Sondige Sondagspeletjies

PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

Soms, in later jare, nadat ek getroud is – Erika het geglo sy moet nog soveel mans moontlik uitprobeer – het ons dikwels gesels oor die universiteitsjare. Partykeer het die geselsies warm geraak en kort voor lank het die klere gewaai. Na die tyd – in mekaar se arms – het ons dan oor mans, en veral oor Ben gesels. Sy was baie nuuskierig om te hoor hoe bedrewe hy is as minnaar en het selfs eenkeer opgemerk dat hy vir haar baie aantreklik is. Dit het my weer aan die dink gesit. Hier was 'n vrou wat beide ek en my man kon geniet. Miskien tog net.

Met die besef dat Ben se verjaarsdag vinnig naderkom het ek besluit om die groot stap te neem en my versoek aan Erika te rig. Ek moes egter die regte geleentheid soek, want mens val nie sommer met die deur in die huis en sê: 'Haai Erika, wil jy nie saam met my en Ben kom naai nie?'

Ek het gereël dat sy een Saterdag - terwyl Ben saam met vriende gaan krieket kyk het - by my kom kuier. Ons sou sommer net langs die swembad lê en uit ondervinding het ek geweet dat ons gou-gou redelik jimpels sou wees vir mekaar - veral omdat dit ons gewoonte was om kaal in die son te lê. Daarna sou die perfekte geleentheid wees om haar te vra.

So gesê, so gedaan. Dit was 'n heerlike warm somersdag. Ek het my vergaap aan Erika se pragtige kaal lyf. Alhoewel ons omtrent ewe oud was, het sy – in my opinie – ten minste tien jaar jonger gelyk.

Ek het haar daaroor gekomplimenteer. 'Wow, Erika, maar jy het darem 'n sexy lyfie – jy lyk nog presies soos op universiteit.' Haar borste was kleiner as myne, maar tog welgevorm. Haar middeltjie was steeds slank en het dan oorgegaan in redelike breë heupe – net soos Ben daarvan gehou het. Daar was net 'n netjiese driehoekie hare hoog op haar mons, terwyl die res glad en haarloos was. Die onderpunt van die klossie het trots na die dik geswelde labia van haar koekie gewys.

'Ag, kom nou. Ek het darem nie meer puisies op my boudjies en ingroei haartjies in my lieste nie. In elk geval, jy lyk self steeds baie eetbaar,' het sy laggend geantwoord.

Ek het gevly gevoel deur die kompliment en moes erken dat – alhoewel my figuurvoller was – ek ook steeds koppe kon laat draai. Mans het dit veral moeilik gevind om my in die oë te kyk. Ben was veral mal oor my vol borste en ek het hom somtyds tussen hulle gemasturbeer tot hy oor my bors en nek gekom het. Net die gedagte daaraan het die vloedkrane tussen my bene oopgedraai en ek kon voel hoe 'n warm gloed in my bekken begin.

Vir 'n rukkie het ek en Erika oor koeitjies en kalfies geskerts, maar kort voor lank het ons mekaar se lywe begin verken – of eerder herontdek. Dis asof die warm son ons ook wárm gemaak het. Terwyl Erika af buk tussen my wyd oop dye, vra sy ewe ongeërg, ' vertel my hoe Ben jou eet, toe.'

Daar maak sy toe wragtig eerste die deur oop en ek het heeltyd gewonder hoe ek die saak gaan ophaal. 'Ben is blerrie goed daarmee, hoor. Nie dat jy enigsins kortkom wat tegniek betref nie, maar hy is ongelooflik – ek het nog nooit beter gehad nie.'

'Regtig? Ek wens ek kon voel hoe hy dit doen,' het sy terug geskerts terwyl haar middelvinger oor my nat kwassie gestreel het. Ek het haar aksies aandagtig dopgehou.

Dit was nog 'n verskil tussen ons twee - alhoewel ek my nessie netjies geknip gehou het, was dit hariger as Erika s'n. Ek weet dat sywax, maar ek is nou maar eenmaal effe kleinserig en sal maar by die skêr en skeermes metode hou.

