Wilde Wildplaas Wellus

PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

"Liewe hemel, Heike, jy maak my sooo jags. Hel, niemand het my nog ooit so gesuig nie." Leonie was in elk geval nooit baie mal oor orale seks nie, wat nog te sê daarvan om hom te suig nadat hy in haar was én tot hy in haar mond kom? Hierdie vroumens was definitief in 'n klas van haar eie. Elke oomblik was hy bang dis 'n droom en hy gaan wakker skrik met nat, taai lakens om hom. "O fok, Heike, ek is naby, so naby..."

Sy bly egter suig terwyl haar een hand sy balle liggies masseer. Haar tong maak sulke kort heen en weer bewegingkies net waar die kop en die skag aan die onderkant bymekaar kom en hy voel hoe die saad opbruis. "Ek... Ek is naby. Ek gaan... Fok, ek KOM," grom hy en sy haal sy spuitende voël uit haar mond. Dik blertse wit semen spat oor haar lippe; wange; hande en drup dan in taai slierte af oor haar vol borste. Hy het nog nooit so baie gekom nie.

"Hmm, jy smaak lekker." Sy lek haar lippe en vingers behaaglik af en kyk hom skalks aan waar sy steeds gebiedend voor hom hurk. Dan steek hy sy hand na haar uit en trek haar regop. Sy stap in sy omhelsing in en leun haar kop op sy skouer. "Dankie, dit was wonderlik."

"Dankie vir jou. Ek het nie geweet dit kan so wonderlik wees nie."

* * *

Die volgende oggend is Jaco weer oudergewoonte vroeg uit die vere en terwyl hy sy tekkies vasmaak dink hy terug aan die vorige aand. Na hulle liefde maak is Heike daar weg en hy lank op die dek bly sit en sterre kyk.

Hy draf stadig in die pad af en merk dat die twee Duitsers ook buite is. Beide het kortbroeke en stewels aan. Dit lyk of hulle gereed is vir 'n wandeling.

"Morning," groet hy vriendelik toe hy so entjie van hulle af is.

"Ah, Gut morning. I wonder could ve ask you something?" Groet die man terug en stap nader.

"Certainly." Jaco stap ook nader. Wat sou die man tog wou weet?

"My wife und I. Ve wonder, did you also hear ze animals last night?"

"Animals?"

"Yah, some wild animal was screaming very loud – up zere, near your cabin."

Skielik tref dit hom soos 'n voorhamer. "Oh, yes, yes. I heard it too."

"Vot was it? Do you know?" Vra die vrou.

"I think that it was Red Foxes. I think they were mating. When they do, the bitch makes that howling noise," antwoord Jaco vinnig.

"Ah, Africa, yah? Isn't it wonderful, Liebchen," sê sy in verwondering en omhels haar man.

"Yah, very wonderful. Thank you," antwoord die man en steek sy hand uit na Jaco.

"Pleasure. I have to be going." Hy kyk op sy horlosie om te beaam dat hy eintlik haastig is.

Toe hy 'n hele ent weg is kon hy sy lag nie meer hou nie en hy bars uit in 'n lagbui wat hom skoon kortasem laat. Lank leun hy teen 'n boom aan en ruk van die lag.

Hy was seker dat hulle die rooi vos wyfie weer sou hoor skreeu. Sommer nog gereeld.

Nota:As jy die storie geniet het, los asseblief kommentaar en onthou om te stem.

12
Please rate this story
The author would appreciate your feedback.
  • COMMENTS
Anonymous
Our Comments Policy is available in the Lit FAQ
Post as:
Anonymous
9 Comments
AnonymousAnonymousover 2 years ago

Baie dankie,Awsome,ek wens ek kon so vrou ontmoed

AnonymousAnonymousover 8 years ago
Nog baie sulke stories asseblief

My vrou het sò jags geword dat ek haar ook van agteraf moes naai terwyl sy jou storie gelees het. Sy het vierker gekom voordat sy klaar gelees het en ek moes dadelik een van haar kontakte bel sodat sy nog 'n naai kon inkry! Nog asseblief!

AnonymousAnonymousalmost 10 years ago
Bameragoshit wacs cretinoghvo mit asylumus geronimus.

Fagotenus idiotus crutusums. Und mucho greatom "1*" !!!

swerwerkoningswerwerkoningover 11 years ago
Uitstekend

Ons soek nog stories asseblief

lovemmyhairylovemmyhairyabout 12 years ago
AWESOME!

It is such a pleasure to read Afrikaans stories. And such erotic visions are conjured up. You are truly gifted!

Skryf maar nog assebief, moenie jou steur aan ruggraatlose bliksems wat te onnosel is of ons taalte kan lees of te ontsyfer op 'n "tolk-blad" nie.

Fokkit ek is nogsteeds jags...

AnonymousAnonymousover 16 years ago
Yummy ;-)

Wow, jy maak my nou so jags! Ek kan nie wag om vuil te praat met my verloofde volgende keer as hy my hard naai van agter af nie :-)

AnonymousAnonymousover 17 years ago
Jy mag maar skryf.

Jy mag maar skryf hetsy gewone kort verhale, romanse en definitief Afrikaanse erotika

AnonymousAnonymousalmost 18 years ago
NOG!

Waar kry ek nog van jou stories? uitstekend. Lekkerste wat ek nog draad getrek het voor die rekenaar.

AnonymousAnonymousalmost 18 years ago
Bliksem!

Puik Afrikaanse skryfwerk. My horing staan sommer stokstyf. Hou so aan - nog, asseblief.

Share this Story

Similar Stories

Ander man se vrou... ...is moeilikheid soek!in Loving Wives
Hoofstuk 2 - Die Restaurant 'n Afrikaanse Roman.in Erotic Couplings
Hoofstuk 1 - Ons Eerste Ontmoeting 'n Afrikaanse Roman.in Erotic Couplings
Ek wil kyk gebasseer op ware verhaal.in Interracial Love
'Tuisverpleging' op sy beste! 'n Heerlike en onverwagte verrassing!in Erotic Couplings
More Stories