verduidelik ek. "En niks gaan dit verander nie."

"Asseblief..." begin sy weer. Sy wend 'n halfhartige poging aan om my weg te stoot. Ek begin haar liggies met kort stootjies te naai. "Moenie..." pleit sy weer saggies. Haar liggaam word stil teen myne. Sy sug en haal diep asem. Ek naai haar weer stadig en liggies met kort, vlak stootjies. Sy lê stil en trek my effens teen haar vas. Na 'n rukkie voel ek hoe haar onderlyf liggies teen myne begin beweeg. Bingo!

"Alles OK?" fluister ek.

"OK..." sê sy sag.

Musiek in my ore! Ek stoot stadig en hard vorentoe en bêre my piel weer tot teen my eiers in haar gladde poes. Sy kreun hard. Ek soen haar diep en haar tong dartel weer onmiddelik in my mond in. Haar hande trek liggies maar ongeduldig aan my heupe. My heupe begin beweeg en ek naai haar diep en vinnig. Sy trek my stywer teen haar vas. Sy kreun en haar naels vreet in my rug in. Haar hande raak onrustig. Ek voel ek die kenmerkende trillings van haar naderende orgasme.

"Nie in my kom nie, OK..?" fluister sy. My balle will bars! Nog so 'n paar harde, diep stote en sy los 'n luide kreun. Haar onderlyf begin wild bokspring soos sy kom. Ek sukkel om my piel in haar te hou! Skielik is haar poes wat so krampagtig saamtrek om my piel te veel vir my. Ek verloor beheer. My balle ontplof letterlik! Ek pluk my piel uit haar poes uit. Maar dis te laat. Die eerste straal warm kom is reeds diep in haar poes in gespuit. Die tweede straal beland op haar poeslippe en broekie. Die derde tref haar oor die voorkant van haar uniform. Die res beland tussen my voete op die vloer. Ons lê so vir 'n paar oomblikke in mekaar se arms om te herstel.

"Het jy in my gekom..?" verbreek sy die stilte.

"Nee, natuurlik nie." lieg ek.

Sy stoot my liggies weg en staan op. Sy sien die komstreep op haar uniform. "Wat gaan ek nou doen?" vra sy benoud. Ek antwoord nie. "Klim jy solank in die bad." beveel sy. Ek maak so. Sy neem die nat waslap en was haar poes. Dan was sy die komkolle uit haar uniform. Dit los nie die probleem op nie want die uniform is nou vol nat kolle voor.

Vinnig maak sy my hare nat en smeer my rug seep. Sy is skielik haastig.

Oomblikke later is daar 'n klop aan die deur. "Alles reg hierbinne? Hoekom is die deur gesluit?" Dis Suster.

"Net 'n oomblik." roep Liezl. Sy sluit die deur oop. Suster loer om die deur.

"Hoekom is die deur gesluit?" vra sy weer agterdogtig en loer na waar ek in die bad sit. Sy staan omtrent 'n meter van die komdruppels op die vloer voor die wasbak. Gelukkig merk sy dit nie op nie. Liezl staan met haar rug na haar toe sodat sy nie die nat kolle op haar uniform moet sien nie.

"Ek het gevra dat sy dit moet doen." antwoord ek vinnig voordat Liezl iets kan sê. "Ek is nogal gesteld op my privaatheid en wil nie graag dat enigiemand hier inbars terwyl ek in my naakte glorie in die bad sit nie."

"O, ek sien. Jammer ek het gepla." sê sy effens verleë. Sy verkas en trek die deur agter haar toe.

Daar hang 'n ongemaklike stilte in die lug. "Sien jy, ek het jou gesê!" sê sy bitsig. "Dit was so amper of ek het groot moeilikheid gehad!"

"Toemaar, ontspan!" antwoord ek. "Gaan sluit jy gou vir ons die deur."

"Is jy van jou nou mal?!" blaf sy.

"Liezl, dink nou 'n slag rasioneel. Ons het nou amptelik toestemming van die saalsuster om die deur te sluit." verduidelik ek. "En ek wed jou enigiets sy gaan nie weer kom inloer nie."

"Nee. Ons het nou genoeg kanse gevat. Ek is 'n wrak!" kla sy. "Ek moes nooit na jou geluister het nie."

"Kom nou. Daar is absoluut geen skade gedoen nie." troos ek haar. "Gaan sluit nou die deur en kom help my bad dat ons kan klaarkry."

Ek kan sien sy is in 'n tweestryd gewikkel. Dan draai sy om en sluit die deur. Sy stap tot langs die bad. "OK, maar net bad. Geen streke nie!"

"Nes jy wil." antwoord ek.

Sy kom sit op die bad se rand en was my rug en skouers. Dan volg my bors en maag. Sy huiwer en kyk na my piel wat alreeds effens begin groei. Voor sy met 'n verskoning kan kom, staan ek regop in die bad. My groeinde piel is gelyk met haar gesig. "Toe, was nou." moedig ek haar aan. Sy neem die seep en begin my balsak te was. Gou toring my piel weer soos 'n slang wat wil pik voor haar gesig. Ek leun vooroor met my elmboë op haar skouers.