Ek het wyer gesit en het met my hande my skaamlippies vir haar oopgehou en sê toe doodluiters, 'ons kan dit altyd vir jou reël.'

'Sandy, hou op terg, jy maak sommer net 'n grap, nè?'

'Nee, glad nie. Sien, Ben het hierdie fantasie – seker maar eintlik soos alle mans – dat ons 'n anderbi vrou in die kamer moet inbring. Jy weet, iemand wat ons dan altwee kan geniet. Tot dusver was dit net 'n fantasie, want ek meen, hoe doen mens so iets? Hoe oorkom 'n mens daai eerste ongemaklikheid om uit te trek voor 'n vreemdeling en dan nog... en wat van die selfverwyt en komplekse emosies daarna? Om iemand te húúr is buite die kwessie, want deesdae kan mens nie daai kans waag nie,' het ek my diepste gedagtes oor die hele idee met haar gedeel.

'Ek en jy het mekaar egter al baie kaal gesien en méér-' Hier het ek my heupe in haar rigting gedruk en kon voel hoe sy twee vingers in my sopnat dosie druk, terwyl haar duim saggies oor my klit kielie. '-só daar sal darem nie 'n probleem wees nie. Ben het nou die dag opgemerk hoe aantreklik jy is, so ek weet hy sal nie 'n probleem hê nie. So wat sê jy?'

Sy het so rukkie stilgebly en al haar aandag op my poesie gekonsentreer. Daar was 'n effense frons op haar voorkop. 'Ek isgame, as jy seker is dit is wat jy – júlle - wil hê.'

'Ek wil hom verras met die geleentheid op sy verjaarsdag volgende Sondag. Hoe dink jy moet ons dit doen? Moet ek hom net sê daarvan en die plek en tyd reël of hoe?'

'Wat van 'n regte gróót verrassing,' het sy geantwoord, terwyl haar hand steeds tussen my bene beweeg het.

'Ja? Verduidelik?' het ek kortasem en belangstellend geantwoord en toe bygevoeg, ' bliksem, maak my eers klaar, 'seblief. Ek is sooo naby.'

Sy het vooroor geleun en haar vingers met haar dartelende tong vervang en my met mening begin eet. Ek het haar vosbruin hare in my vuiste geklem en haar kop styf in my mik gedruk. 'O dônner, ja! Eet my koek. Naai my met jou TONG!' As die bure tuis was sou hulle my beslis gehoor het. Ek het nie omgegee nie. My hele heelal was in my polsende dosie gesentreer.

'O ja... Ja... JA. Ek kommm...' het ek gekerm en my bekken styf teen haar gesig gedruk terwyl ek my stywe tepels hard geknyp het. Sy het bly lek en sluk aan die oorvloed vog.

Nadat ons weer ons asems terug het, het ek haar weer herinner, 'vertel my van jou plan met die groot verrassing.' Ons het ook plekke geruil en ek het nou tussen haar oop bene gaan kniel.

'Ek weet net nie of hy daarvoor sal val nie, maar wat van jy maak of jy die vorige dag vir sake moet weggaan? Dit gebeur mos van tyd tot tyd, of hoe? Enne... O flippit, ja... net daar,' het sy gekerm toe ek my wysvinger in klein sirkeltjies oor haar harde klit begin vryf.

'Gaan aan,' het ek met 'n speelse laggie geantwoord en my bene styf teen mekaar gedruk. Die luggie was koel op my nat koekie.

'Uhm, wel jy is kamtig weg en hy is Sondag alleen en sal waarskynlik redelik jammer voel vir homself. Dis waar ek dan inkom. Ek sal hom saamnooi strand toe en hom dan probeer verlei. Dis die Enigstesnag in my plan. Ek weet nie of ek dit sal regkry nie.' Sy het haar heupe effe vorentoe geskuif om my beter toegang te gee en ek het harder begin vryf. My vingers het sulke nat suiggeluide gemaak. 'O, Sandy... Eet mý!'

