Internetpret op Kantoor

PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

Lauren leun agteroor en begin haar bloesie losknoop. Stadig kom die melkwit rondings van haar vol, ferm tiete te voorskyn. Die groot pienk tepels is duidelik sigbaar deur die baie dun materiaal van haar bra. Sy trek die bloesie heeltemal oop. "Daar. Tevrede? Ek het nou iets gedoen wat ek nog nooit in my lewe gedoen het nie." sê sy trots.

Ek steek dadelik my hand uit na haar tiet. "Nee. Hande af!" Ek fokus weer op Isabel. Sy glip my piel terug in haar mond in en en begin gulsig suig. My vingers maak stadig die knope van haar bloesie een vir een los. Sy het nie meer 'n probleem daarmee nie. Ek trek die bloesie oop. Haar pragtige stel 34C tiete lê stewig genestel in 'n sexy halfkeël bra. Die bokante van haar oureole is net-net sigbaar bokant die laaggesnyde keel. Die tiete het nou my volle aandag! Ek trek my stywe piel uit Isabel se mond, trek die bra weg en steek my piel onder die bra tussen haar tiete in. Sy werk mooi saam en druk haar tiete teenmekaar sodat ek die sagte rondings kan naai. Lauren se harde sug verklap hoeveel sy hou van wat sy sien.

Ek sien Isabel se bra het 'n knippie wat voor vasmaak. 'n Ligte drukkie tussen my duim en voorvinger en die bra skiet los! Isabel steur haar nie daaraan nie. Skielik is haar ferm, vol tiete heeltemal sigbaar. Die donkerbruin tepels is stokstyf van die opwinding. Ek neem haar tiete tussen my hande en druk dit teenmekaar terwyl ek dit steeds naai. Lauren se gesig is nou omtrent teen die aksie!

Skielik vou Isabel se regterhand om Lauren se vol tiet. "Nee!" skree sy en stoot Isabel se hand weg. "Wat doen jy?"

"Lauren, los nou jou nonsens. Ek sit kaal bolyf en jy geniet net alles sonder om by te dra. Die minste wat jy kan doen is om jou bra af te haal." blaf Isabel.

"Ek kan nie..." stamel Lauren.

"En hoekom nogal nie? Dis nie asof ek jou vra om seks met die man te hê nie. Dis in elk geval net 'n paar tiete. Jy het self so gesê" sê Isabel.

"Ek weet. Maar wat as Sekuriteit hier aankom?" soek Lauren weer na 'n verskoning.

"Gaan sluit die flippin deur as dit jou pla." stel Isabel ongeduldig voor.

Skoorvoetend stap Lauren na die deur en sluit dit. Sy draai die knip om seker te maak dis gesluit. Dan stap sy nader tot omtrent by ons. Sy trek haar bloesie oop asof sy dit wil uittrek. Dan stop sy. "Ek kan nie... Wat van Pieter..?" prewel sy.

"Lauren! Jy's mooi groot . Besluit nou of jy wil bly en of jy wil gly!" raas Isabel.

Lauren draai haar rug op ons. Stadig trek sy die bloesie oor haar skouers en sit dit op die lessenaar neer. Sy vou haar arms oor haar bra bedekte tiete en draai na ons. Ek naai nog steeds Isabel se tiete.

"Lauren!" blaf Isabel weer.

Lauren lyk lyk vir 'n oomblik of sy erg tandpyn het. "Ek wil vir eers my bra aanhou." sê sy sag.

"Dis OK." sê ek. "Kom staan maar nader." Sy kom staan weer langs ons. Ek trek haar liggies teen my vas. Sy hou nog steeds haar arms voor haar tiete. Ek trek haar arms liggies weg. Sy laat hulle teësinnig en selfbewus sak. Ek vou my hand om haar vol, ferm linkertiet en kielie haar tepel deur die dun materiaal van haar bra. Onmiddelik spring dit op aandag. Sy protesteer nie, maar sit dadelik haar hand oor myne. "Wil jy nie ook probeer nie?" vra ek en beduie na my piel wat steeds tussen Isabel se tiete op en af gly.

