Internetpret op Kantoor

PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

Tyd vir die volgende stap. Ek rol tot bo-op haar. Haar bene gaan oop om my te ontvang. My lippe sluit oor hare en ek voel hoe haar bene weer om my onderlyf vou. Ek lyn my piel op met die opening van haar poes en stoot stadig maar ferm vorentoe. Haar poeslippe gaan oop onder die druk van my pielkop. Sy snak na haar asem. Haar oë rek. Ek stoot harder en voel hoe my piel stadig maar seker die dun, rekbare materiaal van haar sykouse in haar tonnel indruk. Dit werk heelwat beter as wat ek verwag het sonder die weerstand van die panty.

Sy verstar. "Stop! Hou op, asseblief!" soebat sy.

Met omtrent 'n kwart van die lengte van my piel reeds in haar, versper die sykouse enige dieper toegang. Ek lê stil bo-op haar. "Wat's fout?" hou ek my dom.

"Jy... Jy's... binne-in my! Haal hom uit" kla sy.

"Jy het sykouse aan. Wat is die probleem?" vra ek en stoot nog harder.

"Eina! Hy's te groot!" kla sy. Haar vuisies dawer op my rug. "Haal hom net uit! Ons mag nie..."

Ek trek my piel uit sodat net die kop nog in is. Dan begin ek haar liggies en vlak naai deur die sykouse. Sy vind dit duidelik meer aanvaarbaar want haar arms vou weer om my. Haar heupe wieg liggies teen my op maat van my heupe. Haar asemhaling versnel hoorbaar. Dis nie so lekker soos vlees teen vlees nie, maar 'n aangename tweede beste.

Ek rol van haar af. 'Wat's fout?' vra sy sag. Ek antwoord nie, maar maak haar op haar hande en knieë staan. Haar vol tiete lyk asemrowend mooi as hulle so van haar bors af hang. Ek skuif agter haar in en sit my pielkop teen die sopnat kol op haar sykouse. Sy stoot haar boude gretig agtertoe om my te ontvang. 'Nie te diep nie, OK..?' waarsku sy. Met my hande op haar heupe stoot ek stadig vorentoe. My pielkop glip weer deur haar dooslippe. Ek naai haar vlak en vining. Sy kreun en haar heupe beweeg al dringender op maat van myne.

Tyd om haar te toets. Ek stoot my piel effens dieper in en hou hom dan doodstil. Haar heupe dein ongeduldig teen my piel. Steeds roer ek nie. Sy stoot haar boude harder teen my vas. My piel gly nog 'n sentimeter of wat in haar poes in. Ek reageer nie. Sy begin haar boude heen en weer rol met my pielkop heeltemal binne-in haar. Ek leun vooroor en neem haar twee tiete in my hande. In die proses stoot ek my piel so diep as wat die sykouse toelaat in haar poes in. Weer lê ek stil oor haar, net my vingers trek en rol liggies aan haar stywe tepels. Weer begin haar boude ritmies beweeg soos sy my naai. Haar asem jaag. Dan naai ek haar hard en so diep as wat ek kan deur die sykouse. Ek wens ek kon op 'n manier deur die sykouse kom.

Ek gee die stryd gewonne en trek my piel uit. Lauren gee 'n hoorbare sug van misnoeë. Ek draai na Isabel wat langs ons op haar knieë sit. Ek rol haar op haar rug en gaan lê op my sy met my heupe onder haar bene en my piel feitlik teenaan haar poes. Sy verstyf merkbaar as ek my pielkop in die sopnat gleuf van haar poes sit. "Dis OK. Ek sal nie." verseker ek haar. Ek trek my pielkop op en af deur haar glibberige sloot sonder om haar te penetreer. Sy ontspan en geniet dit duidelik, veral as my gladde pielkop bo-oor haar sopnat klit gly.