"Pas op. Jy maak my uniform nat!" kla sy.

"Jy kan hom altyd uittrek." stel ek voor.

"Ha ha.. Droom aan."

"Ek is ernstig. Jy ken elke duim van my liggaam en ek het jou nog nie eens kaal gesien nie." kerm ek.

"Nou's jy heeltemal mal. Vergeet dit." sê sy beslis. Sy het nou opgehou om my te was.

Ek trek die ritssluiter van haar uniform weer 'n ent af. Sy laat my begaan. My vingers glip in haar bra in en ek rol haar stywe tepel tussen my vingers. "Ek wil hulle so graag teen my kaal bors vasdruk." sê ek. Sy antwoord nie.

"OK. Kom ons veronderstel hier kom iemand aan. Wat beslis nie gaan gebeur nie. Suster het klaar vrede gemaak met wat hier gebeur. Hoe lank sal dit jou neem om die uniform weer oor jou kop te trek?" probeer ek haar oorreed. "Jy hoef nie eers jou onderklere aan te trek nie. Jy kan dit net onder 'n handdoek wegsteek." hou ek vol. Ek trek dit ritssluiter verder af. "Kom. Staan op."

Sy huiwer. "Jy is boos!" snou sy my toe en staan op. Sy droog haar hande af met die handdoek. Net toe ek dink die pret is nou finaal verby, draai sy om met haar rug na my toe. Sy trek die uniform oor haar kop. Dan buk sy en trek die broekie uit. Haar slanke rug en kaal, ferm boude veroorsaak dadelik 'n roering in my piel. Sy hang die uniform netjies binne bereik oor die rolstoel se rugleuning en steek die broekie onnder 'n skoon handdoek in. Dan draai sy na my toe. Haar vol tiete beur teen die bra, die groot, stywe tepels deeglik sigbaar deur die dun materiaal. Haar hande glip behendig agter haar rug in en in 'n oogwink laat glip sy die bra van haar tiete af oor haar arms. Sy sit dit by die broekie onder die handdoek. Sy staan trots regop voor my in al haar naakte glorie! Sy lyk beter as wat ek haar in my wildste drome kon voorstel! Haar vol, ferm tiete is perfek gevorm met groot, donker tepels wat dit afrond. My oë daal na die netjiese donker, kortgeknipte driehoekie dooshare. Ek is sprakeloos!

"Tevrede?" terg sy , sprei haar arms en draai in die rondte. Ek klim uit die bad uit. Sy neem 'n handdoek en droog my vinnig af. Ek neem haar in my arms en trek haar teen my vas. Die sagtheid van haar vol, ferm tiete teen my bors is al genoeg om my te laat kom. "Jy sal moet gou maak." fluister sy vir my. My stywe piel druk ongeduldig teen die sagtheid van haar maag net bokant haar doos.

Daar is geen tyd vir voorspel nie. Ek is in elk geval reeds heeltemal te jags daarvoor! Ek stap met haar tot by die wasbak en laat haar vooroor leun. Haar ferm boude lyk onweerstaanbaar! Ek leun van agter oor haar. My regterhand gly om haar en my vingers vou om haar ferm tiet. Ek probeer om dieselfde te doen met my linkerhand maar die gips om my hand maak dit onmoontlik.

"Gou maak. Ons het nie baie tyd nie." herinner sy my weer sag.

Ek weet sy is ongelukkig reg. Ek los haar tiet en glip my hand voor tussen haar bene deur sodat haar poes in my hand lê. Sy is steeds sopnat! My middelvinger kielie haar klit vir 'n rukkie. Sy sidder van genot! Ek stoot my onderlyf vorentoe sodat my piel onderdeur haar poes tot by my hand kom. Met my vingers trek ek my pielkop so 'n paar keer op en af deur haar glibberige gleuf. Dan lyn ek hom op en stoot stadig vorentoe. Haar weerlose, sopnat poeslippe gee mee en vou om my pielkop. Ek stoot harder. My piel gly moeiteloos in haar gladde, fluweelsagte tonnel in totdat my balsak uiteindelik teen haar klit druk. Sy kreun.

"Onthou... moenie in my kom nie." waarsku sy weer sag. Ek antwoord nie.

Ek sit my seer hande liggies op haar heupe en begin haar hard en diep te naai. Elke slag wat my balsak teen haar klit plof, ruk haar onderlyf effens. Dis duidelik dat sy dit baie geniet. My hand glip weer tussen haar bene in en ek sprei haar dooslippe met my vingers. My balsak maak nou direkte kontak met haar ontblote klit elke slag as dit teen haar doos plof. Sy kreun al harder! Ek gly my middelvinger liggies oor die lengte van haar klit. Sy naai my vurig terug.

Na 'n rukkie trek ek my piel uit en draai haar om. Haar groot, ferm tiete lyk onweerstaanbaar. My mond vou om haar linkertiet en ek knibbel liggies aan haar stywe tepel. Haar hande trek my kop stywer teen haar tiet vas. "Ons moet gou maak..." fluister sy weer sag.