Sy huiwer 'n oomblik. "Ja, ek sal. Maar ek wil my onderklere aanhou." sê sy.

"Nes jy wil." sê ek. Ek los vir Isabel en trek 'n kantoorstoel nader. Ek laat vir Lauren daarop kniel en vooroor leun om die hoogte reg te kry. Haar hande mik-mik na my stywe piel wat nou voor haar tiete toring, maar sy kom nie so ver om aan dit te vat nie. Ek besluit om dinge stadig te vat. Ek trek haar bra effens weg en sy stoot haar bolyf uit. Sy hou haar hande oordrewe uit die pad uit terwyl ek my piel onder haar bra tussen haar groot, ferm tiete instoot. Die bra hou haar vol tiete stewig teenmekaar en dit is dus nie nodig vir my om hulle stywer teenmekaar te druk nie.

Isabel, wat nou agter haar staan, het egter ander idees. Sy leun oor Lauren en druk haar tiete styf teen mekaar om my piel. Lauren skrik effens en wil wegtrek. "Dis OK." sê Isabel. "Ek probeer net help." Lauren ontspan en laat haar begaan. Ek naai haar tiete met Isabel se hulp. Haar normaalweg groot, pienk tepels is nou klein en stokstyf. "Toe, doen jy dit nou self." sê Isabel en los Lauren se tiete. Lauren stoot haar tiete teenmekaar terwyl Isabel haar rug liggies streel. Met my hande op haar skouers naai ek haar sagte rondings.

Isabel knipoog vir my. Ek verstaan nie. Die volgende skiet Lauren se bra los en Isabel stoot die bandjies oor haar skouers. "Nee!" sê Lauren en hou die los bra teen haar tiete vas. My piel pomp nog steeds tussen haar tiete.

"Sjjj..." sê ek sag en trek liggies aan die los bra. Sy kyk grootoog na my en laat dit onder haar hande uitglip. Sy hou egter haar hande oor haar tiete.

Ek tree weg van Lauren af en besluit om weer op Isabel te konsentreer. Sy trek my draad terwyl ek met haar tiete speel. Dan trek ek haar orent en maak haar op die lessenaar sit. Ek streel haar sagte binnebeen liggies. My hand beweeg geleidelik hoër tot ek die materiaal van haar panty voel. Ek besluit om te waag. My hand vou om haar pantybedekte sagte, vlesige poes. Sy snak na haar asem, maar protesteer nie.

Ek kan my nie langer inhou nie. Ek beweeg tussen haar bene in. Isabel leun effens agteroor sodat sy op haar elmboë rus. My piel toring soos 'n slang wat wil pik tussen haar bene. Ek skuif haar rompie op. Haar klein wit panty is nou heeltemal sigbaar.

"Nee, moenie!" keer sy vinnig terwyl sy grootoog staar na die adder tussen haar bene.

"Dis OK. Jy kan jou panty aanhou. Net bo-oor. Geen seks as jy nie wil nie." stel ek haar gerus.

"Doen wat jy wil, maar moet hom net nie insit nie..." waarsku sy sag. Lauren gaan sit langs haar op die lessenaar en kyk belangstellend na die gebeure langs haar, haar een arm steeds oor haar kaal tiete. Haar groot, pienk regtertepel loer skaam oor haar voorarm.

Ek stoot Isabel se bene wyer oop. Sy werk mooi saam. My piel is nou binne trefafstand van haar uitlokkende pantybedekte poes! Ek lyn hom op en druk my pielkop liggies teen haar klit. Haar boude wip effens as ons kontak maak. Sy kreun liggies en haar heupe kom outomaties in beweging as ek haar klit met my pielkop kielie. Ek trek hom liggies op en af teen haar bedekte gleuf. Haar asem begin jaag! My pielkop lê nou tussen haar sagte, warm poeslippe teen die ingang van haar poes. Ek stoot stadig en hard vorentoe. Haar poeslippe gaan oop en my pielkop vind sy pad effens in haar poes in deur die katoen. Dan blok die panty enige dieper toegang. Ek naai saggies en met kort hale teen haar panty terwyl my hande hulle pad na haar skouers vind. Die bloesie en bra stoot ek versigtig oor haar arms en sit dit langs Lauren se klere neer. Ek trek my hemp, broek en skoene uit en sit dit ook daar.