Lauren is dadelik by op haar knieë langs ons. Sy vergaap haar aan die aksie. My pielkop gly salig en moeiteloos deur Isabel se gladde gleuf. Lauren se hand gly skielik oor my piel. Sy hou dit styf in Isabel se glibberige sloot. Dan voel ek skielik hoe sy my pielkop afdruk. Verbeel ek my of probeer sy my piel in Isabel se poes kry? Isabel kom dit ook agter. "Lauren, jy is nou stout." sê sy.

Ek rol weer na Lauren toe en draai haar op haar sy met my piel na haar gesig en my gesig na haar onderlyf. Sy maak haar bene oop. Die sykouse is sopnat tussen haar bene. Die panty is nog steeds weggetrek. Haar poeslippe en bos rooi dooshare is nou mooi sigbaar deur die dun materiaal van haar sykouse. Ek stoot my piel nader aan haar gesig.. "Nee, sies!" sê sy. Ek besef dis omdat my piel vol van Isabel se souse is.

Ek los haar en lek haar sopnat poes deur die sykouse. "Mmmm... Heerlik!" fluister ek en smul voort. Dit het die gewenste uitwerking. Sy steek haar tong uit en lek liggies aan my pielkop. Sy huiwer 'n oomblik en dan verdwyn my piel in haar mond in. Hemels!

My hand glip onder haar sykouse in en trek haar panty verder weg. Twee vingers glip moeiteloos in haar honger doos in. Sy werk nou mooi saam. Ek vinger haar hard en vinnig. Ek wens ek kan iets kry om 'n gat in die sykouse te maak.

Net toe ek die stryd gewonne wil gee, tik Isabel my liggies op die skouer. Ek kyk op. Sy het 'n skertjie in haar hand. Met haar kop beduie sy na Lauren se onderlyf. Ongelooflik! Hierdie meisie lees my gedagtes! Ek vinger vir Lauren harder terwyl ek met my duim en voorvinger van die ander hand die sykous wegtrek min of meer oor die opening van haar doos. Isabel skuif nader en knip die punt wat die sykous maak teen my vingers af. Die sykous skiet terug en daar is nou baie stragies geplaaste koeëlronde gaatjie in!

Lauren se heupe werk hard en ritmies teen my hand terwyl die twee vingers hulle werk deeglik doen. Sy het absoluut niks agtergekom nie.

Ek trek my hand onder haar sykouse uit. Die gaatjie is nie heeltemal in lyn met haar opening nie en lyk vir my effens aan die klein kant. Maar gelukkig is sykouse baie rekbaar so ek bly hoopvol. Ek trek die sykouse sodat die gaatjie beter geposisioneer is, leun dan vooroor en lek haar poes weer, maar hierdie slag met my tong deur die gaatjie. Sy kreun van genot!.

Ek rol weer oor haar. Haar bene vou weer om my. Haar vingers sluit om my piel en sy plaas my pielkop onbewustelik teen die gaatjie in die sykous. Ek stoot liggies vorentoe terwyl sy my piel vashou en naai haar liggies en vlak. My pielkop beland weer in haar opening. Sy ontspan, los my piel en sit haar arms om my. Haar mond soek myne. Ek naai geleidelik harder en dieper. Haar asem jaag en haar heupe begin beweeg op die maat van myne. My pielkop vind sy pad tot in die gaatjie. Ek was reg. Die gaatjie is te klein!

Ag wat, die kontak van my pielkop met haar sagte, gladde voue is vir nou genoeg. Ek naai haar versigtig. Haar heupe begin al dringender terugnaai. Ek voel haar hande op my boude.

"Dieper?" waag ek dit. Sy antwoord nie, maar haar hande druk effens harder op my boude. Ek neem dit as 'n "Ja". Ek stoot dieper en voel hoe haar poeslippe oopgaan onder my pielkop. My piel sink stadig maar seker met sykous en al dieper in haar poes in met elke stoot.

Dan glip my pielkop deur die snytjie. Dit knel nou om my piel net agter die kop. Dis nogal 'n pynlike affêre, maar ek hou uit. My piel is nou weer so 'n kwart met sykous en al in haar poes in. Deur die pyn is die sensasie van haar seepgladde, fluweelsagte vleestonnel om my pielkop steeds hemels. Sy kla nie meer nie. Inteendeel, haar heupe wieg al dringender teen myne. Sy haal hortend asem.

