All Comments on 'n Ander Man Se Kalwers...'

by The_Dolphin

Sort by:
  • 2 Comments
lovemmyhairylovemmyhairyalmost 12 years ago
Moerse

Dis 'n befokte storie die!

Hou so aan, jy vra vir idees wel ek is maar 'n siek bliksem...

Ek hou van alwayswantedto, drtruth, klrxo, rgjohn, moondrift & nightshadow se stories.

AnonymousAnonymousover 10 years ago
Erotiese waterverhaal

Pragtige erotiese storie. Die ontwikkeling van gebeure in die water is baie realisties. Sinne het gepaste lengte en die woordgebruik is op die man af en baie gepas. Oulike ontwikkeling van minder tot meer eksplisiete woorde soos die storie ontwikkel en die geilheid toeneem. Spelling, behalwe vir 'n paar minder belangrike foutjies, is oor die algemeen baie goed. Ons wil nog stories van jou hê, meneer!

Anonymous
Our Comments Policy is available in the Lit FAQ
Post as:
Anonymous