Ek tree effens terug en kyk af. Isabel se panty is sopnat tussen die bene! Ek leun weer vorentoe. Wat 'n ongelooflike gesig! My lippe vou om haar stywe tepel. Sy snak na haar asem. Ek lyn weer my piel op met haar poes en naai weer hard en vinnig deur die panty. Lauren staan styf langs my en staar na my pielkop wat so in Isabel se panty in verdwyn.

Skielik voel ek iets sags en warm teen my kaal skouer. Ek draai om. Dis Lauren se kaal tiet wat teen my skouer druk. "Ekskuus..." maak sy verleë verskoning. Haar twee vol, melkwit tiete beur nou trots en skaamteloos voor haar uit. Geen teken van chirurgiese inmenging daar nie. Hierdie vol, ferm rooikoptiete is die ware Jakob! Ek sit my arm op haar skouer en trek haar teen my vas. Haar stewige tiete voel hemels teen my kaal bolyf. Sy protesteer nie. My hand vou om haar ferm tiet. Sy snak na haar asem, maar wend nie 'n poging aan om my hand weg te vat nie. Nou maak ons vordering! Ek rol haar tepel liggies tussen my vingers terwyl ek vir Isabel deur haar panty naai. Lauren se asem jaag nou hoorbaar. Ek neem haar hand en trek dit oor my maag in die rigting van my stywe piel. Haar vingers raak aan my piel. Sy ruk haar hand weg asof dit aan 'n rooiwarm yster geraak het! "Nee!" keer sy. "Ek kan nie..."

Ek trek weg van Isabel en neem vir Lauren in my arms. Ek trek haar teen my vas. Weer druk daardie hemelse tiete teen my bors. My piel steek teen die sagtheid van haar maag onder haar naeltjie. Sy verstyf onmiddellik. Isabel kom staan agter haar en trek die ritssluiter op die heup van die rompie af. "Nee! Wat doen jy?" keer sy weer verwoed. Te laat! Die rompie lê in 'n poel om haar enkels! Sy wil nog buk om dit op te tel, toe ek haar optel en oor my skouer gooi. Die rompie bly agter op die vloer. Isabel raap dit op en sit dit by die ander klere terwyl Lauren se vuisies dreun op my rug soos sy protesteer. Ek laat sak haar versigtig op haar voete. Sy staan regop en gluur na ons, haar arms weer selfbewus gevou oor haar kaal tiete. Sy het 'n skamele hooggesnyde panty aan onder haar sykouse. "Wat doen julle met my?" vra sy verontwaardig.

"Ontspan." sê Isabel. "Ons het net die speelveld gelyk gemaak. Nou sal ons jou uitlos. Jy's op jou eie."

"Ja, maar jy het nog jou rompie aan..." kla sy.

Met 'n verontwaardige "Ai, Miss Priss..." glip Isabel uit haar rompie.

Ek neem Isabel se hand en trek haar langs my op die mat neer. Sy lê op haar sy en kyk in my rigting. Ek trek haar nader sodat ons onderlywe raak en steek my stywe piel tussen haar bene deur onder haar pantybedekte poes. Sy snap gou en knyp my piel tussen haar sagte bobene vas. Ek sit my arms om haar en soen haar terwyl ons heupe ritmies teen mekaar beweeg. Vir 'n oomblik vergeet ons skoon van Lauren.

Eindelik rol ek om op my rug. Ek is half verbaas om Lauren langs my te sien kniel. Haar oë is vasgenael op my stywe piel. Ek neem weer haar hand en sit dit op my maag net bokant my voël wat die lug in toring. Haar twee vol tiete hang soos ryp vrugte voor my. My vingers vou om haar groot tepel en ek rol en trek dit weer liggies. Sy sug. Haar hand kom stadig in beweging. Haar vingers vleg deur my hare net bokant my piel. Dan stop sy. "Nee. Ek kan nie..." sê sy sag.