"Dieper?" vra ek weer. "Mmm..." sê sy amper onhoorbaar sag en trek my teen haar vas. Ek stoot hard vorentoe. Soos ek gehoop het bars my piel deur die gat in die sykous en glip moeiteloos tot teen my eiers in haar druipnat poes in. Sy verstar.

"Nee..!" roep sy benoud. "Moenie..! Hoe..?"

Ek lê stil op haar. "'Skies. Ek is op een of ander manier deur die sykous. Jou sekuriteit het gefaal." verduidelik ek.

"Haal hom uit! Gou!" pleit sy.

"Te laat." is al wat ek sê. Ek lê met my volle gewig op haar en begin haar hard en diep naai. Sy verras my deur my vir 'n paar oomblikke styf teen haar vas te trek en terug te naai. Dan kom sy tot haar sinne. Sy stoot my weg.

"Nee! Asseblief! Ons mag nie. Klim net af." Ek besluit om nie teë te praat nie. Ek gee nog so 'n paar hemelse stote en rol van haar af.

"En nou, Miss Priss? Dit lyk my jy is my een voor!" spot Isabel. Lauren lê net en haal hortend asem met haar hande oor haar gesig.

"Wat het ek aangevang? Hoe het dit gebeur?" vra sy later. Ek en Isabel hou ons ewe dom.

"Seker 'n swak plek in die sykouse?" bied ek aan. Ek trek vir Isabel nader. Haar hand vou dadelik om my nat piel.

"Toemaar, Lauren. Dis maar die paadjie wat die meeste getroude vrouens loop. Dit beteken nie ons is minder lief vir ons mans nie." troos Isabel. "Sal dit jou laat beter voel as ek en Justin dit ook doen?" vra sy terwyl sy liggies my draad trek.

Lauren dink 'n oomblik na. "Dit sal nie wat gedoen is ongedaan maak nie. Maar dan het ek dit ten minste nie alleen gedoen nie."

"Justin?" nooi Isabel. Sy staan op haar hande en knieë voor my met haar ferm boude na my toe, haar blinknat poeslippies loer uitlokkend vir my onder haar boude uit. Ek neem stelling in agter haar.

Net toe ek my pielkop in haar sopnat slootjie sit, onderbreek Lauren ons. "Wag. Ek wil."

Nie een van ons verstaan wat sy bedoel nie. Sy kom kniel langs ons en neem my piel in haar hand. "Ek wil hom insit." sê sy en voeg daad by word. Sy plaas my pielkop in Isabel se gleuf terwyl sy dit met die vingers van die ander hand oopsper. Ek stoot vorentoe. Isabel kreun kliphard van genot! Lauren staar in verwondering hoe my pielkop deur Isabel se poeslippies verswelg word en my piel geleidelik in haar poes in verdwyn totdat my balsak teen haar klit vasdruk. Steeds los Lauren nie. Haar hand bly om die basis van my piel terwyl ek vir Isabel naai. Dit is later sopnat van die souse, maar dit lyk glad nie asof dit haar pla nie.

Ek trek haar nader en speel met haar tiete terwyl ek vir Isabel naai. "Wil jy weer probeer?" fluister ek.

"Nee dankie!" sê sy beslis.

"Dink mooi. Dis nou nie asof jy iets gaan doen wat jy nog nie vantevore gedoen het nie." probeer ek haar oorreed. "Ons het dit reeds gedoen. As jy dit weer doen, gaan dit mos nie meer verkeerd wees nie?"

"OK. Ek sal eerlik wees. Ek wil baie graag. Maar ek kan nie. Wat van Pieter? Hoe kyk ek hom daarna in die oë?" vra sy.

"Wat die oog nie sien nie doen die hart geen kwaad nie." dra Isabel by.

