Hospitaalskandaal ;-)

PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

By die saal aangekom klim ek in die bed. "Nou ja toe." sê Liezl. "Ek gaan nou-nou van diens af. Sien jou vanaand." Ek groet en kyk haar agterna terwyl sy wegstap. Ek het so 'n welgeluksalige, ontspanne gevoel in my lyf. Ek kan nie wag vir wat more gaan oplewer nie.

So skuins na nege-uur dieselfde oggend kom die dagsuster na my toe. "Goeie nuus, Meneer! Jy kan maar jou mense kontak om jou te kom haal. Dokter het jou afgeteken. Jy word vandag ontslaan."

Bliksem! Skielik is dit nie vir my sulke goeie nuus nie. Onder die huidige omstandighede sou ek verkies het om nog 'n paar dae in die hospitaal deur te bring. Ontslag beteken dat ek heel moontlik nooit weer vir Liezl gaan sien nie. En ek het nie eers haar kontakbesonderhede nie. Maar nou ja... Miskien is dit beter so. Daar kan tog niks van kom nie. En sy was buitendien klaar besig om onder my vel in te kom. Gelukkig is geen ernstige skade gedoen nie. En..., ek het darem nog die broekie in my bedkassie se laai as aandenking.

Please rate this story
The author would appreciate your feedback.
  • COMMENTS
Anonymous
Our Comments Policy is available in the Lit FAQ
Post as:
Anonymous
1 Comments
AnonymousAnonymousabout 4 years ago

puik geskryf!

Share this Story

Similar Stories

Die Dikke Wife coerced into having sex with stranger.in Loving Wives
Die Begin My vrou, die Hotwife.in Loving Wives
Ander man se vrou... ...is moeilikheid soek!in Loving Wives
Ek wil kyk gebasseer op ware verhaal.in Interracial Love
'Tuisverpleging' op sy beste! 'n Heerlike en onverwagte verrassing!in Erotic Couplings
More Stories