"Geen druk. Alles in jou eie tyd." stel ek haar gerus.

"Onthou, ons kan beslis nie seks hê nie. Dit sal ek nooit aan Pieter doen nie." sê sy ferm.

"Nes jy wil." antwoord ek. Isabel sit nou op haar knieë vir ons en kyk.

Lauren verras my deur langs my op haar sy op die mat te kom lê. Ek trek haar liggies teen my vas. Daai groot tiete druk warm en sag teen my bors. Sy sit haar hand op my maag . Geleidelik beweeg dit laer en laer in die rigting van my onderlyf. Sentimeters van my piel af huiwer sy vir 'n oomblik. Sy haal diep asem. Haar vingers vou skielik om die basis van my piel. "Soe, jy's groot!" fluister sy. Ek het altyd gedink ek is 'n goeie gemiddeld. Maar groot? Haar man moet maar baie klein wees...

Lauren se hand kom stadig in beweging. Sy begin rustig my draad te trek. Isabel kom lê agter haar rug. Haar hand glip oor Lauren se naakte bo-lyf en haar vingers vou om my balsak. Sy speel met my knolle terwyl Lauren al hygende my draad trek.

Dan los Isabel my balsak. Sy lê stywer teen Laurene en sit haar arm om haar bolyf. Haar hand gly liggies oor Lauren se maag. Sy streel dit liggies. Lauren reageer nie juis daarop nie. Haar effens oop mond verklap egter dat sy dit aangenaam vind. Isabel se hand beweeg geleidelik hoër en hoër tot dit aan die rondings van Lauren se vol, ferm tiete raak. Haar hand vou skielik oor Lauren se linkertiet. Haar vingers trek liggies aan haar groot, ligpienk tepel. Dit verstyf onmiddelik merkbaar. Lauren snak na haar asem. Haar oë gaan toe en die tempo van haar hand om my piel versnel. Ek kan sien sy is witwarm jags!

Ek rol na haar toe. My hand gly oor haar maag in die rigting van die paradys suid van die ewenaar. Toe my vingers aan die bokant van haar sykouse raak, keer sy my. "Nee. Moenie." sê sy ferm.

"Net bo-oor?" waag ek dit. Sy antwoord nie. Ek neem dit as 'n ja en gly my vingers liggies oor die voorkant van haar panty. Sy knyp haar bene teenmekaar om my enige verdere toegang te ontsê. Sy trek egter nog steeds my draad, terwyl Isabel met haar tepel speel.

Ek trek haar onderlyf teen myne vas. Sy is onrustig en weet nie wat om te verwag nie. Sy verstyf as ek my pielkop teen die bult van haar doos lê. "Ontspan." stel ek haar gerus. Ek stoot my stywe piel liggies teen die mik van haar bobene onder haar poes. Sy het mooi gekyk toe ek en Isabel dit doen en maak haar bene effens oop om my te ontvang. Ek stoot my piel heeltemal onderdeur haar doos tussen haar bene deur. Dan knyp sy haar bo-bene styf teenmekaar om my piel, meer as 'n beskermingsmeganisme, maar dit is presies wat ek in gedagte gehad het! Ek begin haar droog oor die sykouse naai. Die bokant van my piel gly nou oor haar klit bo-oor haar onderklere. Geleidelik kom haar heupe in beweging op maat met myne. Sy sit haar arms om my en trek my styf teen haar vas. My regterhand gly teen haar rug af onder haar panty in oor haar kaal, ferm boude. Haar asem jaag!

Isabel los haar tiet en fokus nou laer af op my pielkop wat so verskyn en verdwyn agter onder haar boude. Sy gly haar hand tussen Lauren se bene in en druk die hele lengte van my piel teen haar doos vas terwyl ons droog naai. Dit het beslis 'n positiewe uitwerking op Lauren. Haar heupe beweeg nou merkbaar dringender teen myne.