Ek trek my piel uit Isabel uit en draai na Lauren toe. Sy staan op haar knieë voor my. Ek leun vooroor, neem haar vol, rooikoptiet in my hand en begin knibbel aan haar tepel. Sy trek my kop stywer teen haar tiet vas. Hier kom 'n ding!

Ek stoot haar vooroor sodat sy op haar hande en knieë staan en kniel agter haar. Die gat in in haar sykouse is nog steeds mooi opgelyn met haar opening. My stywe piel toring voor my uit, my pielkop gevaarlik naby die sopnat gat in die sykous. Met my hande op haar heupe beweeg ek versigtig vorentoe sodat my pielkop teen die gat lê. Sy wip effens as ons kontak maak. Ek hou haar heupe vas en stoot harder. My pielkop glip nou maklik deur die gat in die kouse en vind gou sy pad tot in daardie sopnat sloot. Sy snak na haar asem. Ek stoot nog harder en verwonder my aan hoe my piel sentimeter vir sentimeter deur die gat in haar sykouse in haar onderlyf in verdwyn. Sy kreun kliphard!

Isabel het intussen nadergeskuif om die aksie van naderby te beskou. Sy streel Lauren se rug terwyl ek haar diep en stadig naai. Haar hand glip om Lauren en vou om haar swaaiende tiet. Gou vind haar vingers die stywe tepel. Lauren geniet dit duidelik baie en wend geen poging aan om haar te keer nie.

Ek trek my piel uit. Dit toring bleekwit en blinknat van Lauren se romerige souse voor my uit. Met haar nog steeds op haar hande en knieë, trek ek haar kouse en panty oor haar heupe. Sy protesteer nie meer nie. Haar pof, pienk poeslipe loer uitlokkend vir my van onder haar boude uit. Sy werk mooi saam en lig haar bene om die beurt sodat ek die kouse kan uittrek. Ek rol haar om sodat sy op haar rug lê en posisioneer myself bo-oor haar in die 69 posisie. Sy sprei haar bene wyd oop. Haar pienk, sopnat poes gaap effens en die blinknat skaamlippe gaan uitlokkend oop onder die welige bos goudbruin dooshare. Haar prominente klit sit soos 'n pienk pêrel amper so groot soos my pinkienael ontbloot onder sy skede.

Ek voel haar mond om my pielkop vou. My kop sak oor haar poes en en steek my tong so diep as wat ek kan in haar sopnat vleestonnel in. Sy snak hoorbaar na haar asem. Haar souse smaak heerlik! Ek neem haar groot, stywe klit tussen my duim en voorvinger en trek dit liggies heen en weer asof dit 'n miniatuur pielietjie is. Die gewriemel van haar heupe getuig dat sy dit baie geniet. Ek suig dit liggies tussen my lippe in my mond in en kielie dit met my tong. "O, Here. Dis ongelooflik..!" is al wat sy uitkry.

Dan stoot sy my weg. Ek rol op my rug. My piel toring die lug in. Sy kom sit wydsbeen oor my onderlyf. Hierdie keer is ek die passiewe deelnemer. Ek laat absoluut alles aan haar oor. Sy neem my piel en lyn dit op met haar nat poes. My pielkop kry sy lê tussen haar vlesige, sopnat skaamlippe. Sy sak effens af sodat my pielkop haar poeslippe oopsper. "Soe! Jy's groot..." sê sy weer. Dan gaan sit sy met 'n luide kreun en my hele piel verdwyn tot by my eiers in haar seepgladde, sopnat poes in. Sy sit vir 'n oomblik doodstil met haar oë toe. Dan leun sy vorentoe en haar heupe begin wieg. Haar vol tiete swaai lui heen en weer bokant my bors. My hand glip onder haar in en ek kielie haar klit met my middelvinger.