Ek maak haar weer op die kabinet langs die wasbak sit. Sy leun agteroor teen die muur en sprei haar bene. Haar blinknat dooslippe gaap effens. Ek trek my pielkop weer 'n paar keer op en af deur haar sopnat sloot. Haar weerlose dooslippe gaan oop onder die druk van my pielkop en vou soos 'n blom om dit. Stadig stoot ek vorentoe en verwonder my as haar vlesige honger poes my stywe piel gulsig verwelg. Ek naai haar met stadige, diep hale terwyl ek kyk hoe my blinknat piel in en uit haar sappige, weerlose poes beweeg. Sy leun verder agteroor. Haar oë is toe en haar mond oop. Sy haal hortend asem.

Die blink, pienk knoppie van haar stywe klit is duidelik sigbaar. Ek streel dit liggies met my duim. Haar heupe begin ritmies teen my wieg. Ek voel weer duidelik die ligte trillings in haar onderlyf. Sy is by omdraai verby!

Ek naai haar hard en vinnig. Dan stoot ek my piel so diep as wat ek kan in haar poes in en hou dit daar. Sy trek my styf teen haar vas. Met 'n luide kreun kom sy! Haar heupe begin onwillekeurig ritmies ruk in die spasmas van 'n baie intense orgasme! Ek gryp haar heupe vas en moet weer sterk staan om my piel in haar deinende onderlyf te hou. Ek probeer my piel in haar hou en uithou tot sy klaar gekom het, maar dan raak dit weer net te veel vir my. My balle ontplof letterlik! Weer beland die eerste blerts kom diep in haar poes. Ek pluk my piel uit. 'n Lang, bleekwit straal kom vlieg deur die lug en beland op haar tiete en maag. Ek gryp my piel vas en maak my balle leeg op haar oopgesperde poes. Uitgeput val ek vooroor op haar. Ek lê met haar in my arms en voel hoe haar hele lyf bewe. Ons albei haal duidelik hoorbaar asem. Haar hand beweeg af en gly oor haar poes. Sy kyk na die kom op haar vingers. "Jy't in my gekom..?" sê-vra sy benoud.

"Nee, net bo-op jou." Sy lyk sigbaar verlig. Ek is nie seker waarom nie en wil ook nie vra nie.

Dan stoot sy my liggies weg. "Ons moet gou aantrek." sê sy. Sy staan op, neem die waslap en was die kom van haar doos en lyf af. Sy tel haar broekie op en trek dit aan. Dit span styf oor haar doos, die donker driehoekie hare duidelik sigbaar deur die dun materiaal. Dan glip sy die bra om haar lyf en maak dit vas. Sy draai dit in posisie, steek haar arms onderdeur die bandjies en lig dit oor haar skouers. Haar hande glip beurtelings in elke keel in en rangskik haar tiete. Sy draai om, neem haar uniform en trek dit aan. Sy trek die ritssluiter voor op.

Sy buk en vee die komkolle op die vloer voor die wasbak op. Haar tiete lyk ongelooflik as dit so vol en ferm van haar bors af hang. Sy spoel die waslap in die badwater af en was gou my piel piel daarmee.

"Sien jy nou? Alles oor en geen probleme. Niemand sal ooit weet wat hier binne gebeur het nie." sê ek.

"Hulle beter nie. As dit ooit moet uitkom, is ek 'n geskeide enkelmoeder!" Sy help my om aan te trek.

"Is jy spyt?" vra ek.

Sy huiwer vir 'n oomlik. "Nee, nie regtig nie. Maar dit was baie erg. Senutergend om die minste te sê. Maar terselfdertyd ook ongelooflik opwindend! Ek het nooit gedink ek is in staat tot so iets nie. Ek het 'n dierbare man en 'n pragtige dogtertjie vir wie ek baie lief is. Wat gaan aan met my? Hoe gaan ek hulle ooit weer in die oë kyk? Jy bring die slegste in 'n mens uit." Sy beduie na die rolstoel. "Jy, Meneer, is slegte nuus! 'n Baie gevaarlike kansvatter!"

"Dis darem nie of ek 'n pistool teen jou kop gehou het nie. En kom ons wees eerlik. Wie het dit begin?" kap ek terug en gaan sit in die rolstoel.

"Dis juis die punt. En dis wat my bang maak. Ek ken myself nie meer nie... Wat gaan aan met my? Dit kan tog nie liefde wees nie? Ek ken jou skaars! Verliefdheid? Wellus? Is daar ooit 'n verskil tussen al hierdie goed..?"

Ek het nie vir haar 'n antwoord nie. "Miskien maar net die soet smaak van verbode vrugte?" dink ek by myself.

Sy sluit die deur oop en stoot my woordeloos terug na die saal toe. Op pad loop ons vir Suster raak. Sy is besig agter die toonbank by Ontvangs. Sy loer na my. "Soe! Dit was darem 'n laaaang bad!" sê sy.

"Natuurlik." antwoord ek. "Jy moet darem onthou dat ek dae laas gebad het. Dankie. Dit was absoluut heerlik!" Sy glimlag net en skud haar kop.