Ek rol weg van Lauren op my rug en trek vir Isabel sodat sy wydsbeen oor my onderlyf sit. Net die skamele materiaal van haar panty verhoed enige kontak tussen my piel en haar vlesige poes. Die onderkant van my stywe piel lê nou mooi in die gleuf van haar poes. Weer neem sy maklik die inisiatief en begin my ry. Dis hemels as haar poes so op en af gly op my piel! Maar ek het iets beters in gedagte. Ek sit my hand om haar boude en trek die panty weg. Sy wip. "Nee!" sê sy ferm. "Jy kan hom nie insit nie."

"Ontspan, ek sal nie. Jy is in beheer." belowe ek. Ek glip my piel in haar panty in sodat die onderkant van my piel in haar sopnat gleuf lê. Hierdie keer geen panty wat die pret bederf nie. Sy snap wat ek wil doen en ontspan. Weer begin haar heupe wieg en haar gladde, nat poes gly heen en weer oor my piel. Hemels!

Lauren kniel langs ons met haar hande op haar knieë. Daardie melkwit tiete met die groot, ligpienk tepels wat so voor haar uit beur, maak my ongelooflik jags. Sy hou die spul agterdogtig dop. "Is hy in jou..?" vra sy groot-oog vir Isabel.

"Vind maar self uit." antwoord Isabel met 'n stout glimlag.

Sy leun vooroor. Haar hand gly tussen ons onderlywe in. Haar vingers glip van onder in Isabel se panty in en sy sit haar hand oor my sopnat piel wat in Isabel se gladde gleuf lê. Lauren is sigbaar verlig om te vind dat ek nie binne-in Isabel is nie.

"Sien jy? Heeltemal skadeloos!" sê ek.

Sy antwoord nie, maar hou nou my piel in Isabel se gleuf soos Isabel met haar gedoen het, behalwe dat sy direkte kontak maak met ons geslagsdele. Hulle is duidelik albei OK met die fisieke kontak. Isabel gly lustig voort op my piel.

My hand gly teen Lauren se bobeen op in die rigting van haar doos. Groot is my verbasing toe sy haar bene effens oopmaak om my beter toegang te gee. My vingers vou om haar vlesige poes bo-oor haar onderklere. Ek klap haar liggies met my vingers op haar klit. Haar onderlyf wip elke keer as ek dit tref. Met my middelvinger vind ek haar stywe, prominente klit verspotmaklik. Ek streel liggies en vinnig op en af daaroor. Haar asem jaag. Haar mond soek myne. Haar heupe begin nou beweeg teen my hand. Ek besluit om te waag. Ek glip my hand voor onder haar panty in. In plaas van die gewone protes, maak sy eerder haar bene wyer oop om my beter toegang te gee. My vingers vleg deur 'n redelike welige bos dooshare. My middelvinger beland in haar sopnat sloot. Ek gly my vinger liggies op en af oor haar stywe, prominente klit. Sy kreun hard. Ek glip twee vingers in haar seepglad poes in en vinger haar hard en vinnig. Isabel gly nog steeds op en af op my piel. Die gekreun van hierdie twee sexy vrouens is musiek in my ore!

Tyd om dinge 'n stappie verder te neem. Ek los vir Lauren en rol vir Isabel om sodat sy op haar rug voor my lê. Ek begin om haar panty af te trek. "Nee!" sê sy ferm en gryp haar panty vas.

"Ontspan. Die broekie is nie nodig nie. Ek gaan niks doen wat ons nog nie gedoen het nie."

Teësinnig, en met 'n "Onthou, jy sit hom nie in nie!" laat sy my begaan. Ek trek haar broekie af en gooi dit in die rigting van die lessenaar. Dan gaan lê ek op my sy langs haar in die 69-posisie. My nat, stywe piel staan dreigend voor haar gesig. Sonder seremonie vou haar nat, warm mond om my pielkop en sy begin suig. Ek klap haar liggies op die boud. Haar bene gaan oop en hier voor my lê die fraaiste poesie wat ek in 'n lang tyd gesien het. 'n Donkerbruin driehoekie netjies kortgeknipte dooshare troon bokant die mooi, kaalgeskeerde pofferige lippe, die skaamlippies skaars sigbaar tussen hulle. Ek sprei haar lippe en trek die skede van haar klit liggies terug met my middelvinger. Die blink, pienk knoppie van haar klit loer skaam vir my. Ek kan die versoeking nie weerstaan nie en kielie dit liggies met die tippie van my tong. Haar onderlyf wip net soos Lauren s'n as my tong kontak maak.