Isabel kom kniel weer langs ons. Sy streel Lauren se rug, haar oë vasgenael op die swaaiende tiete. Gou vind haar hand 'n tiet en sy trek en rol die stokstywe tepel tussen haar vingers. Lauren kreun harder. Isabel trek haar liggies orent sodat sy regop op my piel sit. Dan gooi sy haar regterbeen oor my kop en laat sak haar onderlyf op my mond. Terwyl ek smul aan haar sappige poes, leun sy vooroor, neem Lauren se regtertiet weer in haar hand en begin liggies aan haar stywe tepel knibbel. Te oordeel aan Lauren se luide kreune, geniet sy dit terdeë. Haar heupe dein skielik dringender op my piel.

Isabel stoot vir Lauren verder agteroor sodat sy haar bolyf met haar hande agter haar op die mat moet ondersteun. Sy klim van my af en kniel langs Lauren. Ons het nou albei 'n perfekte uitsig op my piel wat herhaaldelik verdwyn onder Lauren se bos rooi dooshare in, net om elke keer weer blinknat tussen daardie prominente vlesige skaamlippe te voorskyn te kom. Lauren het nou absoluut al haar inhibisies verloor! Sy naai my met oorgawe!

Lauren raak ietwat te meegevoer en oordoen dit effens. My sopnat, stywe piel glip uit haar glibberige poes uit en klap met 'n hoorbare plof teen my maag. Die twee meisies se gretige hande is gelyktydig by om dit weer terug te kry. Isabel kry dit eerste in die hande. Lauren leun gewillig weer agteroor terwyl Isabel met die een hand haar dooslippe sprei en met die ander my pielkop teen haar opening hou. Met 'n kreun sak Lauren af op my stywe piel wat moeiteloos tot by my eiers in haar nat poes inglip.

Isabel leun vooroor en vleg haar vingers deur die welige bos rooi dooshare. Haar vingers vind moeiteloos die groot, stywe klit. Sy streel dit liggies en vinnig met haar vingerpunte. Lauren is gou weer buite haarself! Haar heupe beweeg al dringender en vinniger teen myne. My balsak is sopnat van haar souse. Haar kreungeluide word harder. Haar hande soek krampagtige na 'n onsigbare iets. Ek sit my hande op haar heupe. Hulle tril in my hande. Dan gee haar onderlyf 'n geweldige ruk. Dan nog een. Dan ontplof sy met 'n luide kreet in 'n rits krampagtige saamtrekkings as sy kom. Haar onderlyf bokspring wild en haar poes trek krampagtig saam om my piel. Ek moet hard baklei om nie ook te kom nie.

Uiteindelik bedaar die spasmas en sy val moeg vooroor op my neer, my piel steeds in haar. Dit neem haar 'n rukkie om tot verhaal te kom. "Soe! Dit was ongelooflik! Ek het nog nooit so iets beleef nie. Jy, Meneer, ken jou storie!"

"Korreksie. Ek het absoluut niks gedoen nie. Net op my rug gelê. Al die krediet kom julle tweetjies toe." help ek haar reg.

"En wat nou van Pieter?" vra Isabel, moedswillig.

Lauren dink 'n rukkie na. "En wat van jou man? Hierdie was ten minste my eerste keer."

"Kom nou, dames. Ek het self 'n liefdevolle vroutjie wat my hierna gaan verras met 'n heerlike aandete." spot ek. "Ons is almal ewe skuldig. Die mens is nou maar eenmaal nie gemaak vir net een seksmaat nie. Kom ons maak klaar."

Ek lyn die twee langs mekaar op op hulle hande en knieë met hulle boude na my toe. Sonder seremonie steek ek my piel van agter in Isabel se seepgladde poes. Sy kreun. Ek leun vooroor en steek my hand voor tussen haar bene deur en kielie haar klit met my vingerpunte terwyl ek haar haarlose poes hard en diep naai.

Ek loer na Lauren. Haar pienk, powwerige poeslippe loer aanloklik vir my van onder haar melkwit boude. Haar bene is effens oop en haar vingers werskaf met haar klit. Haar kop is agteroor en haar oë toe. Ek leun oor en glip my middelvinger in haar gladde tonnel in. Sy skrik effens en ruk weg. My vinger glip uit. Sy kyk na my en glimlag, beweeg haar boude nader aan my hand en bied haar poes vir my aan. Ek glip moeiteloos twee vingers in en werk haar G-kol hard en vinnig daarmee. Sy kreun hard. Haar heupe vind gou die ritme van my hand sy begin my hand met mening naai. Haar kreune word al harder en dringender.

