n Ander Man Se Kalwers...

PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

Op die rivierwal kan ons nog steeds nie aantrek nie want ons is sopnat en het geen handdoeke nie. “Hoe nou gemaak?” vra sy.

“Ag, ons gebruik sommer die groot droër in die lug.” sê ek terwyl ek na die son wys. Ek gaan lê op die gras en trek haar saam met my neer. Sy lê met haar kop op my skouer.

“Hoe kan iets wat so reg voel, so verkeerd wees…?” vra sy sag, sonder om werklik ‘n antwoord te verwag. Ek trek haar nader en soen haar weer. Ek hou haar tiet in my hand en begin speel met haar tepel. Sy knibbel aan my oor en sommer gou is my voël weer op aandag! Ek kan aan haar asemhaling hoor dat sy ook weer warm word. Sy sit haar been oor myne en maal haar komdeurdrenkte poes teen my bobeen. Haar vingers beweeg oor my maag en sluit uiteindelik om my harde voël. Sy trek my draad stadig en beweeg dan haar kop af. Weer spoel die genot deur my as my piel weer in daardie sensuele mond in verdwyn! Haar kop beweeg op en af op my piel en ek naai haar mond met oorgawe. Dan voel ek weer daardie kenmerkende tinteling deur my lyf wat ‘n orgasme voorafgaan. Ek trek my piel uit haar mond uit en rol haar op haar rug. Sy maak haar bene oop en ek klim in. Ek leun vorentoe en sonder dat ek aan my piel raak, vind hy self die voue van haar sopnat poes en gly salig en sonder moeite al die pad in. Haar lenige bene vou om my. Ek naai haar hard en vinnig hierdie keer, terwyl ek haar vurig soen en haar tepels tussen my vingers rol. Haar heupe kom haal elke afwaartse stoot van my. Dan gryp haar hande my skouers krampagtig vas en haar naels vreet in my vleis in. Ek voel die trillings van haar heupe en dan dein haar heupe krampagtig en ritmies op en af soos sy kom met ‘n lang, luide kreun. Ek hou met moeite my voël in haar. Ek druk haar vas en naai haar hard en vinnig. Ek spuit haar poes vir die tweede maal vol van my saad. Dan val ek uitgeput op haar en ons lê so in ‘n omhelsing totdat die son ons droog gebak het.

Ons staan op en begin aantrek. Ek hou haar dop as sy haar bra en broekie aantrek . Dan glip sy haar sonrok oor haar kop en ek is eintlik jammer om haar bates onder haar rok in te sien verdwyn. Wie weet wanneer ek dit weer sal sien…?

Sy gaan sit op die gras en trek haar skoene aan. Dan staan sy op met haar rug na my toe en haal die rekkie uit haar hare. Sy skud haar goue lokke los en lyk opnuut prentjiemooi! My oë val onwillekeurig op die sagte, vroulike rondings van haar heupe. Dan sien ek dit! Daar onder haar boude op haar sonrok sit een yslike komkol! Soos sy gesit het om haar skoene aan te trek, het my kom uit haar poes geloop en ‘n groot kol op haar rok gemaak. Wonder wat ou droë drol Steve daarvan sal dink? Sal ek haar daarvan sê…?

12
Please rate this story
The author would appreciate your feedback.
  • COMMENTS
Anonymous
Our Comments Policy is available in the Lit FAQ
Post as:
Anonymous
2 Comments
AnonymousAnonymousover 10 years ago
Erotiese waterverhaal

Pragtige erotiese storie. Die ontwikkeling van gebeure in die water is baie realisties. Sinne het gepaste lengte en die woordgebruik is op die man af en baie gepas. Oulike ontwikkeling van minder tot meer eksplisiete woorde soos die storie ontwikkel en die geilheid toeneem. Spelling, behalwe vir 'n paar minder belangrike foutjies, is oor die algemeen baie goed. Ons wil nog stories van jou hê, meneer!

lovemmyhairylovemmyhairyalmost 12 years ago
Moerse

Dis 'n befokte storie die!

Hou so aan, jy vra vir idees wel ek is maar 'n siek bliksem...

Ek hou van alwayswantedto, drtruth, klrxo, rgjohn, moondrift & nightshadow se stories.

Share this Story

Similar Stories

Ander man se vrou... ...is moeilikheid soek!in Loving Wives
Warm! 'n Los gelukkie op 'n snikhete dag.in Erotic Couplings
My Vrou Se Donker, Beter Kant 'n Storie in Afrikaans oor die donker sy van...in Loving Wives
Ek wil kyk gebasseer op ware verhaal.in Interracial Love
'Tuisverpleging' op sy beste! 'n Heerlike en onverwagte verrassing!in Erotic Couplings
More Stories