Lauren kniel hier vlak by my kop, duidelik baie geinteresseerd in wat ek met Isabel se poes aanvang.

Ek sak skielik my kop en my mond vou om haar poeslippe. Ek steek my tong so diep as wat ek kan in haar poes in. "O, God!" kreun sy hard. Sy los my piel en ek voel haar hande op my agterkop soos sy my stywer teen haar vastrek. Lauren se vingers glip vinnig om my piel. Sy trek my draad terwyl haar ander hand om haar stewige tiet vou. Meegevoer rol sy haar tepel tussen haar vingers terwyl sy toekyk hoe ek aan Isabel se sappige poes smul.

Ek besluit dis nou weer haar beurt. Ek rol weg van Isabel af en stoot vir Lauren saggies om sodat sy op haar rug lê. Ek rol op haar en begin dadelik aan daardie groot, pienk tepel knibbel. Met my regterknie stoot ek haar bene effens oop. My hand vou oor haar plomp poes. Sy kreun as ek haar doos vryf deur haar onderklere. Ek stoot haar bene wyer oop. Sy werk mooi saam. Ek glip met my onderlyf tussen haar oop bene in en lê bo-op haar. Haar bene vou onwillekeurig om my lyf. Ek stoot liggies vorentoe. My pielkop druk teen die sagtheid van haar poeslippe. Ek naai haar liggies deur die onderklere. Haar arms vou om my en haar asem jaag weer.

Ek neem my kans waar en staan op my knieë tussen haar oop bene. My vingers haak in die boonste rek van haar sykouse en ek begin dit stadig aftrek.

"Nee!" sê sy hard en ferm. "Dis waar ek die streep trek. Hierdie bly aan."

"Kom nou, Miss Priss! Ek is al 'n geruime tyd kaal. Moenie so 'n ouma wees nie. Jy kan kaal wees sonder om seks te hê." probeer Isabel haar oortuig.

"Nooit! Kom ons noem dit maar sekuriteit. Ek weet hy sal nooit deur my sykouse kom nie." sê sy beslis.

"Lauren, jy moet nou besluit wat jy wil doen. As jy nie seks wil hê nie gaan niemand jou dwing nie." konfronteer Isabel haar. "Hier sit ek poedelkaal en ek het nie seks gehad nie. Bloot omdat ek nie wil nie."

Ek gaan lê weer langs Lauren. Ek trek haar been oor myne en naai haar weer deur haar onderklere. Ek stoot harder maar van penetrasie is daar geen sprake nie. "Jy kan maar ophou probeer." sê sy sag. "Jy gaan dit nie regkry nie." Koue water op al my intensies! Ek moet 'n ander plan maak. My hand glip tussen haar sykouse en panty in. Sy kla nie. Ek trek die onderkant van haar panty weg van haar doos en oor haar boud. My hand gly oor haar kaal poes en my vinger beland moeiteloos in haar glibberige gleuf. Sy gryp my hand. "Nee!" sê weer ferm. "Nie onder my klere nie."

Ek trek my hand uit en streel haar doos deur die dun materiaal van die sykouse. Gou is dit sopnat van haar souse. Met die panty uit die pad gaan dinge makliker. Tyd om die sykouse te toets. Ek stoot my middelvinger in haar gleuf. Haar dooslippe gaan oop onder die druk. My vingerpunt vind haar opening en druk haar sykous moeiteloos 'n ent in haar doos in. Sy kreun maar maak nie beswaar nie. Ek vinger haar liggies deur die sopnat sykouse, maar versigtig om my vinger nie te diep in te druk nie. Sy trek my stywer teen haar vas en maak haar bene wyer oop om my beter toegang te gee.