Isabel merk gou die afname in intensiteit van my kant af . "Moenie ophou nie. Ek is amper daar!" pleit sy. Ek sit my een hand op haar heup en naai haar so hard as wat ek kan terwyl my vingers steeds woel in Lauren se doos. Isabel se heupe begin bewe. Sy los 'n lang, luide kreun as haar onderlyf begin ruk. Ek los vir Lauren en trek haar boude styf teen my vas, my piel weggebere in haar poes. Anders as Lauren kom haar orgasmiese spasmas in sarsies van drie. Een, twee, drie harde rukke. Dan 'n pouse, dan weer drie rukke. Nog 'n pouse. Die spasmas verflou uiteindelik en sy val uitasem vooroor neer. My piel glip uit haar uit.

Ek is nou naby aan kom. Ek neem vining stelling in agter Lauren. My piel glip moeiteloos in haar gladde grot in en ek naai haar hard en vinnig. Met my hand voor tussen haar bene deur kielie ek haar groot klit. Haar asem begin jaag. Die tinteling in my balsak bereik nou breekpunt! Ek gaan binnekort kom. Ek sit my hande op Lauren se heupe en naai haar hard en diep. My balsak plof met elke pomp teen haar klit. Haar onderlyf wip elke slag liggies as dit haar klit tref.

Ek beduie vir Isabel om gereed te staan. Sy kniel weer hande viervoet in afwagting langs Lauren.

Lauren begin weer kreun en onrustig raak. Gaan sy waaragtig weer kom? Met 'n luide kreun antwoord sy my vraag. Haar onderlyf begin weer bokspring en hierdie keer is die sametrekkings van haar poes om my piel net eens te veel! My balle ontplof! Ek spuit twee sterk strale kom diep in haar poes in. Ek pluk my piel uit. 'n Derde straal beland oor haar boude en rug. Sy val vooroor in 'n skuddende massa. Ek gryp my piel agter die kop en druk stewig toe. Ek spring tot agter Isabel en glip my piel diep in haar sappige, honger poes in. Met haar boude teen my vasgetrek, los ek my hand en hou my piel diep en doodstil in haar terwyl ek my balle leegmaak in haar poes.

Uitgeput val ek tussen hulle neer. Ek sit my arms om hulle. Vir 'n paar oomblikke is 'n gehyg na asem al wat hoorbaar is. Dan spring Lauren op. Sy lig haar knie op. "Jy het in my gekom!" roep sy verontwaardig uit. 'n Straal bleekwit kom loop teen haar binnebeen af.

"Lauren, dis mos maar hoe dit werk. Wat is jou probleem?" vra Isabel.

"Sê nou maar..?" vra Lauren.

"Sê nou maar jy's swanger? Komaan, jy mos nou 'n mooi groot meisie." terg Isabel.

"Nee. Sê nou maar Pieter wil vanaand..?" vra Lauren.

"Kom aan! Daar is baie verskonings wat jy kan aanvoer. Ek is seker jy sal met 'n goeie een vorendag kom." troos Isabel. Lauren lyk steeds nie baie gelukkig daaroor nie.

"Lauren, kan ek jou iets vra?" vra ek.

"Seker." antwoord sy.

"Grappies opsy. Eerlike antwoord, asseblief. Noudat jy verbode vrugte geproe het, sal jy dit weer doen?" vra ek.

"Jy bedoel met jou..?" vra sy.

"Of met enigiemand anders." stuur ek haar in 'n rigting.

"Ek en jy het nou al reeds, so dit sal makliker wees om dit weer met jou te doen. Maar as die geleentheid hom voordoen en die regte persoon duik op, wie weet..?"

"So jy sal dit weer met my doen?" vra ek moedswillig.