Ek het eers geantwoord, 'wel, dit sal gaaf wees as jy dit wel kan regkry – alternatiewelik kan jy hom terugnooi na jou woonstel toe, waar ek vir julle sal wag.' Toe leun ek vooroor en ruik haar opgewondenheid. Met my tong het ek die hele lengte van haar wydoop spleet begin lek – van onder by haar anus tot bo teen die klitoris. Die oorvloed sap was warm en taai op my tong en ek het haar muskus ingeasem.

'Ja, eet my op, Sandy,' het sy gekerm.

Ek het vir 'n lang ruk eers net so saggies aangehou en toe het ek begin konsentreer op haar klit wat soos 'n mini-penis regop gestaan het. Ek het my tong so stywe punt gemaak en harde sirkeltjies oor haar klit gelek en ek kon voel hoe haar dye weerskante van my kop sidder.

'Sandy, dis sooo... fokken... lekker!' As sy gedink het dis hemels moes sy wag tot Ben haar kon bykom. Net die gedigte daaraan het my van voor af jags gemaak en half onbewustelik het my een hand tussen my eie bene inbeweeg.

'Ahh... ahh... harder... ek kom... ek kom!' Het sy gegil terwyl ek my hele mond oor haar polsende dosie sluit en die soet sappe gulsig opslurp. My vinger het ook vinniger deur my eie opgewonde poesie geklots en met my mond steeds oor haar het ek weer gekom.

'So dan reël ons die groot verrassing vir volgende Sondag?' het ek gevra en die taai van my wange afgevee en dit behaaglik van my vingers afgelek. 'Dit gaangreat wees. Jy sal omtrent uitpass van lekker as Ben jou eet.'

'Ek kan nie wag nie,' het sy geantwoord en haar hand het weer onwillekeurig tussen haar bene inbeweeg.

'Ek ook nie.'

Die einde of die begin?

Dankie dat jy hierdie storie gelees het. Indien jy daarvan gehou het, lewer asseblief kommentaar en onthou om te stem.

Please rate this story
The author would appreciate your feedback.
  • COMMENTS
Anonymous
Our Comments Policy is available in the Lit FAQ
Post as:
Anonymous
13 Comments
AnonymousAnonymousalmost 10 years ago
OH ... Lippe-lek-lekker!

Die storie van jou was wonderlik! nou so opgewerk ek doen sommer iets onverskilligs! lol

trilhaartrilhaaralmost 11 years ago

Lekkerrr!! Ons Soek Nog!

swerwerkoningswerwerkoningover 11 years ago
Uitstekend

Baie dankie ek geniet joe stories in Afrikaans

lovemmyhairylovemmyhairyalmost 12 years ago
Dis 'n berrie kunswerk!

Nee regtig, dit maak mens so jags. En die girls hou ook daarvan.

Aan "Wei ne bagarew tommy us ub shitakemo" jy ou kalant is 'n doos... seker van die Vereenigde S af.

Skryf tog asselief nog?

AnonymousAnonymousabout 12 years ago
Wei ne bagarew tommy us ub shitakemo.

Izo worso gumto gazogyr omto dompryt. Zugatamo ub dehero uti bz ngoroju. Dizobo como noguto mucho. Az a fakto absoluto shoto !!! 1 starobono.

Show More
Share this Story

Similar Stories

Ek wil kyk gebasseer op ware verhaal.in Interracial Love
Wit vrou genaai deur kleurling Goed genaail deur kleurling kolega met massiewe piel...in Interracial Love
Ander man se vrou... ...is moeilikheid soek!in Loving Wives
Hoofstuk 2 - Die Restaurant 'n Afrikaanse Roman.in Erotic Couplings
Hoofstuk 1 - Ons Eerste Ontmoeting 'n Afrikaanse Roman.in Erotic Couplings
More Stories